Friday, 9 September 2016

GREENPEPPER AND CHILLI JAM


GREENPEPPER AND CHILLI JAM
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/09/greenpepper-and-chilli-jam.html

*eie Resep Helena*
6k Greenpeppers gekap[Soetrissies]
1 k Groen Brand Chillies [jy kan meer gebruik]
625ml Suiker
125ml water
2ml Sout
1 Stuk Vars Gemmer [Duimnael groote]
2 e Suurlemoensap
METODE
Kap alles mooi Fyn [klein blokkies en dun ringetjies]
Meng al jou Bestd. behalwe die Suurlemoensap
Laat oornag staan of vir ten minste 3ure
Kook dan volgende oggend baie stadig sodat die suiker wat nog nie opgelos het nie kan oplos.
Kook tot jou stropie die regte dikkte het so +- 35min.
Gooi Suurlemoensap by die laaste 5min en kook deur
Bottel warm in warm bottels*Helena Kruger​* 9/09/2016