Wednesday, 30 November 2016

GEKLEURDE PASTASLAAI


GEKLEURDE PASTASLAAI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/11/gekleurde-pastaslaai.html

*eie verwerking Helena**
500g Gekleurde Pasta
4 Uie fyn gekerf
1 Geel Soetrissie fyngekerf
1 Rooi Soetrissie fyngekerf
SOUS
2k Suiker
1k Asyn
2k Water
1 Pakkie Tomato Paste
80ml olie
1 t Paprika
1/2 k Sweet Chillie sous[halwe]
1 e Appelkooskonfyt
1 t Sout
Dash swartpeper
Dash Aromat
1/2 t Egg Yellow poeier[opt]
METODE
Braai fyn gekapte groente in bietjie olie tot gaar
Kook Pasta tot gaar maar moenie afspoel nie***
Meng jou sous en gooi by jou gaar groente en kook dit vir so 8min
Gooi jou Pasta by en kook goed deur
Bottel warm in warm bottels
N.S>>>Maak asb die sousie 1 en n half maal aan myne is te droog..toe dit koud is...ONTHOU DIT ASB.helena Helena Kruger*30/11/2016