Rooibos Gemmerbier
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/10/rooibos-gemmerbier.html
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/10/rooibos-gemmerbier.html
Maak: 7
liter
3 liter sterk rooibostee
15 ml (10g of 1 pakkie) kitsgis
800 g (4 x 250 ml) witsuiker
3 liter koue water
30 ml fyn gemmer
250 ml rosyne
5 ml kremetart
3 liter sterk rooibostee
15 ml (10g of 1 pakkie) kitsgis
800 g (4 x 250 ml) witsuiker
3 liter koue water
30 ml fyn gemmer
250 ml rosyne
5 ml kremetart
1 Meng ’n
bietjie rooibostee met die kitsgis en roer totdat dit opgelos het.
Voeg die suiker by die orige rooibostee en roer totdat dit ook opgelos het. Gooi die koue water en gemmer by, asook die rosyne en kremetart. Bedek die mengsel met ’n klam moeseliendoek en laat dit vir 12-24 uur staan of totdat die rosyne bo dryf en die mengsel begin gis.

2 Syg die
gemmerbier deur ’n skoon moeseliendoek en bottel dit. Hou die bottels in die
yskas.
Guys Visit my Blog From Download More movies here
ReplyDelete