Thursday, 11 May 2017

BUTTER CHICKEN MET N TWIST


BUTTER CHICKEN MET N TWIST
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2017/05/butter-chicken-met-n-twist.html
Slow Cooker Gereg
*eie Resep Helena*
6-8 Hoender Dye
4 Wortel skyfies gesny
1 Ui blokkies gesny
2k Sampioene gekerf
4 Aartappels blokkies gesny
1 pakkie Butter Chicken Coat & Sauce [Ina Paarman]
1 pakkie Tamatie Paste
2 k Kookwater
1 Hoender aftreksel blokkie
Bietjie kerrie poeier
METODE
Pak wortels en uie onder in die Slow Cooker
Pak Hoender Dye bo-op en sprinkel lekker Kerrie Poeier bo-oor
Sprinkel sout en peper en bietjie Droee Pietersielie ook oor
Gooi Gekerfde Sampioene oor
Gooi Aartappel blokkies bo-op[ pre-cook jou blokkies vir so 5min in jou Mikrogolfoond] *
Neem die Cook in Sauce* en gooi dit in die 2k Kookwater asook jou Tamatie Paste en Hoender blokkie[ roer tot gemeng
Gooi stadig bo-oor jou gereg en maak die deksel toe
Stel op High vir so 2ure ..Baie baie Lekker..Helena Kruger 10/05/2017