Showing posts with label Terte - Sout. Show all posts
Showing posts with label Terte - Sout. Show all posts
Thursday, 20 September 2018
MOSSELTERT
MOSSELTERT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2018/09/mosseltert.html
n Kleine Mosseltertjie gebak..sommer so uit my kop uit en ja heerlik gewees
MOSSELTERTJIE
**eie resep Helena**
1 k Koekmeel
2 t Bakpoeier
1 t Sout
1 eier
200ml Melk
2 e olie
2 Blikkies gerookte Mossels gedreineer in aparte bakkie en gemeng met bietjie Worcestersous en 1t Tamatiesous[die olie sousie in die blikkies]
METODE
Braai een uitjie en 2 sampioene in bietjie botter en laat afkoel[fyngekap]
Sif meel, sout en bakpoeier saam
Klits eier, olie en melk saam
Meng met meel bestd.
Meng stadig jou mossels deur die beslag
Skep jou uie en sampioene in jou tert pannetjie
Gevolg deur jou beslag
Bak in voorverhitte oond 180*C vir +- 15-20min[ kyk maar net]
Haal uit oond en gooi stadig jou olie sousie oor elke tertjie wag 5 min en eet lekker met n sousie of net wat jy wil..self n lekker klein slaaitjie..Helena Kruger ..18/09/2018
Wednesday, 25 November 2015
HELENA SE SOUTTERT
HELENA SE SOUTTERT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/11/helena-se-souttert.html
2k Ham in blokkies gesny
2k Kaas gerasper
2k Melk
2 Snye bruinbrood
2e Gesmelte botter
4 eiers
1/2 uitjie gerasper [halwe]
2 Gaar hoenderborsies opgesny [koud]
1k Gaar maalvleis [koud] of enige gaar opgesnyde vleisies
1/4 k gekerfde Groen soetrissie
Sout en Peper na smaak
Gooi melk oor brood en laat week
Gooi al die bestanddele in n mengbak en voeg die geweekte brood by asook die melk
Meng liggies en gooi uit in n gesmeerde bakskottel
Bak in n voorverhitte oond vir 35-40min op 180*C ..haal uit en laat staan n rukkie om te set..
Baie lekker veral as jy n bietjie van alles in jou yskas het wat jy nie regtig kan van n maaltyd maak nie
Helena Kruger &**25/11/2015..
.
Sunday, 8 November 2015
UIETERT
Uietert
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/11/uietert.html
Bestanddele
1 rol blaardeeg, ontdooi
4 middelslag uie, in dun skywe gesny
4 knoffeltoontjies, fyngemaak
1 bloukaas, in blokkies gesny
1 pakkie spek, gesnipper
1 takkie roosmaryn
3 eetlepel heuning
3 eetlepels balsamiese asyn
Metode
Plaas die deeg in 'n oondbak en vou dit op langs die kante.
Braai die uie stadig in botter en olie vir 20 minute.
Voeg die knoffel, sout, peper en die blare van die roosmaryn by.
Plaas dit bo-op die deeg.
Bak vir 25 minute teen 180 grade.
Haal uit en verlaag die hitte na 100 grade.
Braai intussen die spek tot bros.
Strooi die spek en kaas oor die dis.
Rooster vir 5 minute in die oond.
Meng die heuning en asyn, en sprinkel oor.
Bedien met slaai.

Bron: RSG
Tuesday, 9 June 2015
VLEISTERT
Shirley Frauendorf
VLEISTERT:
BESTANDDELE:
250 ML KOEKMEEL
5 ML BAKPOEIER
KNYPIE SOUT
60 ML BOTTER
1 EIER
15 ML KOOKOLIE
250 G MAALVLEIS
10 ML KOOKOLIE
250 ML MELK
2 EIERS
250 ML GERASPERDE CHEDDARKAAS
1 UI GROF GERASPER
25 ML PIETERSIELIE
25 ML MAYONAISE
5 ML SOUT
METODE:
SIF MEEL, BAKPOEIER EN SOUT SAAM. VRYF BOTTER IN TOT GOED GEMENG. KLITS EIER EN OLIE SAAM EN VOEG BY. MENG TOT ‘N DEEG. VOER TERTBAK UIT.
BRAAI MAALVLEIS TOT GAAR. KLITS MELK EN EIERS SAAM. VOEG VLEIS EN RES VAN BESTANDDELE SAAM EN MENG. GOOI IN TERTDOP EN BAK 25-30 MIN. BY 200 c.

(WENRESEPTE 2)
Sunday, 17 May 2015
DIE MARE NIEUWOUDT QUICHE
AARTAPPEL TERT:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/die-mare-nieuwoudt-quiche.html
(Lewer 1 tert van 30cm)
Bereiding: 45 minute
Baktyd: 40 minute
KORS:
1 kg aartappels
30 g botter
2 ml (½ t) bakpoeier
75 ml (1/3 k) melk
VULSEL:
30 ml (2 e) botter
50 ml mieliemeel
500 ml (2 k) melk
2 eiers, geskei
500 ml (2 k) cheddarkaas, gerasper
5 ml (1 t) sout
knippie mosterdpoeier
knippie rissiepeper
ekstra gerasperde kaas vir oorstrooi
Smeer ’n ronde oondpan van 30 cm.
METODE:
1.KORS Kook die aartappels tot sag, laat dit afkoel en skil dit.
2.Maak die aartappels fyn. Voeg die botter, bakpoeier en melk by en meng goed. Geur na smaak.
3.Smeer van die kapokaartappel op die bodem en kante van die oondbak en hou die res eenkant. Verhit intussen die oond tot 180 °C.
4.VULSEL Smelt die botter in ’n kastrolletjie, roer die mieliemeel by en maak ’n pasta. Voeg die melk by terwyl jy roer en laat kook.
5.Verwyder van die hitte en roer die eiergele, kaas, sout, mosterd, rissiepeper en die oorblywende kapokaartappel by en meng.
6.Klits die eierwitte tot styf en vou dit by die aartappelmengsel in.
7.Skep die mengsel op die aartappelbasis en strooi ’n bietjie gerasperde kaas oor.

Friday, 15 May 2015
SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG
SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/spinasie-tert-braai-bygereg.html
Die is genoeg vir 6 na 7 mense as jy ander bykosse het.
Gebruik so 20cm deursnit bak
Bestanddele:
1 of 2 bossies (pakke) spinasie – ligweg opge...kap (of jy 1 of 2 gebruik, jy hoef nie die bestandele onder aan te pas nie)
5 stukkies repe spek (opgekap)
5 sampioene (opgekap)
1 groot ui (opgekap)
Metode:
Gooi alle bogenoemde in pot en kook so 15 minute – dreineer en hou eenkant. (ja niks braai van uie ens nie , kook alles)
Meng 1 pakkie wit uie sop met 1 houertjie suurroom en laat staan vir 10 minute (suurroom as jy nie het nie – 1 houertjie room met 1 eetl suurlemoensap – laat staan vir 10 minute).
Voeg by 1 houertjie gladde maaskaas, 3 eiers, 1tl mosterdpoeier, peper, Meng goed deur en gooi spinasie mengsel by en 1 kop gerasperde cheddar kaas. Meng alles ligweg deur.
Gooi in ‘n bak gespuit met spray en cook en bak by 180 C vir 30 na 40 minute – kyk as gestol en bruin bo-op is.
As uit die oond kom, gooi nog gerasperde kaas oor Ek het 2 swart olywe geneem en stukkies gesny en bo-oor gesit vir versiering met bietjie paprika.
Opsioneel – as jy wil, kan jy halwe blik aspersies in stukkies gesny ook byvoeg.
Hierdie dis kan deurgaan as ‘n volledige aandete saam met kapokaartappels en lekker mengelslaai.
(Theresia Doreen Swanepoel - Koskapperjolle)
**Stoffies Stofberg Swanepoel
SPINASIE TERT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/spinasie-tert-braai-bygereg.html
1 bossie spinasie
250g sampioene
1 groot ui
100g spek
sout en peper na smaak
bietjie knoffel na smaak
1 en n halwe kop gerasperde cheddar kaas.
1 en halwe kop witsous
Was spinasie goed af en sny in repies
Kook stadig in pan met deksel op
Moennie water byvoeg nie
. Intussen braai ui , spek , sampioene en knoffel saam .
Indien die spinasie te veel water getrek het , gooi dit af .
Meng spinasie , witsous en uiemengsel .
Plaas in oondbak , gooi kaas oor en bak @ 180 grade vir 30min of totdat mengsel gestol het .
**Retha Buss *26/09/2015
Thursday, 7 May 2015
VIS QUICHE
Mare Nieuwoudt
VIS-QUICHE:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/vis-quiche.html
’n Ligte en maklike quiche. Gebruik gerookte vis vir ’n sterker geur.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/vis-quiche.html
’n Ligte en maklike quiche. Gebruik gerookte vis vir ’n sterker geur.
(Genoeg vir 4)
Bestanddele:
400 g broskorsdeeg
300 g aartappels, in skywe gesny
250 ml (1 k) room
2 eiers
2 takkies tiemie, grof gekap
skil van 1 suurlemoen
sout en peper
200 g stokvisfilette
’n klein hand vol pietersielie, gekap
250 ml (1 k) room
2 eiers
2 takkies tiemie, grof gekap
skil van 1 suurlemoen
sout en peper
200 g stokvisfilette
’n klein hand vol pietersielie, gekap
Metode:
Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer 4 tertbakke.
1.Rol die deeg uit op ’n oppervlak wat met meel bestrooi is en voer dan die tertbakke daarmee uit. Sny enige oorhangende deeg af en blindbak 5 min. of tot goudkleurig. Verwyder die bakpapier en bak nog 5 min. of tot gaar.
2.Kook die aartappels 8 min. of tot sag in kokende soutwater en dreineer. Klits die room, eiers, tiemie, suurlemoensap, sout en peper saam in ’n groot mengbak. Rangskik die helfte van die aartappels op die bodem van die tertdop en vul die gapings tussen die aartappels met stokvis.
3.Giet die helfte van die eiermengsel oor en herhaal tot al die bestanddele gebruik is. Bak 20 min. of tot geset en verbruin.
4.Laat 10 min. afkoel voor jy die terte uit die bakke haal. Bestrooi met pietersielie en sit warm of koud voor.

Deur Hope Malau/HUISGENOOT
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan
Monday, 16 March 2015
HADDOCK TERT
HADDOCK TERT:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/haddock-tert.html
Bestandele:
2 Meduim grootte Haddock gestoom in melk
1 Ui fyn gesny en gebraai in botter
100ml Mayonnaise
50ml Chutney
1 Groot pak Kaas skyfies fyngedruk
3 Eiers
200ml Melk of Room
1 Koppie kaas gerasper
Metode:
Vlok die Haddock fyn. Meng alles goed saam en voeg in 'n oondbak. Verhit oond vooraf op180C en bak vir 30 min tot gestol en goudbruin
Monday, 17 November 2014
QUICHE - MET HOENDER
Florrie se
kloek-kloek quiche
(goed vir diabete)
(goed vir diabete)
1 ui, gekap
1 knoffeltoontjie, fyngemaak
olie
4 hoenderborsies, in repies gesny
1 bos spinasie, in repies gesny
sout en peper
gemengde speserye
6 eiers, geklits
1 koppie cheddarkaas, gerasper
Braai ui en knoffel in olie.
Voeg hoenderrepies en spinasie by, geur met sout, peper
en speserye, en braai tot gaar.
Plaas dit in 'n oondbak.
Voeg eiers by en meng goed.
Bak teen 180 grade vir 10 minute tot eiers stol.
Sprinkel kaas oor.
Rooster in oond totdat kaas bruin is.
Bron: RSG
#banting; #diabetiese
Saturday, 12 July 2014
MINI QUICHES
Mini Quiches
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/mini-quiches.html
These homemade vegetable and cheese mini quiches are the perfect party appetizer!
What you need:
Eggs
Broccoli, onions, multi-colored peppers etc. vegetables
Oil
Cheese
Seasonings to taste (salt, pepper etc.)
How to do:
Chop broccoli, onions, bell peppers etc.
Put all the vegetables in a pan, add some oil, a little water and steam them.
Mash them when cool.
Spoon the mixture to mini muffin tray.
Add cheese in each one.
Add salt and pepper in eggs, then beat.
Pour the eggs mixture in each cup.
Preheat oven to 400 degrees, bake about 15-20 minutes.*coolcreativity.*
Mini Quiches in Muffinpan
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/mini-quiches.html
*My eie verwerking*
-Ek stel voor julle gebruik van daardie rubber muffinpannetjies, dit maak dat dit maklik uitdop.

1/4 teelepel sout
1/4 teelepel swart peper gemaal
1/4 droe parsley
1/4 droe tiemie
1/4 origanum
1/2 medium ui fyn gekap
125g bacon fyn gekap
1 1/2 koppie melk
6 eiers geklits.
Braai jou uie en bacon tot sag en laat afkoel. Meng jou melk en eier en voeg al jou speserye by. Voeg jou bacon en uie by en roer goed deur. Skep dan die mengsel in jou muffin pannetjie. (Ek't 12 uitgekry). Bak teen 180°C tot mooi goud bruin en voila.**Genevieve Jansen Van Vuuren* 20/11/2014

Friday, 6 June 2014
MARMITE TERT
Kaas en Marmite Tert
Oond 180 gr C.
Verhit 125 ml melk en 1 en halwe E botter.
Klits saam:
2 groot eiers en 125
ml suiker.
Sif 1 k koekmeel en 2 t bakpoeier, kwart t sout saam.
Vou in eiermengsel en roer melk en botter mengsel by.
Skep in gesmeerde
tertbak en bak vir 30 minute tot gaar.
Gooi volgende sous bo-oor sodra tert uit oond kom:
Smelt 2 hoog vol E margarine of botter, 2 E Marmite in
mikrogolf oond.
Sprinkel fyn gerasperde kaas bo-oor solank tert nog warm is.
Bedien dadelik.*Radio Namakwaland http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/06/marmite-tert.html
Thursday, 1 May 2014
JEANETTE SE DUBBELE SOUTTERT
Jeanette Lombaard
SOUTTERT
Dit was so iets tussen 2 resepte.
Die vulsel was rooi,geel en groen peppers,
mushrooms,
peppedews,
uie en garlic.
1 pak spinasie bygesit met
1 pak bacon bits.
Dit so 20min deurgebraai.
1koppie gerasperde kaas ingeroer en
3 ringe feta kaas.
Die base was
150g meel,
75g botter,
2ml sout,
1 eiergeel,
1/2koppie kaas en
40ml yswater.
Gooi meel,botter en sout bymekaar. Vryf goed deur en voeg dan gerasperde
kaas by.
Meng yswater en eiergeel. Vou dan by meel in. Maak 'n bolletjie deeg n
druk in quiche bak. (Ek het my base beslag dubbeld gemaak).
Gooi dan jou vulsel in die
voorbereide quiche bak.
Klits 3 eiers met
250ml room/melk en gooi stadig oor vulsel.
Bak in oond (180gr) vir ongeveer 1uur. Jy kan halfpad nog kaas oor sit.
Laat staan vir so 15min voor opdien. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/05/jeanette-se-dubbele-souttert.htmlThursday, 3 April 2014
VIS QUICHE VAN RSG
VIS QUICHE VAN RSG
Kors
1 boks Bacon Kips
4 eetlepels botter
Vulsel
1 koppie suurroom
1 houer salm roomkaas
1 koppie gaar spinasie
5 eiers
½ koppie fetakaas
2 engelvis-, stokvis- of makrielfilette
Breek die Bacon Kips op in klein stukkies en meng met die gesmelte botter.
Voer die bodem en kante van 'n losboompan hiermee uit.
Klits die eiers, roomkaas en suurroom saam.
Vlok die vis.
Meng alles saam.
Plaas in die losboompan.
Bak teen 170 grade vir 45 minute.
Bedien met slaai.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/04/vis-quiche-van-rsg_3.html

Sunday, 30 March 2014
FRESH AND SUNDRIED TOMATO TART
FOTO INA PAARMAN
Serves 4-6
This olive oil pastry will definitely become one of your favourites, not only because it is a healthier option, but it also tastes delicious with any savoury filling and is easy to make. The only watch point is to leave it at room temperature for 30 minutes to soften after mixing and before rolling.
The roasted fresh and sundried tomato combination is an absolute hit! If making in advance - bake the pastry and roast the tomatoes. Assemble and bake for the final 10 minutes on the day.
CHOLESTEROL FREE OLIVE PASTRY
1½ cups (180 g) cake flour
6 T (90 ml) olive oil
3 T (45 ml) cold water
3 T (45 ml) Ina Paarman's Olive Pesto
Sift flour. Whisk together oil, water and Olive Pesto, and add to sifted flour. Stir with a knife until all dry ingredients are moistened, but still crumbly. Press mixture together, cover and set aside for 30 minutes. This resting time is vital to make the pastry pliable. Roll out once ± 1cm thick and fold into 1/3's. Re-roll out thinly next time to fit the pan.
Adjust the oven rack to middle position.Preheat oven to 200°C.
Line a rectangular loose bottom flan tin, 20cm x 28cm with the pastry.
Line pastry with baking paper and weigh it down with pastry weights or dried beans. Bake for 10 minutes, remove paper and beans. Put back in the oven for 3 minutes.
TOMATO FILLING
400 g ripe baby tomatoes cut in half lengthways
1 x 240 g pack Ina Paarman's Sundried Tomato Quarters, drained and halved
2 t (10 ml) sugar
2 t (10 ml) Ina Paarman's Vegetable Spice
2 T (30 ml) Ina Paarman's Balsamic Vinaigrette
½ cup (125 ml) calamata olives
2 T (30 ml) Ina Paarman's Olive Pesto
½ cup (125 ml) parmesan or pecorino cheese, grated
fresh basil for garnishing
In a mixing bowl, toss halved baby tomatoes, sundried tomatoes, sugar, Vegetable Spice and Balsamic Vinaigrette, together and spread out in an oven roasting pan.
Bake open at 200°C for 15 minutes until flavours are concentrated.
Spread Olive Pesto thinly over pastry base. Sprinkle grated cheese over.
Spoon tomato mixture into pastry shell. Dot with olives.
Finish off in the oven for a final 10 minutes. Garnish with basil.
VARIATION:
The olives can be replaced with one red bell pepper, finely sliced and roasted with the tomatoes.
Instead of using the Olive Pesto in the pastry, use our Basil Pesto, it is delicious teamed with the tomato filling.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/fresh-and-sundried-tomato-tart.html
Tuesday, 18 March 2014
TUNATERT VAN KULSUM
TUNATERT
2 eiers, geklits
1 teelepel Worcestersous
1 blikkie tuna in water, gedreineer
1 ui, gekap
3 eetlepels koekmeel
1 teelepel bakpoeier
1 koppie cheddarkaas, gerasper
1 koppie melk
Meng alles saam en plaas in 'n tertbak wat met botter gesmeer is.
Bak vir 30 minute teen 180 grade.Bron:RSG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/tunatert-van-kulsum.html
Tuesday, 11 March 2014
GEROOKTE MOSSELTERT
GEROOKTE MOSSELTERT
Heerlik vir enige vingerhappie, ligte middagete of aandete
1 ui, gekap
pakkie sampioene in skywe gesny
2 blikkies gerookte mossels
koppie gerasperde cheddarkaas
3 eiers
4 el botter
125 ml melk
1 tl mosterdpoeier
1 eetl koekmeel
1 tl aromat
swartpeper na smaak
rooipeper na smaak
Voorverhitte oond teen 180C
Braai uie in botter tot deurskynend, voeg sampioene by en braai liggies, haal af van die plaat.
Gooi die gerookte mossels by met so 2 tl van die mossel olie.
Gooi gerasperde kaas , rooipeper na smaak by, roer liggies saam en giet in gesmeerde oondvaste bak.
In ‘n lekker groot mengbak, klits saam die eiers, melk, mosterdpoeier, koekmeel, aromat en peper , maak seker dis goed gemeng.
Gooi melkmengsel stadig oor mosselmengsel in tertbak.
Bak 180C vir 30 min of tot gestol en mooi bruin.
*Hester van Staaden via Facebook Boerekos Kookengeniet*
boerekos.com

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/gerookte-mosseltert.html
Thursday, 27 February 2014
TUNATERTE
FOTO GELEEN
TUNATERT 1
2 blikke tuna in water,
1 ui gerasper,
4 eetl mayonnaise,
4 eetl chutney,
1 pakkie simba chips( enige geur,
4 eiers.
Meng alles saam en mikrogolf vir 7 min voeg dan gerasperde kaas by en mikrogolf
vir verdere 2 min en walla jou tuna tert is klaar. Eet en geniet.
TUNATERT 2
3 dik snye brood
1 1/2koppie melk
1 eetl margarine
Verhit in kastrol oor lae hitte en druk fyn.
1 blik tuna
1 koppie gerasperde kaas
1 groot gerasperde uie
2 eiers
Pietersielie gekap. Sout en peper
1 pak chips
Meng alles saam, gooi in gesmeerde bak en strooi fyngemaakte chips
bo-oor.Bak by 180 grade vir 20min. of to goudbruin en gaar.Kosmater
Sonja De Ridder Billson
UIE EN TUNA TERT
Kors
1 koppie koekmeel
125 g sagte margarien/botter
½ koppie gerasperde cheddarkaas
Meng alles goed en druk vas in tertbord.
Vulsel
± 6 mediumgrootte uie (in blokkies gesny en gebraai in bietjie olie)
½ blik tuna in water, gedreineer en gevlok)
250 ml vars room
2 eiers
1 teelepel basiliekruid
1 teelepel braaivleisspeserye
1 koppie gerasperde cheddarkaas
Meng alles, gooi bo-op tertkors en bak teen 180 grade tot goudbruin vir
ongeveer 30 minute.
Michelle Nel
SOUTTERT VIR DIE LEKKER SOMERWEER
Geniet met 'n slaai.
5 sny witbrood in blokkies gebreek en geweek in 750 ml melk.
50 ml mielieblom
3 koppies gerasperde cheddarkaas
6 eiers, geklits
1 groot ui grof gerasper
5 ml mosterdpoeier
5 ml aromat of sout
5 ml gedroogde pietersielie
2 blikkies tuna of 'n koppie kouevleis (ham, spek of worsies)
Meng alles saam. Giet in gesmeerde oondbak en bak vir 50 minute by 180
grade.
Ek sit partykeer 'n rol Today's deeg onder as kors, dan bak ek dit in 'n
plat plaatjie (koekieplaat) en bedien dit as 'n "snack".
Louise Groenewald
LOUISE SE TUNATERT
'n Resep wat ek al baie jare maak. Altyd baie gewild by partytjies en jy kan dit
mooi klein blokkies sny. Die bestanddele
lyk glad nie of dit kan lekker wees nie, maar dis heerlik. Baie
maklik om te maak – jy meng net alles in ‘n ...pot op die stoof, gooi in ‘n bak
en bak in die oond.
1 Blikkie Tuna
4 Snye ou Witbrood (korsies dun afgesny)
1 Koppie Melk
2 Eetlepels margarien
3 Eiers
1 - 1½ Koppies Cheddarkaas gerasper
Sout of Aromat na smaak
Witpeper na smaak
Knypie Knoffelsout
Fyngekapte Pietersielie, bietjie Paprika om bo-oor te sprinkel
Bring melk tot amper kookpunt (in pot op stoof). Breek brood in stukkies
en roer by melk tot dit soos pap lyk. Voeg res van bestandele by, maar hou
omtrent 'n halwe koppie kaas oor om bo-oor te sprinkel. Sit in Pyrex bak en bak
in oond vir 35 min. by 180ºC
Laat afkoel tot louwarm voor jy dit sny. Ook heerlik koud.
Resep kan suksesvol verdubbel word.
Learn to Cook with Louise - good basics, good food
Susan Louw du Preez
TUNATERT
2 blikkies tuna,
1 pak gerookte bief chips,
1 blikkies mushroomsop (die wat julle dubbel maak) - druk chips fyn meng
met tuna voeg sop by - sit in oondbak strooi gerasperde kaas oor en bak vir
ongeveer 20 min in oond. bedien met rys en slaai. heerlik! (vinnig en maklik)
Maureen Jansen van Rensburg
ANDERSE TUNATERT
'n Vriendin van my het eendag hierdie anderste Tuna tert gemaak en het my
so ooreet aan hierdie tert dat ek eintlik siek was. Ek deel graag haar resep
met julle.
4 tl Gelatien of 1 koevertjie,
1 pkt suurlemoenjellie,
375 ml kookwater,
1 pkt Tuc beskuitjies,
1 koppie Cross & blackwell mayonaise,
1 klein gerasperde ui,
3 gekookte eiers (gerasper),
2 blikkie tuna (water afgegooi),
Pietersielie en aromat na smaak (opsioneel),
Meng gelatien, jellie met die kookwater, en laat dit afkoel. Meng nou die
res van die bestandele saam behalwe die tuc beskuitjies. Smeer tertbak en pak
jou tuc beskuitjies daarin (kors), gooi jou jellie mengsel by die vismengsel en
roer goed deur en gooi op beskuitjies. sit is yskas om te stol.
Lindi De Meyer
LINDI SE SOUTTERT .
Bestanddele:
2 pakke sour cream Lays chips
250ml room
4 groot eiers
250ml melk
500g gerasperde kaas
2 blikkies tuna in water
Breek die chips fyn en voeg die res van die bestanddele by maar slegs net
250g van die kaas.
Voeg sout en peper by na smaak.
Gooi mengsel in Pirex bak en strooi die ander 250g kaas eweredig oor.
Alternatief kan fyn uie, mushrooms asook fyngekapte green pepper ook
bygevoeg word.
Bak in die oond teen 160 grade vir 20 minute. Dit kan koud of warm bedien
word.
Lekker eet !!
Ancoise Venter
ANCOISE SE TUNATERT
Ek het ontdek as mens n hele pak kaaskrulle saam met n witsous en die tuna
meng met mushrooms .. Dit die beste tuna tert nog maak . Ek druk so paar
kaaskrulle bo op die vulsel wat dit nog mooi maak ook.
Karin Van Coller Minnaar
TUNATERT
Ek het toe op die ou end die vinnige tert kors gebruik. Wow dit werk goed.
Het dit onder in die pan gedruk en so n bietjie ge pre bake terwyl ek dine
vulsel gemaak het.
2 blikkies tuna,
4 eiers,
1/2t droe pietersielie,
1 pakkie knor room hoendersop aangemaak met twee kopies melk en gekook
sommer in die mikrogolf,
1 koppie gerasperde kaas ingeroer,
1 koppie mielies en
bietjie kaas bo oor gestrooi.
Oee en n knertsie vars gemaalde
swart peper. Ek dink dit gaan sommer lekker wees.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/tunaterte.html
TANNIE JOEY
BRINK SE TUNATERT
Voeg bymekaar:
2 blikkies tuna-gedreineer
1 pakkie suurlemoenjellie-opegelos in 1k kookwater
laat afkoel, maar nie stol nie
Voeg dan by 1k plain yoghurt
1k mayo
2 el gekapte uie
4 hardgekookte eiers-gerasper
Pak lagie bacon kips en dan lagie tuna, eindig met lagie tuna. Verkoel tot gestol, oornag is dit lekker, dan word koekies lekker sag!*6/9/12 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/tunaterte.html

VINNIGE TUNATERT
(4 PORSIES)
300ml gerasperde cheddar kaas
4 snye brood sonder korsies in klein stukkies gebreek
30ml botter
250ml melk
1 blik tuna in water gedreineer
2 groot eiers
1 groot ui gerasper
5ml bakpoeier
Metode:
Hou ‘n kwart van die kaas eenkant en men g dan die res van die bestandele,
behalwe die bakpoeier in ‘n kastrol. Kook die mengsel vir ‘n paar minute oor
lae hitte en roer dit aanhoudend. Roer die bakpoeier daarby en giet dan die
mengsel in ‘n gesmeerde oondbak of kleiner individuele bakkies. Sprinkel die
kaas wat uitgehou is, oor en bak dit in die oond vir 15-20min of tot gestol.
Sit die tert voor met aartappelwiggies en slaai. *Kos idees* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/tunaterte.html
Annalizé Vermeulen
TUNAGEREG
1 Blik Tuna (kan meer gebruik)
1 Blik Sweetcorn
2 Eiers
1 Blik Idealmelk
Uie en Soetrissie (“Greenpeper”)
1 koppie Kaas •
Meng alles saam en bak in die oond teen 180°C http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/tunaterte.html

Subscribe to:
Posts (Atom)