TOMATO COCTAIL
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2017/01/tomato-coctail.html
Helena Kruger
Ek
gee my O/Moeder se resep vir jou..ek dink jy kan maar proe en byvoeg
wat jy wil..dit staan geskryf in haar resepte boek van 1966**
TAMATIE SAP
Maal
tamaties fyn en sprinkel met bietjie sout
.Laat dit n paar uur staan.
Verwyder die sap deur dit deur n sif te vryf met n houtlepel.
Geur die
sap met suurlemoensap, Worsectersous, sout en peper na smaak.
Voeg
bietjie suiker by en bedien koud.
.Plaas in die yskas..03/01/2017 *Helena Kruger
No comments:
Post a Comment