Saturday, 26 January 2013

ALGEMEEN - INMAAK



SANDWICH SPREAD

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html

1 Engelse komkommer fyn gekap of gerasper
1 ui fyn gekap
2-4 geelwortels fyn gerasper
1-2 groen soetrissies fyn gekap
1-2 rooi soetrissies fyn gekap
750 ml wit druiwe asyn
500 ml mayonaise
METODE:
Meng al die groente in 'n mengbak, giet die asyn oor en laat 24 uur staan. Dreineer goed. Druk al die vloeistof uit, men...g die groente
met net genoeg mayonaise tot dit smeerbaar en goed gemeng is. Skep in skoon
flesse en maak dig toe en bere in yskas
Van een van ons Kosmaters Zelda"
Helena Kruger*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* 


Homemade sandwich spread
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html

Recipe from: YOU –  Food24
Ingredients
30ml butter
5ml crushed garlic
2 large onions, very finely chopped
2 medium-sized carrots, very finely grated
500ml finely shredded cabbage
5ml soy sauce (optional)
1ml dried mixed herbs
salt and coarsely ground black pepper
190ml finely grated English cucumber
5 ml white grape vinegar
400 ml low-fat mayonnaise
5 ml lemon juice
Method
Melt the butter in a medium-sized saucepan and slowly sauté the garlic, onions, carrots and cabbage over medium heat for 1 minute. Add the soy sauce, herbs and salt and pepper to taste and sauté slowly for 5 minutes. Leave on the stove plate and add the cucumber. Cover and leave on the hot stove plate for 2 minutes. Stir and leave to cool. Add the remaining ingredients to the vegetables and mix. Spoon into sterilised jars and store in the fridge. Makes about 1 litre sandwich spread.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

  

KERRIESOUS VIR ENIGE GROENTE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html

2 koppies druiwe asyn
1½ koppies suiker
½ koppie water
50ml appelkooskonfyt
4 teelepels matige kerriepoeier of na smaak
1 teelepel fyn gemmer
1 teelepel borrie
½ teelepel fyn komyn(jeera)
½ teelepel fyn koljander
1blikkie tamatiespasta
1 teelepel sout
¼ koppie mielieblom.
METODE:
Meng al die bestandele en roer tot suiker gesmelt het. Laat goed kook vir 5 minute, gooi by enige gaar groente en bottel warm."Helena Kruger"
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* 





INGEMAAKTE SPAGHETTI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html

3½ kg tamaties
500 g uie
4 e appelkooskonfyt
1½ k suiker
1 k asyn
1 t fyn naeltjies
1 t peper
1 t neut
1 e sout
250 g egte botter
1 boks spaghetti
METODE:
Kook tamaties tot gaar. Haal skille af. Versap. Kook ui in water tot sag. Versap saam met tamatie Kook spagetti sag - nie pap nie. Water af. Voeg alles bymekaar. Laat kook 10 min. Bottel warm."Kosmater"
Helena Kruger
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*


PICKLED OYSTERS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html

300ml white vinegar
1/2 tablespoon clove
1/2 tablespoon allspice
1/2 tablespoon red pepper
1/2 tablespoon cracked whole mace
bay leaf
lemon slice
Directions
prepare the shellfish first by scrubbing shells.
Steam the shellfish just enough so that the shells become open.
Strain the liquid from steaming and cool in the refrigerator.
Remove the meat from the shells.
Put all the ingredients (except the bay leaves and lemon) in a large pan, and simmer for 10 minutes.
Leave to cool.
Pack the cooled meat into sterilized jars, adding a bay leaf, some cloves and a slice of lemon to each jar.
Pour the cooled vinegar mixture over the meat to cover. Seal firmly and store in the refrigerator :Helena Kruger"
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*


                                                                     Foto Helena Kruger

 Mossels en Calamari Piekelshttp://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html
Ingelegde Mossels
*eie verwerking Helena**
375 ml olyfolie
250 ml witasyn
50 ml suiker[miskien bietjie minder ]
5 heel naeltjies
3 lourierblare
12 swart peperkorrels
en 1 medium opgekapte ui
Kook saam vir 12-15 minute
Verwyder naeltjies en lourierblare
In aparte kastrol met 250 ml kokende water en 20 ml sout gooi jy 500gram mossels en kook vir 3 minute
Voeg dan die mengsel van die eerste kastrol by die kokende mossels en kook net deur.
Le in terwyl dit nog warm is en verseel.. Anton Welman Dankie.




TOEBROODJIESMEER “KRAPVULSEL
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html

1 groot tamatie
1 eetl. botter
½ kp gerasperde kaas
2 geklitste eiers
1 teel. gerasperde ui
Sout en rooipeper
METODE:
Skil en kerf die tamatie fyn, smelt die botter in ‘n kastrol en braai die tamatie tot ‘n moes. Roer die gerasperde kaas en ui in, voeg dan die geklitste eiers en geurmiddels by. Kook tot dit dik is, roer gedurig, pasop vir aanbrand. Laat afkoel en bere in ‘n fles in die yskas. Hierdie mengsel maak ‘n uitmuntende toebroodjiesmeer. Dit kan ook warm op roosterbrood bedien word.

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*



                                 foto= CHAKALAKA MET MIELIES >Helena Kruger 17/01/2017

CHAKALAKA

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html

4 wortels gerasper
2 uie in repies gesny
200g kool gekerf
6-8 vet rooi rissies gekerf [met pitte in]
1 groen soetrissie[ in blokkies gekap]
5ml paprika
5ml borrie
15ml kerriepoeier
100ml suiker
1 blikkie gekapte tamaties
50ml asyn
1e appelkooskonfyt
50ml water
METODE:
Braai uie en soetrissie in olie tot mooi sag. Voeg wortels, kool, rissies,paprika, borrie, kerrie,en roerbraai tot groente sag is en gaar. Voeg dan jou tamatie, suiker, appelkooskonfyt, asyn en jou water by en prut vir so 10min.[ roer want dit kan maklik brand] Bietjie sout en peper en bottel dit dan warm. Sorg net dat daar geen lugblassies in botteltjies is nie!!! N.S ek het 2 soorte gemaak maar by die een mengsel het ek n blikkie gekoopte "Hot & Spice" Chakalaka bygevoeg en toe gebottel....Ek se vir julle dit is nou baie lekker!!
Helena Kruger:  25/6/2010
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

Foto bo>Voeg mielies by en n bietjie meer water en maak bietjie dikker met so 2t Mielieblom..17/01/2017

 



SUURLEMOENSMEER

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html

3 eiers geklits
Skil en sap van 1 groot suurlemoen
60g Botter
METODE:
Oor n groot bak water klits alles saam’
Bottel en gebruik binne 4 dae na oopmaak.
Lekker op roosterbrood>>>21/7/10 "Susan "Dankie Sus!!Helena Kruger"
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*


GOUE STROOP MET KOOKWATER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html

Skroei 2kg wit suiker in ‘n dikboomkastrol oor lae hitte totdat al die korrels gesmelt en dit ‘n ligte goudbruin is, roer aanhoudend en wees versigtig dat dit nie te donker word nie.
Vermeng 2,5liter kookwater, 7ml kremetart en 7ml sout. Roer die water geleidelik en bietjiesgewys by die gesmelte suiker, oppas dat die stoom jou nie brand nie. Kook die stroop vinnig totdat dit dik genoeg is. Om te toets of dit dik is, skep af en toe ‘n klein bietjie stroop in ‘n koue piering. Bottel die stroop warm in warm, gesteriliseerde inmaak flesse en verseël dit. *Lekke vir later*
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*




Helena Kruger
LEMON CURD 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html

Sitrusbotter Suurlemoenbotter, beter bekend as lemon curd, kan maklik in die mikrogolfoond gemaak word. Hierdie resep gebruik suurlemoen-, lemoen en pomelosap, maar jy kan dit aanpas om net een of twee te gebruik – hou net die sap 125 ml.
4 eiers
200 ml strooisuiker
50 ml suurlemoensap
50 ml lemoensap
25 ml pomelosap
100 ml water
125 g botter, in blokkies gesny
5 ml elk lemoen- en suurlemoenskil, gerasper
METODE:
Klits die eiers en strooisuiker met 'n draadklitser in 'n groot mikrogolfoondvaste glasbak. Voeg die sap, water, botterblokkies en skil by. Mikrogolf op 100% vir 2 minute. Roer. Mikrogolf op 55 % vir 6 – 8 minute, roer dit elke 2 minute. Dis reg wanneer dit verdik het en die agterkant van 'n metaallepel bedek wanneer jy dit daardeur trek. Skep in glasbotteltjies uit. Eet die sitrusbotter op plaatkoekies of brood, of in tertdoppies of pannekoek.
Jou Wereld Tydskrif 5/7/10 Helena 
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

LEMON CURD

3/4 cup sugar
2 teaspoons lemon rind
½ cup lemon juice
¼ cup water
125g butter

METHOD:
Beat eggs & sugar together in a bowl. Add lemon rind, lemon juice, water & chopped up butter. Microwave on HIGH for 3 mins. Stir well. Microwave on MEDIUM for a further 6 mins until mixture thickens. DO NOT over cook. Pour into hot sterilised jars. Seal when cold. Use as a spread on bread or as a tart filling.

This made a medium sized bottle full.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* 


LEKKER KOMBINASIES VIR DIE INLE VAN KAAS 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html

Dreineer 175g fetakaas en druk dit met kombuispapier droog. Sny dit in 2cm blokkies op. Gebruik daarby 12 swart olywe 4-6 vars roosmaryn takkies, 5ml geskroeide koljander en 12 swart peperkorrels. Pak dit in lae in ‘n glasfles en vul die fles met olie, dit moet die kassblokkies minstens 1.25cm diep bedek. Sit die deksel op.
Meng ‘n repie fyn gekapte brandrissie, ‘n halwe opgekapte uitjie en ‘n klompie opgekapte vars kruie, 3 geskilde knoffelhuisies en’n paar swart peper korrels met 200ml olie. Voeg 200g fetakaas blokkies by en roer die mengsel liggies. Skep dit in ‘n glasfles en druk ‘n lourierblaar teen die wand van die fles in. Sit die deksel op.
Sny 500g mozzarellakaas in groterige blokkies. Sny 50g songedroogde tamaties in repies op, maar week dit eers 5min lank in kookwater indien nodig. Pak die kaas en tamaties saam met vars roosmaryn takkies en tiemie of vars basiliekruidblare in lae in ‘n glasfles. Strooi bietjie sout en peper oor elke laag. Skil 4 knoffelhuisies en maak dit fyn. Meng dit met bietjie olie en giet dit oor die kaasmengsel. Voeg genoeg olie by om die bestandele te bedek. Sit die deksel op.
*Lekker vir later*
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* 





 PICKLED GINGER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html

Helena Kruger

6 ounces of fresh ginger
1/4 cup rice vinegar
2 tablespoons mirin
2 tablespoons sake
4 teaspoons sugar
Cut and grate your ginger. Bring a saucepan with a few cups of water to a boil, and boil your pieces of ginger for a minute or two. Remove it from the boiling water and let it cool. While it's cooling, combine your other ingredients and bring them to a boil. While they're coming to a boil, slice your ginger as thinly as possible. Put your thin slices of ginger in a clean jar with a lid on it. Pour your liquid over the ginger slices, let it cool, then allow the ginger to pickle in your refrigerator for a few days. Your gari should last a month if refrigerated.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

  
INGEMAAKTE GEMMER

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html
Vera Du Toit
Ek vat een baie groot gemmerwortel. Skraap skil met 'n lepel af, dan mors mens van die gemmer nie.
Sny in baie dun skyfies.
Sit in 'n bak en gooi growwe sout oor gemmer, vir 1 uur.
Spoel af.
Gooi 2 koppies asyn, driekwart koppie suiker en 1 eetlepel growwe sout in 'n pan, oor medium hitte tot kookpunt.
Kook apart water, bring tot kookpunt en gooi gemmer by.
Roer so een of twee keer, ongeveer 30 sekondes, dan haal af en gooi in klein flessie.
Gooi asyn mengsel oor en maak toe.en bottel**28/05/2016




ASPARAGUS PRESERVED IN OIL

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html

Make 2 jars ( 1 x 500ml & 1 x 250ml)
500g asparagus
300ml cider vinegar or white wine vinegar
2 fat garlic cloves or shallots, finely sliced
1 tsp peppercorns
A few rosemary, thyme or basil sprigs
100ml lemon juice
400-500ml olive oil
Trim away the tough woody ends of the asparagus, then cut into lengths 1cm less than the height of your larger jar, keeping the tender trimmed-off bits to one side.
Put the vinegar and 200ml water in a saucepan and bring to the boil.  Remove from the heat and cover to keep warm.  Meanwhile, place a griddle pan over a high heat.  Add the long asparagus spears and cook, turning once or twice, until lightly charred. Drop the spears into the hot vinegar bath and leave for 3-4min.  This sharpens the flavour of the asparagus, while the acidity assists in preventing bacterial growth.
Put about two-thirds of the garlic or shallot and peppercorns in the sterilized 500ml jar.  Remove the asparagus form the vinegar bath and pack it, upright, into the jar.  Add a few herbs.  Pour over two-thirds of the lemon juice, then cover completely with oil.  Seal with a lid.  Repeat the entire process with the trimmed-off ends in the smaller jar, using up the remaining peppercorns, garlic, herbs, lemon juice and oil.
Keep in a cool, dark place for 6 weeks before using.  Consume within 4 months.  Once opened, keep in the fridge, making sure the asparagus in the jar remains covered with oil, and use within 6 weeks.
VARIATION: Substitute char-grilled peppers or lightly cooked artichoke heads for the asparagus.
*River Cottage Handbook No. 2 – Pam Corbin* 
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

Betty Jeanson
TJOU TJOU
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html

1 big cauliflower
500g onion finely chopped
200 ml coarse salt
625 ml white sugar
1,125 litre white vinegar (1½ bottle)
25 ml spice for pickles
125 ml flour
150 ml English mustard powder
50ml turmeric
1 big tin (800g) dilled cucumbers.
Wash and break cauliflower in pieces and add onion. Sprinkle the salt over and cover with cold water. Let stand overnight.
Drain the veggies and place in an enamel or stainless steel pot. Add the sugar and 750 ml of the vinegar and the pickling spice. Heat the mixture until boiling point and let it boil for 10 minutes.
While boiling mix a paste of the flour, mustard, turmeric and left over (375ml) vinegar. When 10 mins cooking time is up, remove from stove and mix the paste into the mixture, then allow it to boil again.
Drain and cut gherkins into thin slices and add to the hot mixture. Bottle the tjou tjou.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*




BABYMARROW PIEKEL

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/algemeen-inmaak.html

1.6 kg babymarrows - in ringetjies gesny - nie te dun nie
5 knoffelhuisies - fyngedruk
3 rissies - opgesny

Sit babymarrows oornag in soutwater.
Spoel volgende dag af en kook in volgende sous.

SOUS
2 kop suiker
2 kop asyn
1 teelepel pickling spice
1 teelepel sout
Voeg die knoffel en rissies by.
Kook alles tot deurskynend.
Bottel warm.


No comments:

Post a Comment