Showing posts with label Gadgets –Stoompot. Show all posts
Showing posts with label Gadgets –Stoompot. Show all posts

Tuesday, 18 February 2014

KERRIE VARKSKENKELS IN DIE STOOMPOT


KERRIE VARK SKENKELS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/kerrie-varkskenkels-in-die-stoompot.html
Kook skenkels en uie in jou stoompot vir 30min.
Maak oop en voeg jou aartappels en wortel stukkies by
Maak jou sous en kook nog 20min
Maak oop en verdik jou sousie met so 3 e Mielieblom
SOUS:
2E Kerriepoeier
1E Suiker
1t Borrie
1E Worcestersous
sout en peper.
¼ t tiemie
¼ t fyn Koljander
1e Appelkooskonfyt
2 e Asyn
Maak aan met bietjie water en gooi bo-oor die aartappels en vleis.
As jou aartappels sag is maak so 3E Maziena aan met bietjie water en verdik jou sous in die kastrol daarmee..
Lekker saam met stampmielies en soetpampoen>WHALLA!!!Helena *17/2/14* .


 

Was nie lus vir baie kosmaak die naweek..toe gebruik ek maar my ou Favourite*Elektriese Stoompot* 30min..en alles was klaar
Skaapnek en Skenkels in Stoompot
met aartappels en lekker vars boontjies uit my tuin...Soetpampoen en lekker Basmati Rys..en ja met n LANG sous**
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/kerrie-varkskenkels-in-die-stoompot.html
Vleis
Uie
Aartappels
Jong Boontjies
2k water met 1 pakkie Tamatie Paste aangemaak en bo-oor gegooi
Sout en Peper
30min stoomtyd ..oopgemaak en net my sousie bietjie dikker gemaak met so 2e Meelblom en dit laat deurkook..net soos Ouma dit gemaak het.Helena Kruger



 
My Favourite **Varkskenkels en Aartapel Pot* sag gekook in my Elektriese Stoompot en dit oorgegooi in my Slow Cooker vir later**
VARKSKENKELS EN AARTAPPEL POT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/kerrie-varkskenkels-in-die-stoompot.html
Varkskenkels mooi skoongemaak
1Ui fyngesny
Aartappels
2k water met 1 pakkie Tamatie Paste aangemaak en bo-oor gegooi
Sout en Peper en bietjie Koljander
1t Paprika
1e Appelkooskonfyt
METODE
Plaas jou vleis en uie in jou stoompot
Gooi jou ander bestd. by en maak toe
40min stoomtyd ..oopgemaak en oorgeskep in die Slow Cooker en net my sousie bietjie dikker gemaak met so 2e Mielielblom in die stoompot en dit laat deurkook oor my gereg gegooi en hom op High gestel vir 1h en doodgemaak dit was supper sag en n lekker lang sousie vir die rys....Helena Kruger 06/04/2016

 


Tuesday, 14 May 2013

ELEKTRIESE STOOMPOT

ELEKTRIESE STOOMPOT
Berie Vd Velden Smith 
Please note that the cooking time is pressure keeping time on Instant Pot or other electric pressure cooker operating at 10.2 – 11.6 psi or 70-80 kPa. Cooking times are approximate. Please use them as a guideline only.

Pressure Cooking Timetable for Meat (Chicken, Duck, Turkey, Beef, Pork and Lamb)
Meat Cooking Time
(in Minutes)
Beef, stew meat 15 – 20
Beef, meat ball 10 -15
Beef, dressed 20 – 25
Beef, pot roast, steak, rump, round, chuck, blade or brisket, large 35 – 40
Beef, pot roast, steak, rump, round, chuck, blade or brisket, small chunks 25 – 30
Beef, ribs 25 – 30
Beef, shanks 25 – 30
Beef, oxtail 40 – 50
Chicken, breasts 8 – 10
Chicken, whole 20 – 25
Chicken, cut up with bones 10 – 15
Chicken, drumsticks, legs or thighs 10 – 15
Cornish Hen, whole 10 – 15
Duck, cut up with bones 10 – 12
Duck, whole 25 – 30
Ham slice 9 – 12
Ham picnic shoulder 25 – 30
Lamb, cubes, 10 -15
Lamb, stew meat 10 -15
Lamb, leg 35 – 45
Pheasant 20 – 25
Pork, loin roast 55 – 60
Pork, butt roast 45 – 50
Pork, ribs 20 – 25
Turkey, breast, boneless 15 – 20
Turkey, breast, whole, with bones 25 – 30
Turkey, drumsticks (leg) 15 – 20
Veal, chops 5 – 8
Veal, roast 35 – 45
Quail, whole 8 – 10 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/elektriese-stoompot.html


Ons KAMP MET ONS STOOMPOT alles gaan daarin.
Angus Olivier
Potjie:
sit jou vleis in die pot, sit jou spices in en gooi die vleis net toe met water. Kook op warm hitte tot die pot begin blaas (van die stoom) en draai die hitte af sodat dit saggies blaas of so sjhof sjhof maak. 20 minute. Haal die pot van die hitte af, moenie rondpluk of skeefdraai nie. Haal die gewiggie van die uitlaat klep af en laat afblaas. Na dit klaar geblaas het, maak oop en dit aartappels en / of ander groente by, Sout of aromat bo-op dit, moenie roer nie en maak toe. Blaas vir 13 minute. Laat druk uit op dieselfde manier en maak oop. Sit die pot terug op hitte en roer 'n paar keer deur die kos sodat die sous bind. Tadaa! http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/elektriese-stoompot.html

ek kook beet in myne. pak die kastrol bodem vol beet. gooi warm water in om die beet toe te maak, (so jou water bedek een laag beet - dis genoeg vir al die beet), en vul die pot tot drie kwart met nog beet. gooi so een eetklepel sout en een suiker oor en kook. laat die pot blaas vir 20 minute, en toets die beet met toetspen vir sagtheid. as dit nog te hard is, blaas weer vir 10 minute, of as dit net bietjie sag is, 5 minute. so kry jy dit vinnig sag. onthou, as die pot afblaas en jy hoor die stoom "proes", sit gou die gewiggie op en laat die pot eers afkoel, anders sproei jy jou kombuis vol pienk kolletjies.
as jy hoor die pos roggel of sous / water kom uit in plaas van stoom, is jou pot dalk te vol. dis gevaarlik! sit dadelik die hitte af, of haal die pot van die plaat af. as jy nie braaf is nie, los hom daar om af te oel, anders kan jy hom versigtig in die wasbak sit en koue water oor hom tap. hy koel vinnig af..http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/elektriese-stoompot.html

ek kook sop in die pot. groente sop. al die bestanddele kan maar tot by die boonste rand wees, maar dis die water wat nie meer as so half moet wees nie. anders kook die proses skuim op, en die stoom kan nie ontsnap nie... groente sop - 30 minute.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/elektriese-stoompot.html


KFC: hoender stukke in meel / melkpoeier / eiergeel poeier en spices mengsel gerol. voorverhit jou pot met 'n derde vol olie op nege stukkies hoender ('n hele hoender opgesly). ek verkies 'n staal rakkie wat die hoender van die bodem afhou, anders le die hoender opmekaar. goed: pak die hoender in die warm olie, gebruik 'n stewige braaitang. dikker stukke teen die kant, kleineres in die middel. wees versigtig, maar werk vinnig. by die 4de een koel die olie af, maar hou aan inpak. seel die deksel, laat begin blaas en draai hitte af tot tjoeff... 25 minute. blaas af, pak die stukkies op kombuis handoek papiet of 'n rakkie, 30 sekondes vir olie om af te drup. tadaaa! wenk op olie: probeer palmvet te kry. dis in soliede vorm en stol 'n kamertemp. maar minder ongesond... WENK meer hoender, minder olie. moet nie jou pot oorlaai nie, braai eerder 'n tweede porsie, of gebruik 2 potte, of nooi minder mense, of gebruik sjef mike... microwave lol.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/elektriese-stoompot.html

aartappel soos vir - slaai: kook in artappel diepte, blaas 15 minute.*..

Angus Olivier*30.5.13* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/elektriese-stoompot.html

Friday, 19 April 2013

HOENDERGEREGTE IN N STOOMPOT





Mexikaanse Hoender

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoendergeregte-in-n-stoompot.html
5ml olie
1,5 kg hoenderstukke
2 uie gesny
2 huisies knoffel, fyn gedruk
1 groen rissie in repe gesny
1 rooi soetrissie in repe gesny
30ml tamatiepast
150ml druiweasyn
250ml hoenderaftreksel
250ml sjerrie
50ml rosyntjies
swart en goen olywe
mielieblom om te verdik
sout en varsgemaalde swartpeper
Metode:
Verhit olie in die spoedkoker en braai die hoender mooi bruin aan alle kante. Voeg die uie, knoffel en soetrisies by. Soteer n paar minute lank tot sag. Meng die oorblywende bastandele , behalwedie olywe, mielieblom engeurmiddels en gooi oor die hoender. Verseel die pot.

Bring tot optimale druk. Kook 10 - 12 min lank teen hierdie druk. Skakel af en laat die kookwyser heeltemaal daal. Verdik die sous met n bietjie mieliemeelblom en voeg sout by. Strooi die olywe bo-op en bedien warm met pasta-rys (ons gebruik taglatelie) Kom uit AMC Classic se resepteboekie* Piet van der Gryp*

Saturday, 6 April 2013

BEESVLEISGEREGTE IN N STOOMPOT


Beesstert in Stoompot

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/stoompot-beesvleis.html
1kg Beesstert
sout en peper
1 ui in stukke
4 groot aartappels [jy kan wortels ook bysit]
2k water+-
30ml asyn
2t suiker
2e Mielieblom
Kook Beesstert met uie,sout en peper, water en asyn,suiker vir 20-30min.in stoompot
Maak oop en plaas aartappels bo-op**sluit weer
Kook 10min.*maak oop en maak jou sousie dikker met jou mielieblom**Whalla**
Plain geen feterjassies nie***Baie, Baie Lekker saam met stampmielies..15/3/12 Helena Kruger*

BEESBREDIE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/stoompot-beesvleis.html1kg Beesvleis [brisket..blokkies..dikrib.]
1ui gekap
1knoffelhuisie gekneus
1blikkie gekapte tamaties
1blikkie tamatie pasta[paste]
2t suiker
2t asyn
1 t sout en swart peper na smaak
1/2k rooiwyn
1e appelkooskonfyt
1 blokkie aftreksel+1k water
3 wortels
1/2k ertjies
3 Aartappels in kwarte gesny
Metode:
Braai vleis mooi bruin...skep uit en hou eenkant...Sorteer jou ui en knoffel en voeg die vleis by...Voeg alles by behalwe jou groente en kook so 1+1/2h..of in stoompt so 45min..Voeg dan jou groente by en kook nog 20min tot alles gaar is..maak sousie dikker met bietjie mielieblom as jy wil..Bedien saam met stampmielies of rys en n lekker soet groente soos patats of pampoen..
Helena Kruger*


BRISKET EN DIKRIB BREDIE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/stoompot-beesvleis.html[stoompot]
1.5kg beesvleis [blokkies of stukke gesny]
3 aartappels 1/4 gesny
3 Wortels in stukke gesny
1 groot ui in stukke gesny
grasui
1 Blikkie Tomato paste
2k water
1/2t seldery saad
2t suiker
sout en peper
3 e Sweet-Chilli sous [ops]
Pak in soos jy wil maar aartappels bo-op*** gooi jou sousie bo-oor
Stel op 40min .Laat afblaas en maak oop** maak sousie dikker met bietjie maziena en kook 5min sonder deksel
Skep op saam met lekker Basmati rys ,beetslaai of groenslaai!!YUMMY!!***Helena Kruger 16/2/12.*


                                                   

                                                BEESSTERT IN DIE STOOMPOT
                                                             <Helena Kruger>