Thursday 27 October 2016

SPINASIE POEIER




Het vandag SPINASIE POEIER* gemaak..nie so n lang proses nie..

SPINASIE POEIER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/10/spinasie-poeier.html

Was Spinasie baie goed af
Maak goed droog en kerf dit fyn [as jy n spinner het werk baie goed]
Plaas dit op handoekpapier in n skinbord en laat oornag droog word
More plaas jy dit in jou oond [baie lou oond of lou oond]
Roer dit kort kort om en as dit voel dit is *Crispy [moenie laat dit brand nie] haal uit en plaas weer oornag buite om af te koel en heeltemal droog te word
Gebruik n Mortel en Pestle en maak dit baie goed fyn
Gooi deur n fyn siffie en bere in n botteltjie
n.s>gebruik dit in soppe, souse of in bredies ensv*
12/10/2016**Helena Kruger


 




No comments:

Post a Comment