Friday, 18 May 2018

SURPRISE CHILLIES


SURPRISE CHILLIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2018/05/surprise-chillies.html
**eie resep Helena*
90 Heel Bishop Crown Chillies [met pitte in]
2 Groot uie fyn gekerf
10 Knoffelhuisies fyn gekap
SOUS:
2k Suiker
375ml Asyn
2 e Appelkooskonfyt
2 k Water
1 Pakkie Tamatiesop
125ml Olie
20ml Worcestersous
1 t Mosterdpoeier
1 t Rooipeper
2 t Paprika
1 t Gemmer
1 t Sout
1 Pakkie Tamatiepaste
METODE:
Kook chillies en uie tot gaar
Maak jou sous eenkant..kook dit so 5min.
Voeg dit by jou chillies en uie en kook 10-15min.
Maak dikker met bietjie Mielieblom[Maziena] so 2t.op n bietjie asyn en meng deur..kook tot dit gaar en deurgekook is.
Bottel dit warm in warm bottels..
N.S> Haal so 4-5 gaar Chillies uit voor jy dit bottel en maak dit fyn...
Daar gaan sousie oorbly gooi so n kop.water by die sous en die fyn chillies en kook dit deur en bottel dit as n sousie
..Helena Kruger..30/04/2018