Thursday 1 September 2016

OOIEVAARSKOEK



OOIEVAARSKOEK:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/09/ooievaarskoek.html?m=1

Baie oulike en goedkoop idee vir 'n ooievaarspartytjie... maak met bokskoek of oondpankoek

BIERBOKS KOEK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/03/bierboks-koek.html

500 ml water
150ml olie
200ml kakao
10ml vanilla essence
Bring tot kookpunt en laat prut
8 eiers
750ml suiker
Klop tot lig en donsig
875ml meel
17.5ml bakpoeier
Voeg die mengsel by die eier mengsel en voeg dan die vloeistof mengsel by.
Gooi in ‘n voorafgesmeerde bierboks wat jy met foelie uigele het, hou die blink
kant bo!Jy kan die buitekant van die boks ook oortrek om te voorkom dat jou boks brand.
Bak teen 180 Grade vir 30-35 minute.

Versiersuiker
100ml Botter of margarine
500ml versier suiker
150ml kakao
60ml yogurt

Smelt margarine en versiersuiker, voeg dan die res by.Van een van ons Kosmaters, Jy kan hom in n vierkantige pan ook bak . Maart 2010

No comments:

Post a Comment