Saturday 13 May 2017

HELENA SE HOENDERKERRIE



HELENA SE HOENDERKERRIE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2017/05/helena-se-hoenderkerrie.html
*eie Resep Helena Kruger*
6-8 Dye of Hoender stukkies
2 k Hoenderatreksel of[2k water met 1 Hoender blokkie in opgelos]
2 e Mild & Spicy Kerriepoeier
1 pakkie Tamatie Paste
1 e Hoender Kerrie Paste
2 e Appelkoos konfyt
1 uie in blokkies gekerf
1 Knoffel huisie fyngemaak
3 Jalapenos gekerf met pitte in*[as jy hou van brand]
2 e Tamatiesous
Sout en Peper
METODE
Braai uie, knoffel en jalapenos tot glanserig
Voeg jou ander bestand. by behalwe jou hoenderaftreksel
Braai stadig vir so 2min.
Haal af van stoof en voeg jou hoenderstukke by en laat vir 5-10min staan..
Gooi jou aftreksel in jou Slow Cooker en pak stadig jou hoenderstukke in die sous[aftreksel]
Skep die oorblywende sous wat by die hoenderstukke oorgebly het bo-op jou hoender
Pre-cook* stukkies aartappels en plaas dit tussen jou hoender Gooi n bietjie ertjies bo-oor[as jy wil] en plaas die deksel op en stel hom op High vir so 2ure..
N.S>As jy voel die sousie is te dun net voor ete maak bietjie dikker met so 1e Mielieblom Baie Lekker..Bedien met lekker rys en n Tamatie Salsa**Helena Kruger*12/05/2017

 





No comments:

Post a Comment