Saturday, 27 January 2018

AARBEI MARMELADE

AARBEI MARMELADE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2018/01/aarbei-marmelade.html
**eie Resep Helena Kruger*
1.5kg Aarbeie gesny
3k Bruin Suiker [750ml]
375 ml Balsamic Asyn
300 ml Asyn
Metode
Meng die twee soorte asyn met die suiker tot opgelos
Roer oor lae hitte tot amper begin kook
Voeg aarbeie by en kook 25-30min stadig tot stropie begin dikker raak..
Laat bietjie afkoel en bottel dit dadelik in warm bottels
N.S>Soet -Suur smaak..Heerlik saam met kaas op n souterige koekie..self Heerlike saam met Steak**Helena Kruger*
**Lekker Resepte vir die Jongergeslag**27/01/2018