Saturday, 25 February 2017

GEELSTERT PANGEBRAAI





GEELSTERT PANGEBRAAI

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2017/02/geelstert-pangebraai.html
Ons het dit sommer so aanmekaar geslaan.
Geur die vis met sout en pepper.
Meng handvol vars basilie kruid met vars suurlemoen sap en gerasperde skil van een suurlemoen.
Braai vis in warm pan met baie botter en olyfolie.
Sodra net- net gaar, verlaag hitte en gooi sousmengsel bo-oor.
Laastens krummel bietjie bloukaas en dien op geroerbraaide jullienne groente.
Helet Botha*25/02/2017