Sunday, 18 February 2018

4 KOPPIE KOEK


STEWIGE SPONSKOEK


4 KOP KOEK 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2018/02/stewige-sponskoek-4-kop-koek-vir.html(Vir sjokolade koek, voeg 4 eetl kakoa by)
4 koppies meel
4 eiers 
4 tl bakpoeier
250g botter
2 kop suiker
2 kop melk
½ tl sout
1 tl vanilje

Room botter en suiker en voeg eiers by
Voeg droe bestanddele en melk by
Voeg vanilje by
Bak vir 1 uur by 180grade C

Wenk:
Kan met gemak 2x aangemaak word vir plat pankoek
HIERDIE KOEK WERK LEKKER OM KINDERKOEKE TE MAAK – MAKLIKE STEWIGE KOEK VIR SNY DOELEINDES
#stewigesponskoek #kinderkoek #verjaarsdagkoek


VEERLIGTE SPONSKOEK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2018/02/stewige-sponskoek-4-kop-koek-vir.html

4 eiers,
500ml Meelblom
500ml Suiker
20ml Bakpoeier
1ml Sout
250ml Melk
250ml Botter
5ml Vanieljegeursel.

Klits eiers & suiker saam tot room (+/- 30 minute per hand met hand klitser)
Sif meel, bakpoeier & sout saam.
Vou eier mengsel in.
Kook melk & botter saam. Voeg melk by eier / meel mengsel & meng goed.
Roer vanieljegeursel in. 
Gooi mensel in gesmeerde koek panne. Bak vir 15 – 20 minute in oond van 180 grade C.
Bron: Kreatiewe Kos Idees