Tuesday 22 January 2013

GROENVYE KONFYT




GROENVYE KONFYT

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/01/groenvye.html

Dit is baie lekker as die wag verby is.
500 g green figs
500 ml sugar
25 g calcium hydroxide
3 whole dried star anise
3 dried allspice berries
1 piece of fresh ginger, peeled – don’t use anything that’s bitty because it will influence the syrup
Wipe the green figs, well and scrape along the sides with a sharp knife to remove wooliness.
Cut a cross at the base of the fig.
Dissolve the calcium hydroxide in 2 ½ litres of water and place the prepared figs in the water to soak over night.
The next day, drain the figs well to remove all traces of the calcium.
Dissolve all the sugar in 2 litres of water, add the dried spices and boil until you have a good syrup.
To this, carefully add the figs and the piece of ginger root and boil until the figs are just tender – they have to be quite crisp on the outside but tender enough for a skewer to go through with ease.
During the cooking process you will notice that foam accumulates at the top of the syrup, constantly remove this.
Pack the figs in suitable sterilized jars, seal and allow to mature for 6 weeks **
Marcia Van Heerden**7/10/2011.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

BEPROEFDE GROENVYE KONFYT

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/01/groenvye.html
Neem 1 lb vrugte,
Was deeglik af.
Sny 2 kepies oorkruis in voorkant van vrug
Steek gaatjies oor die hele vrug.
Neem ½ k water vir elke koppie suiker.
Plaas suiker en water op stadige hitte totdat suiker heeltemal gesmelt het.
Sit stoof vinniger en laat stroop vinnig kook.
Sit vrugte een vir een in die stroop en laat vinnig kook tot deurskynend.
Gemmerstukke of heel naeltjies kan bygevoeg word.
Voeg 2 –4 lepels suurlemoensap of ½ t wynsteensuur by. Berie Smith
.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*


Fyn vyekonfyt

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/01/groenvye.html
Geskryf deur: chefsharkie
Was en skil die ryp vye dun af en weeg dit. Gebruik 375 g suiker vir elke 500 g vrugte en 125 ml water vir elke 500 g suiker. Sit die vye en die suiker in lae in n kastrol en voeg die water by. Verhit stadig en roer af en toe tot die suiker opgelos is. Voeg n stuk gekneusde gemmerwortel en 15 ml suurlemoensap vir elke 500 g vrugte by. Kook verder, omtrent n uur en bottel dit warm

.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
VYE KONFYT

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/01/groenvye.html
*Als tuis gemaak*
2.5kg vye
3 knoetse gedroogde gemmerwortel
2.5kg wit suiker
1 liter water
500ml druiwe asyn
Sny die vye in stukkies op. Kneus die gemmer en bind in 'n stukke moeselien of kaasdoek toe. Verhit die suiker, water en asyn tot kookpunt en roer dit aan die begin totdat al die suiker opgelos is. Kook dit 10 minute lank. Voeg die vye en gemmersakkie by die stroop en prut die mengsel ongeveer 4 uur lank totdat dit dik is. Verwyder die gemmersakkie en gooi dit weg. Skuim die konfyt af indien nodig, en laat dit 'n paar minute afkoel. Roer die konfyt goed deur, bottel dit warm en verseël dit dadelik.
  Als tuis gemaak*.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*


 





GROENVYE KONFYT


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/01/groenvye.html

Zelda Rossouw

Dis nogals n proses, en as ek kan raad gee, sorg mar vir n xtra paar hande, en moenie haastig wees nie..! dis 2 dae se storie.. Hierdie is nie gewone groen vye nie, hierdie is klein, haarlose vy'tjies wat n mens dadelik kan kook.
Ek gebruik n dikker
ige naald, of speld.. (nie n stop naald nie..! te dik) en prik d vy'tjie reg rondom. So doen jy met jou hele hoeveelheid. Elke vy'tjie word rondom geprik.
Terwyl d prikkery an d gang is, kook ek intussen solank d stroop.
1 koppie suiker vir 1 koppie water
. Mar kook seblief genoeg stroop..! ten minste 15 koppies water, en 15 koppies suiker vir 2 kg. se vy'tjies. Dan vat jy n 1/2 tlp. koper sulfaat in jou kombuis wasbak half getap met water, en laat hulle da in le, was hulle bici deur vir so 10 min. (d koper sulfaat help om d kleur mooi te hou). Spoel dit da-na baie deeglik af. Dan kook jy dit die eerste kook. (sommer net in n aparte kastrol bedek met water) NET vir 5 - 7min...! dit moet nog lekr ferm wees. dan druk jy al daai water uit d vye uit. Jy sal sien, uit d gasitjies wat jy gesteek het spuit d water sommer.
Werk versigtig, dat hulle nie breek nie. As die water uitgedruk is, lyk dit soos pruimedante.
Gooi dit dan in d warm stroop. Die vye suig d stroop op deur d gaaitjies, en pof weer uut na hulle gewone "looks". Jy laat staan hulle oornag in d stroop.
More ogg. kook jy hulle d 2 de kook.
Soos mens konfyt kook, tot 110 grade celsius. Jy sal sien dit begn borrelkook, lyk en ruik soos konfyt. Gooi 15ml suurlemoensap in vir 1 kg vye, gedurende hierdie kook. Bottel warm, en voila..! geniet..!


Baie oulike WENKE**


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/01/groenvye.html

Joey Kotze

Ok vye moet nie aanmekaar kook nie ten minste 3 keer laat koud word en weer kook dan trek vye genoe stroop maak ten minste 3 kg vye se stroop meer as jy baie kook Ek kook baie

Rachel VanderMerwe Rudolph
Jy kon fie vye uitdroog in stadige oond soos beskuit tot dit droog is eo 5 ure en gebruik vir glans vrugte saam kaas en beskuiitjies ens...as daar nie genoeg stroop is nie**

Netso op 'n draad rakkue met pan onder. As dit afgekoel het kan jy fit in lug digte houer in sit ook in yskas hou baie lank**Sonja Van Rhyn
ek skrop die haartjies van die vye met n harde skuursponsie af, ek het nie n masjien om dit te doen nie.

MY GROENVYE KONFYT HELENA KRUGER

 




 





HET OORNAG LAAT LE IN 2 E KOEKSODA GOED AFGESPOEL DIE VOLGENDE OGGEND EN TOE IN WATER GEKOOK VIR 5-7MIN.

 KLAAR GEKOOK IN WATER



 LAAT LE OORNAG IN KLAARGEKOOKTE STROOP




 KOOK MOREOGGEND TOT LEKKER KONFYT


 KLAAR GEKOOK


KOOK GENOEG STROOP MYNE WAS TE MIN EN MOES WEER 5K SUIKER EN 5K WATER STROOP KOOK  26/10/2015 HELENA KRUGER



Sonja van Rhyn
Ek skrop die haartjies van die vye met n harde skuursponsie af, ek het nie n masjien om dit te doen nie








 
Renske Du Preez.
 
My eerste keer wat ek groen vye konfyt gekook het


No comments:

Post a Comment