Tuesday, 5 June 2018

ARMANS POEDING


Weer baie lekker gewees**
Helena Kruger
ARMMAN SE POEDING
1 Koppie meel
1E Botter
1 K Suiker
1 E Appelkooskonfyt
1 Eier
1 T Asyn
1 T Koeksoda
Sout [knippie]
1 K Melk
Metode:
Meng meel en suiker en vryf botter in.
Klits eier en konfyt saam.
Voeg by eerste mengsel.
Meng melk met koeksoda en asyn en voeg by mengsel.
Bak vir 30-35min. by 180º C.
Sous:
1 Koppie room
1 Koppie suiker
1 Koppie botter
1/2 Koppie kookwater
1/2 t Vanilja
Kook alles saam. Gooi warm oor poeding wanneer uit die oond kom. Bedien warm of afgekoel met vla.**Helena Kruger**05/06/2018