Wednesday, 28 March 2018

KERRIEBONE MET N TWIST



KERRIEBONE MET N TWIST

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2018/03/kerriebone-met-n-twist.html
Eie verwerking Helena*

1Blikkie Perskesnippers[410g]kerf hulle in stukkies
1Blik Pere gekerf

2 kg Gekerfde Groenboontjies
1 kg Gekerfde Uie
2 t sout
3k Asyn
3 k Suiker
2 t Kerrie
1t Borrie

2 e Mielieblom [Maziena]
METODE

Kook boontjies en uie en sout vir so 15min in bietjie water tot amper sag..dreineer
Meng ander bestd.+ die souse van die pere en perskes... behalwe mielieblom en voeg by
Kook vir so +-6min
Maak mielieblom aan met bietjie water en roer in Kook 5min tot mooi blink en bottle warm in warm bottels en verseel goed
**Helena Kruger**27/01/2018