Monday, 28 January 2013

CHILLIE RESEPTE


BAIE LEERSAME INLIGTING MET DIE INMAAK VAN CHILLIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

Piet Greef
As jy begin met piekels, gaan die gogga jou byt, so begin sommer reg. Jy het 'n basis nodig: 5l wit of bruin asyn, 3k wit of bruin suiker en 3eetl sout. Meng alles sommer in die bottel: skut hom tot die suiker weg is. Dis jou basis vir alles soos dievolgende:

Enige rissie, in ringe gesny, gekap of heel. As jy heel kies moet jy ‘n langwerpige snit in die sy maak sodat die asyn daar kan ingaan. Soms raak die chillie sleg / vrot in die asyn van binne af want daar is suurstof in die middel. Jy plaas die vol bottel op verskeie hoeke tot jy sien die borreltjies hou op.
Groot rooi jelapeno’s lyk baie mooi in groot bottels.

Kerf uie ringe lekker dun in ‘n slaaibak. Neem dun rooi of groen chillies en sny wielletjies. Neem piekel spice en strooi oor en meng goed soos slaai. Vul nou bottels met die uie mengsel en vul tot bo met jou asyn. Na so tien ure is die uie alreeds gepiekel en lekker by als. Op kouevleis broodjie, op pap en nog wat!

Sny ‘n klomp rooi of groen chillies in wielletjies en maak bottel vol tot bo met chillies en asyn. Ek het die bottels herwin en duisende koud gebottel en nooit het een afgegaan nie.
As jy die chillies vooraf kook, laat week of / en met kokende asyn bedek, kry jy ‘n sagter / papper produk maar die smaak, gehalte en lewensduur verander nie.Skadelik vir ingemaakte piekels is suurstof. As dit bo die asyn uitsteek, dan gaan jy probleme kry.
Ek bottel groente mengsel: Blomkool, komkommer, baby marrows, wortel, uie, knoffel, chillies of asparagus. Seel koud en hou onder asyn, kamertemperatuur. Geen probleem.
As jy asparagus warm seel, of teen 90’ skrefie (met teelepel soos beskuit uitdroog idee) oop 10 ure / oornag bottel, met die dekseltjies net toe, nie stuif nie, dan kry jy ‘n papper produk wat baie asyn opgesuig het. Dan moet jy een bottel ekstra oornag saam insit met net asyn, wat jy dan gebruik op die ander op te vul. Seel terwyl nog warm! As jy koue asyn bysit pop hy in ‘n paar dae en word gif. Oppas maar.
Handskoene as jy met chillies werk! Alles brand waaraan jy vat daarna!! Habanero's, sommer vir 'n paar dae. Was jou gereedskap baie mooi en kry 'n snybord vir die chillies anders is jou ander kos wat jy daarop sny moore aand ook hot.

Moet nooit gaar by rou of rou by gaar probeer piekel nie. Dit pop en blaas al is dit in die yskas. As jy vergeet het om knoffel by die chillie sous te gooi, tuff. Onthou next time.*Piet Greef*23/01/2015 

 

 





 

HOT CHILLI SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

**Helena Chillie se Eie Resep**xxx
500g Rooi Brandrissies
3 uie gekap
6 knoffelhuisies gekneus
750g Appelkooskonfyt[groot blik]
2+1/2k asyn
1 bottel *All Gold Tamatiesous
1t mosterdpoeier
2t Cumin
2t Paprika
1t Seldery-saad
1/2t Rooi peper
1/4t Fyn Koljander
2t Vars gekapte gemmer
4k Water
Plaas groente in jou Voedselverwerker en kap grof fyn.
Kook vir ongeveer 45min-50min stadig tot mooi blink[ns maak bietjie dikker met maziena as jy wil]
N.S Roer sodat dit nie aanbrand nie..Baie *HOT* en lekker**
Helena Chilli Kruger 5/5/12*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*





En van die stroop van die Driuwe en Tamaties het ek n chillie sousie gekook..
SWEET CHILLI SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

*Helena Chillie se Eie Resep*

2k stroop
4 chillies gekerf
1t vars gemmer gerasper
1t Lemongrass [gekerf fyn
Kook chillies, gemmer en lemongras vir so 5-8 min
Gooi jou stroop by en kook verder tot regte dikte
Bottel en verseel..Helena Kruger.29/01/13
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 




GROENBONE-CHILLIE BLATJANG

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

*Helena Chillie se Eie Resep*
1kg Groenbone gekerf
6 Rooi Chillies gekerf
3 Tamaties gekap
1 Groot ui gekap
1k Pitlose klein rosyntjies of sultanas
1t Paprika
1t Komyn[cumin]
2t Marsala Kerriepoeier
1/4t Rooipeper
1k Sweet-chillie sous
2k Asyn
2k Suiker
1/2t gekapte vars Gemmer
Bietjie sout en peper


Kook jou bone,chillies,uie,tamaties en rosyne in 1-2k water in jou stoompot vir so 20min.
Voeg al jou ander bestandelle by en kook verder op stoof vir +-20-25min.tot mooi glaserig
Maak dit dikker met so 1-2t Mielieblom[maziena] en laat deurkook
Skep uit en verseel in jou botteltjies !*!* Baie lekker en heeltemal ietsie anders
N.S>J y kan ook meer gemmer insit en jy kan ook so 3 knoffelhuisies fynkap en byvoeg..Het 2 batches gemaak en die ander een het ek dit mee gedoen baie lekker **
Helena Kruger 7/3/2012  at Die Grasdak Bultfontein.
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*




Helena Kruger
UIE-KOMKOMMER-TAMATIE EN CHILLIE BLATJANG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

Helena Chillie se eie verwerking    Helena*
1.5kg uie [het dit nou eers vooraf saggekook] dit was heel
8 groenbrand-chillies fyngekap
1lblikkie[410g] geskilde tamaties
500g komkommer gesny
1kwater
2k asyn
2k ssuiker
3t Marsala kerriepoeier
1t Rajdha kerriepoeier
1t Egg yellow poeier
1t Heelkorrel aangemaakte mosterd
1t mosterdpoeier
1k Sweet-chilli sous
Kook alles saam tot jou komkommers deurskynend is
Roer af en toe
Nou dit wat" Lizelle Lehman de Jager my geleer het" en dit is baie lekker
2e Mielieblom [Maziena]
1k asyn
Meng en maak jou blatjang dikker[nie alles op een slag nie..]
skep in jou flesse en verseel!!***Regtig Baie baie lekker 20/3/12 Helena Chilli Kruger**
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*


Helena Kruger
 PIESANG-BLATJANG MET CHILLIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

1.5kg Geskilde Piesangs [in skyfies gesny]
2 Groenrissies [fyngekap]
2 Uie fyngekap
2 Knoffel huisies gekneus en fyngekap
1-2 Chillies fyngekap
2e Appelkooskonfyt
2.5 ml Sout
1 ml Peper
10 ml Kerriepoeier
5 ml Borrie
2.5ml Cummin
Knippie fyn naeltjies
2k asyn Asyn
2k suiker
Plaas alles in 'n pot en kook vir 1 uur lank. Roer kort, kort.[Dit brand maklik] Bottel warm. 7/5/12**Helena Chilli Kruger**
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*



Helena Kruger
CHILLI-TJOU-TJOU
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

*Helena Chillie se Eie Resep*
500g Bishop-Crown Chillies middeldeur gesny en ontpit
100g Groen Chillie grof gesny
7 Knoffelhuisies grof gekap
2 uie in stukke gesny
3k asyn
3k suiker
2k water
1t Paprika
½ t sout
1t Selderysaad
½ t All Spice
¼ t Naeltjies fyn
Kook alles vir 35min tot sag maar nog sty [nie pap nie
Maak 2t Mielieblom [Maziena] gaan met bietjie water en roer in
Kook n rukkie tot mooi blink..Bottel en haal al die lugblasies uit en verseel***7/6/12*Helena Chilli Kruger**at Die Grasdak Bultfontein.
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*


 
Helena Kruger
BEET EN CHILLI PIEKELS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

[Beet[gaar] en heel en gekerfde chillies in blokkies gesny met uie, appels, peperwortel}
1k asyn
1ksuiker
peperkorrels ,mostersade, [knoffel] as jy wil
Laat stroop kook en gooi oor
Hierdie bakkies het ek in my yskas geplaas..maar jy kan dit ook dadelik bottel en verseel 6/6/12 Helna Chilli Kruger

*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 
                         



Helena Kruger
Ek het die resep gebruik en net 1k fyn -Chillies bygevoeg***
HEEL UIE IN TAMATIE EN SOETRISSIE SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

*Eie Resep Helena*
1.5kg Tamaties [gesny
250g soetrissies gekerf
4 Knoffel huisies gekneus
1kg Heel klein uitjies
2k Asyn
2k Suiker
1t Sout
1/4 t Selderysaad
1/4t naeltjies
1/4t neut
Kook uitjies tot gaar maar nie pap nie
Kook tamaties ,knoffel en soetrissies tot gaar
Plaas in jou voedselverwerker en kap mooi fyn
Plaas in kastrol en voeg klaar gekookte uitjies by so ook die ander bestd. en kook vir +-20min..as sousie te dun is maak bietjie dikker met 2-3t Mielieblom
Skep in jou bottels en verseel dadelik**HEERLIK* 18/5/12 Helena Chilli Kruger.
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 

   

Helena Kruger
KOMKOMMER IN CHILLI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

*eie resep Helena*
Sny komommer in die helfte enskep die pitte uit[gooi weg of gebruik vir slaai met asyn]Sny in ringe nie te dun nie
Gooi so 3 t sout oor en 4t Chilli poeier en 5t olyfolie
Meng saggies deur en maak toe met plastiek
Laat oornag staan en roer dan en bedien**of bottel en plaas in die yskas*15/7/12*Helena Chilli KRUGER*Baie lekker***vir die ouens wat van Brand goed hou***
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 





Helena Kruger
SOET-CHILLI-SOUS 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

75g rooi rissies, ontpit (pas die hoeveelheid aan as jy dit nie baie warm wil he nie - hy brand nogal)
6 knoffelhuisies, geskil
3cm stuk gemmer, gerasper
2 appels, geskil en ontpit
1 x 400g blik gekapte tamaties
125ml asyn
500ml suiker
125ml water
Sout na smaak
Metode:
Meng al die bestanddele in pan en verhit stadig tot suiker gesmelt is.
Laat mengsel kook en prut ongeveer 10 min - roer af en toe. Maak mengsel fyn en voeg sout by na smaak. Bring mengsel terug na stoof en kook weer 10 min.
Gooi in gesteriliseerde bottels en verseel.  16/10/10 ♥

*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*  

Helena Kruger
TABASCO SOUS 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

2kg Rooi Chillies [fyngekap]
2k Asyn
2t Sout
Plaas chillie en asyn in n pan op die stoof, wanneer dit begin kook gooi jou sout by en kook vir nog 5min.
Haal af en laat afkoel [heeltemal]
Gooi in die versapper en versap.gooi dan in n glasbottel en plaas in die yskas vir 2weke.
Na 2weke gooi deur n sif en voeg nog asyn by as dit te dik [n.s] ek het 1t suiker ook bygegooi by die asyn mengsel..Kom ons kyk wat maak die resep!!!!
Hou duimvas Helena♥ 4/5/10



TUISGEMAAKTE TOBASCO SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

150 g rissies
2 liter wit asyn (ordentlike soort)
2 kop suiker
150 g sout (hoeveelheid is reg so)
100 g geskilde knoffelhuisies, gekneus
Metode:
Skep al die bestanddele in 'n glashouer. Laat trek 2 weke.
Verpulp. (Pitte kan uitgehaal word voor jy dit verpulp - dan bietjie minder sterk)
Gebruik oor alles. Oppas, dit kan verslawend wees! Baie lekker.
(Ek het die resep eers halveer, want ek wou eers seker maak dit smaak REG!)
Maar ek belowe julle - DIT SMAAK HISTERIES LEKKER!
Willemien Swart-Windell
*



En hier het ek hulle na 1jr en 8mde gebottel**Baie lekkerder as dit langer staan ** 05/04/2013>15/11/2014



Albert Badenhorst
TABASCO SAUCE


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
24 hot chillies

1/2 cup white vinegar

1 clove garlic
1/2 tspoon salt
1/2 tspoon sugar
1. Boil chillies and garlic in vinegar.
2. PurƩe in blender with salt and sugar.
3. Return to pan and bring to boil.
4. Pour into bottle and allow to cool.
5. Keep in fridge for two weeks.
6. May need to be thinned with more vinegar.23/05/2015




Helena Kruger
Hier is my eie verwerking van *
SWEET-CHILLI-SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

**Eie Resep Helena**
250g Jalapenos [gesny en ontpit]
3 Knoffelhuisies
1 ui
1t Knoffelpoeier
1k asyn
2k Suiker
1/2k Appelkooskonfyt
4k water
Knippie sout
2t Mielieblom [maziena]


Plaas al die groente in n voedselverwerker en kap dit baie fyn met 1k van die water
Gooi in kastrol en voeg ander bestd. By en kook vir +-30min
Maak jou mielieblom aan met bietjie water en roer in
Kook tot gaar en blink
Bottel en geniet** N.S as jy hou van brand voeg 1 gekapte rooi chilli by.
5/5/12 **Helena Chilli Kruger*— at Die Grasdak Bultfontein.

*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*

Helena Kruger
HOT-CHILLI-SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

**Eie Resep Helena**xxx
500g Rooi Brandrissies
3 uie gekap
6 knoffelhuisies gekneus
750g Appelkooskonfyt[groot blik]
2+1/2k asyn
1 bottel *All Gold Tamatiesous
1t mosterdpoeier
2t Cumin
2t Paprika
1t Seldery-saad
1/2t Rooi peper
1/4t Fyn Koljander
2t Vars gekapte gemmer
4k Water

Plaas groente in jou Voedselverwerker en kap grof fyn.
Kook vir ongeveer 45min-50min stadig tot mooi blink
N.S Roer sodat dit nie aanbrand nie..Baie *HOT* en lekker**
Helena Chilli Kruger 5/5/12**
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 


Martie Fourie Moolman
LEKKER CHILLI SOUSIE 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

het verlede jaar soveel chillies gehad en als daarmee gemaak wat ek kon, toe hierdie resep myself gepraktiseer en het dit nou weer gemaak, probeer dit.
12 rissies (jy kan meer gebruik) die is 'n klein hoeveelheid jy kan dit vermeerder.
2 uie gekap
5 vet knoffelhuisies gekap
1 en haf k asyn
1 k olie
1 blik gekapte tamaties
sout
1 t fyn komyn
1 t fyn gemmer
1 t all spice
1 t naeltjies fyn
1 E selderysout
driekwart k suiker
1 en half k water
Kook alles saam vir 20 min en wizz, bottel.
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*  .


CHILLY CHUTNEY MET APPELKOOSKONFYT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

Ek het dit ook gekook vandag en 3 rooibrandchillies, 1 knoffelhuisie, 1e vars gemmmer, 1t fyn Lemongrass by gebraai tot glanserig..alles in voedselverwerker geplaas ..lekker fyn gemaak en toe my 900g[grootblik se sy] appelkooskonfyt bietjie gesmelt in mic. en bygegooi asook die [groot bottel 700ml]All gold Tamatiesous en dit so 30min. gekook en warm gebottel in warm bottels ***
Dankie Maureen dit is vreeslik lekker**Helena Chilli Kruger 27/11/12
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*


**Maureen Jansen van Rensburg**
Chutney met gekoopte apelkooskonfyt
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

Braai so 5 groot uie in pot asook 1 greenpepper. Gooi groot blik All Gold appelkooskonfyt by en 1 groot bottel All Gold tamatie sous en so paar chillies baie fyn gesny. Roer goed en laat prut vir sowat driekwart uur. Roer gereeld. Dis die lekkerste sous en kan oor enige iets gebruik word. Van vleis, tot op eier tot op stywe pap. Almal soek altyd die resep.
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*



Louise Groenewald
Homemade Sweet Chilli Sauce 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

Recipe by Michelle Southan – Good Taste Magazine
500g long fresh red chillies, stems trimmed
3 garlic cloves, peeled
750ml white vinegar
645g caster sugar
1. Halve 100g of the chillies and place in the bowl of a food processor. Halve and deseed the remaining chillies. Coarsely chop and place in the food processor. Add garlic and 250ml white vinegar. Process until finely chopped.
2. Place the chilli mixture, remaining vinegar and caster sugar in a large saucepan over a low heat. Cook, stirring, for 5 minutes or until the sugar dissolves.
3. Increase heat to high and bring to the boil. Reduce heat to medium and simmer, stirring occasionally, for 35-40 minutes or until the sauce thickens. Pour into sterilised airtight bottles and seal.
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*


TAMATIE, KNOFFEL en CHILLIE, BLATJANG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

*eie resep Helena**
1,5kg tamaties, gekap
2 uie gekap
3 knoffelhuisies, fyn gekap
15ml vars gemmer, gerasper
500g Chillies gekap [as jy hou van brand los die pitte in]
2k asyn en 500ml suiker
METODE:
Meng al die bestanddele, saam en prut
vir 40 minute met die deksel op.
Roer geleidelik totdat al die suiker opgelos is en bring tot kookpunt.
Prut vir 1 uur sonder die deksel tot dik. Roer
en passop vir brand..Helena Kruger"
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 




Frik Lombard
INGEMAAKTE CHILIES 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

Bestanddele
1 Bottel Asyn
2 tot 3 k Suiker
1 Pakkie Piekel Speserye
Chilies
Rooi en Geel peper (Red & Green Peppers)
Metode:
Kook chilies vir ongeveer 20 minute tot sag. Kook asyn, suiker en piekel speserye saam. Gooi chilies in bottel(s). Sny die peper in blokkies en sit tussen chilies vir kleur. Gooi asyn mengsel oor. Bere vir so 2 maande.
Wenk
Hierdie chilies is lekker net so of saam met kos. Ek neem partykeer ‘n suurlemoen en sny in dik skywe. Dan skep ek so lagie chilies in die bottel. Dan ‘n lagie peper blokkies en dan ‘n dik sky suurlemoen. Die suurlemoene gaan ‘n besonderse smaak aan die chilies.!!!  Heerlike Resepte!!!16/10/10
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 






Helena Kruger
CHILLI EN SOETRISSIE-JELLY


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

Verwerking van Helena Chilli Kruger**½ eetlepel gelatien
1 eetlepel water
1 koppie wyn
100g suiker
¼ k suurlemoensap
1/4 k Rooisoetrissies
1 rooi chilli fyngekap
1 groen chilli fyngekap
1 oranje chilli fyngekap
1/4 t grof gemaalde swartpeper
Kook die wyn, suiker en suurlemoensap totdat dit borrel.
Voeg gekapte chillies,soetrissie en swartpeper by
Draai dan die hitte af en prut vir 15 minute.
Meng die gelatien en water in ‘n klein houer en laat staan vir 5 minute.
Smelt dan diĆ© mengsel oor kookwater tot dat dit ‘n vloeistof is. Wanneer die vloeistof vorm klits dit by die wyn
Gooi dan die mengsel in jou botteltjies en verseel
wanner afgekoel is skud bietjie dat jou stukkies eweredig versprei is in jou bottel
Plaas in die yskas totdat dit set en bedien op brood saam met sterk kaas soos Gorgonzola of bloukaas. 23/6/12** Carla van Rensburg*Verwerking van Helena Chilli Kruger**
— at Die Grasdak Bultfontein.
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*  .



MarƩ Nieuwoudt
EASY THAI SWEET CHILLI SAUCE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
 Instead of buying sweet chili sauce, try making this easy recipe! It only takes a few minutes to put together, and you can find everything you need for it in your pantry or at your local supermarket. There are no added chemicals or unhealthy ingredients in this homemade version, so it's also healthier. Thai sweet chili sauce makes a superb condiment for many Thai dishes - excellent with chicken and fish as well as seafood. Also wonderful as a marinade for grilling or as a dip for finger foods. Try it with grilled fish, chicken or chicken wings, shrimp, spring rolls, fresh rolls, etc... Enjoy!
Yield: Makes 1/2 Cup of Sauce
Ingredients:
1/2 cup rice vinegar (or substitute white vinegar)
1/2 cup + 2 Tbsp. white sugar
1/4 cup water
3 Tbsp. fish sauce
2 Tbsp. sherry (or cooking sherry)
3 cloves garlic, minced
1/2 to 1 Tbsp. dried crushed chili (1 Tbsp. makes spicy-hot sauce)
1+1/2 Tbsp. cornstarch dissolved in 3-4 Tbsp. cool water


Preparation:
Place all ingredients - except the cornstarch-water mixture - in a sauce pan or pot. Bring to a rolling boil.
Reduce heat to medium and let boil for 10 minutes, or until reduced by half. (Note that the vinegar will be quite pungent as it burns off. Generally, I find rice vinegar less strong than regular white vinegar).
Reduce heat to low and add the cornstarch-water mixture. Stir to incorporate and continue stirring occasionally until the sauce thickens (about 2 minutes).
Remove from heat and taste-test. You should taste "sweet" first, followed by sour, then spicy and salty notes. If the sauce isn't sweet enough, add a little more sugar. If not spicy enough, add more chili.
Pour sauce into a small bowl or jar and serve as a condiment with chicken, fish, and seafood, or as a dip with finger foods such as chicken wings, shrimp, or spring rolls. Also makes an excellent marinade for grilled chicken, fish, or seafood. ENJOY! - About.com
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* .


Thea Willemse
 Sterk Rissie en Peperdew Bladjang

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
gemaak van n klomp fyn opgekerfde rissies en peperdews (vars). Ek het uie fyngekap en baie liggie met n bietjie olyfolie bebraai. Toe vat ek die opgekapte rissies en peper...dews en spoel meeste van die pitjies weg toe gooi ek dit saan met die uie en ek vat n bottel ingelegde appelkooskonfyt wat besig was om sandsuiker te word en ek gooi dit by in die pot, toe maak ek sommer n paar blikies ingelegde perskes oop , dreineer dit en kerf die perskes ook in. Laat kook todat die kleur donkerder word. Ek weet nie of ek mag nie maar ek se maar net.
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*  .



Helena Kruger
Chilli Jam 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
By Anthony Telford
Ingredients:
4 red capsicum
6 tomatoes
100ml olive oil
2 garlic cloves, minced
8 long red chilli, sliced in half lengthways and seeds removed
100ml malt vinegar
300g brown sugar
1 teaspoon salt
Method:
Place capsicum on a roasting tray, lined with baking paper and bake at 250ƂĀŗC, turning every 5 minutes until the capsicums are blackened on all sides.
Remove from oven, place in a bowl to cool before peeling.
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*

 
PICKLED JALAPENO PEPPERS   

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
1 cup white or cider vinegar
1/4 cup olive oil
1 tablespoon pickling spice (tie in a bag) discard later
1/4 cup water
1 teaspoon canning salt
Bay leaves
Wash peppers. and slice 1/4 to 1/2 inch thick.
Pack loosely in a jar with 1 bay leaf in each jar.
Heat ingredients to a boil and pour over peppers in jar.
Place jar lid after wiping jar rim clean; tighten band.
Process 10 minutes in a boiling water bath.
Do not forget the oil. The oil is the secret. For a clear liquid, use white vinegar; for the best flavor, use cider vinegar. 3/2/12
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*  Bron: Cookscom




Annette Swanepoel
Piekel chillies

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
Ek het vir jare navorsing op chillies gedoen en altyd n groot voorraad op hande gehad.
Ek maak n sousie van gelyke dele water, suiker en wit asyn. Sout na smaak en sit soms mosterd korrels by en of pickling spice i...n n lapsakkie.. As jy heel chillies wil gebruik moet jy hulle prik. Andersins "onthoof" ek die chilies. Jy kan hul ook in die lengte deursny en ontpit, dan is hulle nie so "hot" nie. In elke geval, ek berei die chillies, kook die sous en as als opgelos is en kook, voeg ek chillies by, laat weer opkook en bottel met sous in warm gesteriliseerde flesse.

*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*  

Christabel Garisch
Ek pickle gereeld my eie chillies

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
Koop vars Jelapenos chillies spoel af, pak in bottels plus;
1 x Knoffel huisie (gekeneus)
1 x eetlepel Roberson se pickling spice (boksie)
1 x eetlepel suiker
1 x teelepel sout
1 x lourier blaar
Bring bruin asyn tot amper koopunt en giet oor die chillies! Verseel en bere vir 'n maand voor jy dit gebruik! (Top asyn weekliks op todat die chillies dit nie meer ''opdrink'' nie)
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*

Lynette Knoetzen
Brandrissieblatjang

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
3 uie
10 ml kerriepoeier
2 knoffelhuisies
5 ml mosterdpoeier
500 ml opgesnyde brandrissies/peppadews
5 ml fyn gemmer
250 ml bruin asyn
5 ml gemengde kruie
750 ml appelkooskonfyt
5 ml sout
Skil uie en knoffel en maal saam met die rissies. Voeg asyn by en kook dit ‘n paar minute lank.
Roer res van die bestanddele by, verhit stadig tot kookpunt. Laat kook +- halfuur tot dik; roer gereeld
Bottel warm en verseƫl dadelik.
Ek gebruik nie appelkooskonfyt nie ,maar regte appelkose en vervang met rooi peper so 10 ml
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 


CHILLY CHUTNEY

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html

Hi hier is my gunsteling resep,
700 g chillies
3 groot uie
1 knoffel bol
750 ml tamatiesous
1 groot blik appelkooskonfyt
Verhit konfyt en tamatiesous saam tot gesmelt. Skil en kap groente fyn.
Kook 30 min in n erde kastrol tot dik en gaar oor lae hitte.
Voeg by; 3 e olie, 3e asyn. Meng deur en bottel.
Lekker eet
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 
Carol Elliott Claassen

Garlic Chili Sauce

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
• 8 garlic cloves, minced
• 15 dry red chilies, chopped
• 4 tomatoes, chopped
• 3 thumbs of fresh ginger, minced
• 3/4 cup chopped onions
• 2 tablespoon soy sauce
• 2 teaspoons allspice
• 2 teaspoons sugar
• 2 tablespoon oil
• 1.5 tablespoon corn starch
• salt to taste
• Combine everything but the sugar and corn starch in saucepan and heat gently. Simmer over a medium heat until everything is cooked, this should take about 10-15 minutes. Add a couple of tablespoons of water if the mixture is too dry. Remove from the heat and let the mixture cool a little. Transfer it into a food processor and blend it to a smooth paste or however you like it.Now return the mixture to the sauce pan and add the corn starch (dissolved in a little water) and sugar. Simmer until the garlic hot sauce begins to thicken. Transfer to jars and cool.
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*


BRANDRISSIES IN OLIE 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
125g vars groen brandrissies
300ml sonneblom olie
15ml paprika
15ml mostert
5ml borrie
30ml sout
METODE:
Halveer die brandrissies en ontpit dit. Pak dit in skoon droĆ« flessies. Verhit die olie in ‘n braaipan, voeg die spesery by en roerbraai dit ‘n minuut of twee. Laat afkoel. Voeg die sout by die speseryolie en vul die flessies daarmee. Bedek dit met kaasdoek en laat 2-3dae op ‘warm plek trek. Verwyder die kaasdoek, verseel die flessies en bewaar dit op ;n koel plek. Laat die rissies minstens ‘n week lank trek voor gebruik.* Lekker vir later*

*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* .

GEMARINEERDE BRANDRISSIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
Pak 1 kg klein groen brandrissies styf n gesteriliseerde flesse. Verhit 650ml water, 275ml wynasyn en 50ml sout tot kookpunt en vul die flesse met die kokende vloeistof. Verseel die flesse en laat die rissies 2-3 weke lank marineer voor gebruik. *Lekker vir later*

*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 

FYN BRANDRISSIES-OLIE 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
250ml brandrissies
125ml geskilde knoffelhuisies
250ml sonneblomolie
5ml sout
5ml grof gemaalde swartpeper
25ml whisky
METODE:
Verpulp al die bestandele saam. As die mengsel te dik is, voeg nog olie of whisky by. Die whisky help dat die olie nie galsterig raak nie. Bottel en verseel die mengsel en laat dit ‘n paar dae lank trek voor gebruik * Lekker vir later*
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*



Hierdie is n wenner!!!As ek gisteraand 20 bottels vol gehad het kon ek dit alles verkoop het!! Is reeds besig met n groot kastrol vol!!!
CHILLI -SOUS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
*eie verwerking Helena*
2e olie
2e Meel
1 en 1/4k water
1/4t sout
1 Knoffel fyngekap
1k Groen Chilli's fyngekap[ of helfte rooi en groen]
2e Ui fyngekap
2e Sweet - Chilli sous
1/2t Suiker
klein bietjie fyn swartpeper
METODE:
Braai uie, knoffel en chilli's so n bietjie tot amper gaar
Voeg jou meel by en roer deur en braai n bietjie
Voeg jou water, sout, suiker en chilli sous by en prut so 5-8min.
Skep in botteltjie en laat afkoel Plaas in yskas .
Gebruik by enige gereg !!!Soos Seekos of in n aparte bakkie of as n
Pasta vir n gereg!!!Wees net voorbereid!!! Baie lekker en HOT!!
Helena Kruger"20/9/10
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 



GEPIEKELDE BRANDRISSIE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
600 g brandrissie (kan ook rooi wees, maar dan is dit baie sterker)
15 swartpeper korrels
5 lourierblare
2 eetlepels koljandersade of een eetlepel perperkorrels en een eetlepel mostertsade
5 teelepels sout
6 eetlepels strooisuiker
1 liter wit asyn
1 eetlepel paprika
1 teelepel borrie
METODE:
Sny rissies oop en verwyder sade - indien verkies- Gooi kookwater oor rissies en laat 1 minute staan en dreineer. Plaas rissies, peperkorrels, lourier blare, koljander en geurmiddels in fles. Verhit suiker en asyn tot suiker gesmelt is en terwyl nog warm, nie gekook, gooi dit in fles. U kan dit ook deel in kleiner flessies soos u verkies

*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*

INGELEGDE RISSIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
Steriliseer bottles. Kook asyn vir 2 minute. Pak chillies in bottels en gooi kokende asyn bo-oor. SeĆ«l goed terwyl warm. ´n Bietjie suurlemoensap kan ook bygevoeg word om kleur te behou.
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 



















INMAAK VAN PEPPEDEWS 


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
Stroop:
1 1/2 k Asyn
1 1/4 k Suiker
1k Water
Paar gesnyde stukke vars gemmer
Paar knoffelhuisies
2t Peperkorrels
Bay leaf of n suurlemoen blaar
knippie sout
2 groen chillis
METODE:
Sny jou stingels af en haal die pitte mooi uit
Laat in n oplossing van 4t Sout op 2k Water le oornag of n paar ure
Spoel more baie goed af en maak droog
Kook jou stroop vir so 5min. en gooi dan jou Peppedews by en kook weer 5min
Nie pap nie nog styf
Pak dan jou bottels lekker styf in en gooi jou stroop bo oor
Pak bo op n knoffel stukkie en n gemmer stukkie net soos jy wil en verseel jou bottels baie goed
Laat dit vir so 2-3 weke staan of langer voor jy dit gebruik
Baie lekker hoe langer dit staan van myne staan al 3jaar!!!
n.s.>>>skud die bottel sodat die sous in die gaatjies kan inloop voor jy dit verseel en gooi dan nog sous by as dit kort..
Helena Kruger"30/1/10
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 


HIERDIE BOTTEL PEPPEDEW HET EK IN 2002 INGEMAAK EN DIT LYK NA 13JR NOG NET SO..2015 Helena Kruger


RISSIE BLATJANG

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
Bestanddele
3 Uie
2 Knoffelhuisies
500 ml Opgesnyde brandrissies
250 ml Bruin asyn
750 ml Appelkooskonfyt
10 ml Kerriepoeier
5 ml Mosterdpoeier
5ml Gemaalde Gemmer
125ml sweet chillie sous
5ml Sout
METODE:
Skil die uie en knoffel en sny dit in stukkies op.
Maal dit saam met die branrissies.
Voeg die asyn by en kook vir 'n paar minute.
Roer die res van die bestanddele by.
Verhit dit stadig tot kookpunt.
Prut ongeveer 30 minute lank tot dik.
Roer gereeld.
Bottel blatjang warm en verseƫl dadelik.baie lekker!!!
Helena Kruger"
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*  .



Helena Kruger
SOET PEPPADEW PIEKELS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
3 koppies vars peppadews (Stingels en sade verwyder)
1 koppie bruinsuiker
1 koppie kookwater
1 eetlepel heuning
1 teelepel growwe sout
1 koppie wit druiwe asyn
Koljander sade, heel swart peper korrels, heel anys saad, naeltjies
Sit peppadews, water, sout, suiker en heuning in 'n pot. Kook stadig vir 15 minute. Gooi dan asyn by en kook nog 2 minute. Skep in skoon bottels. Sit halwe teelepel koljander saad, so 10 peper korrels, halwe teelepel anys sade, en 2 naeltjies in elke bottel. Maak seker die peppadews is tot bo toe met stroop. Draai bottels onderstebo tot koud. Bere in yskas tot benodig. Lekker by pizza, kaas broodtjie of kouevleis! “Snip” 10/12/11

*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*  

Anne-Marie Jansen van Vuuren
PEPPADEW PICKLES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
Klink baie lekker....mag ek my resep deel met jou? Ek kook my peppadews in gelyke dele suiker, water en asyn met bietjie picklingspice wat in weggooi doekie toegebind is, vir 5 minute en bottel warm en bere 2 weke voor gebruik. baie lekker.
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 



Louise Groenewald
INMAAK VAN PEPPADEWS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
Die Peppadews se kookstropie is gelyke dele suiker, asyn & water. Ek het 1 en 'n half koppies elk gebruik. Jy haal die pitjies uit en kook dit in die sousie vir 5 minute en bottel dan saam met die sous. Wag so twee weke voor jy proe. Kan 'n mens nie 'n piekel ding met die bell peppers doen nie? Kyk daar onder inmaak/inlĆŖ op die blog, dalk is daar iets lekkers.
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 

Jacques Gericke
Inle van peppadews/rissies

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
Kook die vlgde saam en roer tot suiker opgelos is:
1K suiker
1K wit asyn
Gooi oor gebottelde rissies en seel.
Laat staan 2-3weke voor gebruik.
Sous is heerlik in disse.
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 



 Tilla Stoltz
INLE VAN PEPPERDEWS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
3 kop suiker
3 kop asyn
2 kop water
10 kop gesnyde peppadews - verwyder pitte (1 kg)
Kook suiker, asyn en water saam vir 20 minute – roer elke nou en dan.
Voeg gesnyde peppadews by mengsel.
Kook vir verdere 10 - 15 minute - roer na 5 minute.
Sit lourierblaar of knoffel by.
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 



Retha Kruger van Somaakmens
PEPPERDEWS EN FETA

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
Wanneer ek soms blokkies Fetakaas insit, pak ek my koue gevulde peppadews in die bottels en gooi die warm stroopsous oor en bottel dit dadelik warm, sonder om die peppadews vooraf te kook, dit werk soos 'n bom !Plus 'n handvol vars geskeurde basillie blare!
Groetnis! Retha van So Maak Mens 5/6/12
1k suiker
1k asyn
Laat goed kook en gooi warm vloeistof oor jou ingepakte Peppedews in jou bottels Haal al die borreltjies uit met n sosatiestokkie en verseel dadelik****Helena chilli Kruger. — at Die Grasdak Bultfontein.
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 






















Helena Kruger
SWEET-CHILLI-SOUS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
**Eie Resep Helena**
250g *Sweet Pimento Pepers* [gesny en ontpit]
3 Knoffelhuisies
1 ui
1t Knoffelpoeier
1k asyn
2k Suiker
1/2k Appelkooskonfyt
4k water
Knippie sout
2t Mielieblom [maziena]
Plaas al die groente in n voedselverwerker en kap dit baie fyn met 1k van die water
Gooi in kastrol en voeg ander bestd. By en kook vir +-30-40min
Maak jou mielieblom aan met bietjie water en roer in
Kook tot gaar en blink
Bottel en geniet** N.S as jy hou van brand voeg 1 gekapte Rooi Chilli by.[of soos jy wil]
5/9/12 **Helena Chilli Kruger*
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 



KARIBIESE CHILLI SOUS 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
15 Tabasco chillis, of so 8 Habanero
1 wortel
3 teelepels knoffel
1/2 koppie asyn
1/4 koppie lemmetjiesap
1/2 - 1 mango, opgesny in blokkies
3/4 koppie water
olyfolie


METODE:
Maal die chillies (gebruik soveel van jou gunsteling soort as wat jy wil, afhangende van hoe warm jy dit wil he), knoffel en wortel fyn in ?n voedselverwerker en braai so 3 minute in die olyfolie.
Gooi die gebraaide bestandele saam met die res in ?n versapper en versap tot n sous. Dan alles weer terug in die pan, en prut vir so 5-10 minute. Indien die sous te dik is, verdun met meer water terwyl dit prut. Laat koel effens af en gooi dan oor in skoon glas bottels (dit sal nog dikker word soos dit afkoel). Bere in die yskas, dit behoort maande te hou (geen kiem sal die moed h? om dit aan te val nie).500ml jPetro 5/4/11
N.S julle kan dit maar maak Heerlik Helena Kruger"
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 



THE PERI-PERI SAUCE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
50 g crushed dried chillies
1 bulb of garlic, cleaned
Juice of 3 lemons
Half cup (125 g) Olive oil
Pinch of Salt
Pulse all the ingredients in a food processor. Keep in a sealed jar in your refrigerator and use as required.
Great on all meats. And so quick and easy to make.
I have made it in the past...enjoy.
. Mary Sawyer
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 



CHILLIE CHUTNEY

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/chillie-resepte.html
8 GROOT uie in blokkies gesny
16 Effe groen GROOT tamaties
Sonder skil in blokkies gesny
(Pas maar hoeveelhede aan
soos jy verkies)
12 HEEL devils/birds eye chillies
(OF soos verlang Sny net puntjie af sodat die soe-soe eina brand kan uitkom)
2 Groen peppers in blokkies gesny
2 Geel peppers in blokkies gesny
2 Red peppers in blokkies gesny
3 etl Opgehoopde MILD kerrie poeier
1/4 tl borrie
2 koppies asyn
3 koppies suiker
2 blikkies fyn appelkooskonfyt
2 klein blikkies of 1 GROOT blik perske slices (opgesny)
1 tl sout
METODE
Braai uie,chillies en peppers tot sag in olie
Voeg tamaties by en res van bestanddele
Kook oor lae hitte en roer kort kort om nie aan te brand nie
Besluit maar wanneer jy dink dit is dik genoeg Ek kook dit vir omtrent 6 ure *
KOOK en BRAND**
Elzanne Morton My liefste ssus se resep*
  

2 comments:

  1. Kan EK plastiek bottels gebruik

    ReplyDelete
    Replies
    1. I am FRED and i want quickly recommend #DR NCUBE for a Job well done by
      curing me from the #genitalherpes disease that have be giving me sleepless night. if you want to contact him, Simply do that via email drncube03@gmail.com or
      call/whatsapp +2348155227532
      he also have #herbs for
      #hiv/aids
      #cancerdisease
      #fibroid
      #diabetes

      Delete