Jeanette Lombaard
SOUTTERT
Dit was so iets tussen 2 resepte.
Die vulsel was rooi,geel en groen peppers,
mushrooms,
peppedews,
uie en garlic.
1 pak spinasie bygesit met
1 pak bacon bits.
Dit so 20min deurgebraai.
1koppie gerasperde kaas ingeroer en
3 ringe feta kaas.
Die base was
150g meel,
75g botter,
2ml sout,
1 eiergeel,
1/2koppie kaas en
40ml yswater.
Gooi meel,botter en sout bymekaar. Vryf goed deur en voeg dan gerasperde
kaas by.
Meng yswater en eiergeel. Vou dan by meel in. Maak 'n bolletjie deeg n
druk in quiche bak. (Ek het my base beslag dubbeld gemaak).
Gooi dan jou vulsel in die
voorbereide quiche bak.
Klits 3 eiers met
250ml room/melk en gooi stadig oor vulsel.
Bak in oond (180gr) vir ongeveer 1uur. Jy kan halfpad nog kaas oor sit.
Laat staan vir so 15min voor opdien. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/05/jeanette-se-dubbele-souttert.html
No comments:
Post a Comment