Wednesday 22 February 2017

JALAPENO PIEKEL RELISH


JALAPENO PIEKEL RELISH

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2017/02/jalapeno-piekel-relish.html
*eie resep Helena Kruger*
SOUS:
8 k Asyn
2k Water
4k Suiker
2t Sout
1/2 t Droe Dil
15 Peperkorrels[of groen]

GROENTE:
1.2kg Jalapenos gekerf[met pitte in]
400g uie gesny
5-6 Knoffelhuisies in repies gesny
800g Soetrissies in blokkies gesny
BOTTELS:
Mosterd saad [geel]
Selderysaad [opt]
METODE:
Kook jou SOUS vir 3min goed
Voeg jou Jalapenos,Soetrissies, uie en knoffel by en kook vir 8-10min
Die groente moet nog lekker hard en crispy wees
Gooi 1t van die mosterdsaad,selderysaad onder in jou voorbereide bottels
Vul jou bottels[warm] met die groente en gooi jou sous bo-oor
Haal al die borreltjies uit met n sosatie stokkie en verseel dit warm en styf
Laat staan vir ongeveer 2weke voor gebruik*Helena Kruger*Baie lekker..en die sousie wat oorbly gebruik dit weer vir iets anders heerlik**21/02/2017




Gou weer voorraad aangevul..Heerlik**28/02/2017 Helena Kruger

 

No comments:

Post a Comment