Tuesday, 30 May 2017

KNOFFEL PANBROODJIE

KNOFFEL PANBROODJIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2017/05/knoffel-panbroodjie.html
*eie verwerking Helena*
Smelt 3 e Botter en 2 e Gekapte Knoffel met n knippie sout[of Aromat] en gooi dit in jou pannetjie
MENG
2 +1/2 k Koekmeel [twee en n halwe kop.]
4t Bakpoeier
1/2 t Sout [halwe]
1 k Kaas gerasper
2 e Chives fyngekap
435ml Melk
1e Olie
METODE
Meng alles en skep groot lelepsvol bo-op die gesmelt botter en knoffel mengsel in jou pannetjie
Bak dit in voorverhitte oond op 180*C vir so 20min.
Laat afkoel en haal uit pan ..Heerlik..Helena Kruger** 28/03/2017