POST TOASTIE POEDING
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/post-toastie-poeding.html
3 k Post Toasties[Corn Flakes]
½ k Suiker
2 e Klapper
3 eiers
2 ½ k Melk
Knippie sout
Vanielje
Botter
3 e Appelkooskonfyt
Gooi droe post toasties in bakskottel
Strooi suiker en klapper oor, maar moenie roer
Klits eiers, melk, sout en vanielje en gooi oor droe mengsel
Sit klontjies botter op [sommer lekker baie]
Bak by 180*C tot gaar. +- 40-45 min.
Smeer appelkooskonfyt bo-oor terwyl warm of stip net hier en daar
Bedien met vla of roomys*Helena Kruger*18/2/14*

No comments:
Post a Comment