HONDE HAPPIES
Wynand Myburgh
Hierdie hondehappies is ‘n alternatief vir ‘raw hide’, is gesond en het baie voedingswaarde. (Maak 10)
2-3 groot soetpatats, gewas en ongeskil
Verhit die oond by 180 grade celsius. Sny die soetpatats in die lengte in stukke van ongeveer 5mm dik. Pak op ‘n oondrak en bak 3 ure. Stoor in ‘n lugdigte houer.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/doggie-biscuits-hondehappies.html
Moira Botha Dyer
Peanut Doggie Bones (biscuits):
2 cups whole-wheat flour; 1 tablespoon baking powder; 1 cup smooth peanut butter; 1 cup milk. Method: Preheat oven to 180deg. Mix flour and b.powder. In a seperate bowl mix milk and peanut butter well and add to flour. Mix well. Roll out dough to about 1/4 inch thickness and cut into shape of doggie bones or any design you like. Place on a greased baking pan and bake 20min or until cooked. Cool and store in an airtight container. He will love you for this lovely treat!!
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/doggie-biscuits-hondehappies.html
Wynand Myburgh
Die ribbetjies vir honde is deur Talana van Bosch van The Borris Dog Shop and Bakery in Pretoria gemaak.
(Maak 35)
250 g gemaalde koringmeel
40 g growwe ongemaalde hawermout
25 g gemaalde hawermout
5 g borrie
5 g droë gis
1 e varsgekapte pietersielie
75 ml varsgekapte spinasie
1 k gaar bruinrys
185 ml louwarm gaar beesvleis-smoothie*
2 t vars suurlemoensap
Verhit die oond by 200 grade celsius. Meng die koringmeel, hawermout, borrie en droë gis, pietersielie, spinasie en 50 ml van die rys. Voeg die beesvleis-smoothie en suurlemoensap by. Bedek die bak met ʼn skoon vadoek en los 20 minute in ʼn warm plek. Rol dun uit en druk gaatjies in die deeg. Strooi die res van die rys oor die deeg en sny in stukkies om ‘ribbetjies’ te vorm. Bak 35 minute. Sodra die koekies afgekoel het, sit terug in die oond (wat afgeskakel is) en los oornag om uit te droog.
*Maak die smoothie deur 120 ml bees maalvleis te kook met 65 ml water. Verpulp in ʼn voedselverwerker.
WENK: Afhangende van die grootte van die hond vir wie die ribbetjies gemaak word, kan die koekies in verskillende groottes gesny word.

Honde
beskuitjies
*Anna van der Westhuizen
1 2 3 maklik*
250g hoenderlewer,
125ml water,
10ml olie,
5ml sout,
1kg selfraising meel
Kook alles behalwe meel saam (ek gooi 5/10ml knoffel by) Liquidize. Meng met meel Druk in gesmeerder bakplaat Bak op 180c +-30 min Sny blokkies Droog uit soos beskuit Dan raak dit nie muf nie 6/2/13*Rista Greyvenstein
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/doggie-biscuits-hondehappies.html
Instructions

Rentia van der Merwe
MY 'BEENO' RESEP
vir my 4 woefie kinders
2 1/2 cups all-purpose flour
3 ½ cups brown bread flour
1 ½ cup maize meal
2 cups oats
2 eggs
1 tsp salt
1 cups beef stock made with
2 cubes
1 cup full cream milk
1 packet oxtail soup
1 cup oil
1 desert spoon crushed
garlic
Instructions
Preheat oven to 150 degrees
C. Combine, in a big bowl, the flours, meal, oats, soup powder and salt.
Add the liquid to the dry
ingredients. Knead about 3 minutes. Add more milk if necessary. The dough
should be stiff.
Flour a board with cornmeal
and roll out the dough to a thickness of 1/4 inch Cut out biscuits with cookie
cutters in appropriate shapes, and place on greased cookie sheets. Bake the
biscuits for 45 minutes at 150 degrees C
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/doggie-biscuits-hondehappies.html
DOG BISCUITS
Erica Carosini Barking #Bad Breath Dog Biscuit Recipe
Make 10-20 Cookies
Ingredients:
1 ½ cups whole wheat or all-purpose flour
½ cup of cornmeal
½ cup finely chopped parsley
½ cup finely chopped mint (or ½ tsp. mint extract)
1 egg
1/3 cup milk or almond/rice milk
3 Tbsp olive oil
½ cup water
Directions:
Preheat oven to 350 degrees
Mix all the ingredients in a large bowl, until a thick
dough forms. It should hold together into a ball when pressed in your hands. If
it’s flakey, add a bit more water until it holds together firmly.
Sprinkly counter with flour and roll dough out to ¼
thickness.
Use a cookie cutter to cut dough and place on non-stick
cookie sheet.
Bake for 20 minutes or until golden brown and let cool.
As always, we’d love to hear and see how Barking Bad
Breath Dog Treat Recipe turned out for you. Please leave your comments down
below or post pictures of your treats on our Facebook page. And, of course, let
us know if your dog’s breath is any better after he eats these treats.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/doggie-biscuits-hondehappies.html
No comments:
Post a Comment