Tuesday, 30 May 2017

KAASSKONS MET NUTTY WHEAT

KAASSKONS MET NUTTY WHEAT
*Helena se Eie Resep*
8 eetlepels Olie
2 Eiers
400 ml Melk
1k Meel
1 k Nutty Wheat
3 Teelepels Bakpoeier
1 ½ koppie Geraseperde Kaas
1t sout
1t suiker
Metode
Meng alles en gooi in jou gesmeerde muffin pannetjie
Bak in voorverhitte oond vir 30min by 180*C**Helena Kruger*20/09/2016