Saturday 26 January 2013

PESTO / JELLY


 
                                                   

SAMPIOEN-PESTO 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pesto-jelly.html
Roer dit by warm pasta, smeer dit op bruschetta, meng dit met roomkaas vir ‘n doopsous of gebruik dit as ‘n vulsel vir hoender of gebakte vis
80ml olyfolie
300g sampioene, fyngekap in ‘n voedselverwerker
30ml port
15ml worcestersous
2 knoffelhuisies fyngedruk
60ml dennepitte
80ml parmesaan
125ml gekapte vars pietersielie
30ml geskeurde vars basilie
METODE:
Verhit 15ml van die olyfolie in ‘n kastrol en voeg die sampioene, port en worcestersous by. Geur goed met sout en vargemaalde swartpeper. Soteer tot dit droog is en die sampoene sag is – ongeveer 10min. Skep die mengsel saam met die knoffel, kaas, kruie en die helfte van die res van die olyfolie in ‘n voedselverwerker. Pols tot die bestandele aan mekaar begin klou. Voeg die res van die olyfolie bietjies=bietjies by. Geur na smaak en skep in voorbereide flesse. Bêre in die yskas.*Idees Feb 2011*
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

   >Foto>Italian food.com

                                                              Foto<fashioned4you.com

SONGEDROOGE TAMATIEPESTO 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pesto-jelly.html
(Lewer 375ml)
Die lekkerste tuisgemaakte pesto in die land. Koop vir jou songedroogte tamaties in groot maat by die groentewinkel en maak jou eie pesto.
150g songedroogte tamaties
8 knoffelshuisies geskil
1 pk (100g) gepelde amandels gerooster
45ml suurlemoensap
60ml pecorinokaas gerasper
60ml fetakaas in stukkies gebrek
180ml canola- of olyfolie
Sout en vars gemaalde swart peper
Ekstra olie vir bo-op
METODE:
Sit die tamaties in ‘n bak, giet kookwater oor en laat week oornag. Verwyder die tamaties uit die water (Behou die water) en knip fyner met ‘n sker. Vul die water aan tot 80ml. Sit die tamaties saam met die water in ‘n voedselverwerker. Voeg res van bestandele buiten die olie, sout en peper by. Verwerk tot dit goed gemeng maar steeds growwerig is. Voeg die olie en geurmiddels stadig deur die tuit van die voedselverwerker by terwyl dit steeds loop. Skep die mengsel in voorbereide flessies, giet bietjie olie oor om die pesto te seël en maak stewig toe. Bere vir 3-4 weke in die yskas.*Huisgenoot*.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

BASILIEKRUID PESTO

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pesto-jelly.html
1 liter vars basiliekruid, taamlik styf ingedruK
2-3 knoffelhuisies
Sout na smaak
25g dennepitte
25g of meer gerasperde parmesaankaas
100ml olyfolie
Metode:
Stroop die basiliekruid van die stingels of, skil die knoffelhuisies, strooi sout oor en kneus dit. Versap die basiliekruid, knoffel, dennepitte, kaas, sout en bietjie van die olie in ‘n voedselverwerker tot ‘n dik pasta. Verwerk die res van die olie bietjiegewys by die pasta. Skep die mengsel in ‘n houer wat dig seel en bewaar dit tot ‘n maand in die koelkas.
VARIASIE
Vervang die dennepitte met neute
Vervang die basieliekruid met pietersielie of gebruik om die helfte.
Anita Mc Donald
Hoe meet n mens 1 liter vars basiliekruid?
Rina Kleinhans
Ek neem aan jy sit vars geplukte basil in 'n 1liter beker of emmertjie, soos hulle se lekker styf ingedruk. Mens kan die resep gebruik vir die basis van meeste pesto's

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
  
 

                                                                       foto Helena



SPINASIE-PESTO 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pesto-jelly.html
3 hande vol spinasieblare, gewas, stingels verwyder en gesnipper
1 hand vol vars basilieblare
2 knoffelhuisies
50 g geroosterde kasjoeneute
75 ml olyfolie
125 ml (100 g) parmesaan, gerasper

Metode:
Pols die spinasie, basilie, knoffel en kasjoeneute in ’n voedselverwerker totdat dit goed gemeng is.
Gooi die olyfolie en die parmesaan by en pols dit teen ’n lae spoed.
Geur na smaak met sout en vars gemaalde swartpeper, en sit die pesto voor saam met kraakvars brood. Verander die geur van die pesto deur ander kruie soos koljander, Italiaanse pietersielie, origanum of selfs ment te
uit Idees junie 2010 'Helena Kruger"

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*


 


Coriander Pesto

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pesto-jelly.html
2 cups fresh coriander leaves, coarsely chopped

2 garlic cloves, finely chopped
1/4 cup (45g) toasted cashew nuts
1/3 cup (35g) finely grated parmesan
1/2 cup (125ml) light olive or peanut oil, plus extra
Place the coriander, garlic, cashew nuts and parmesan in the bowl of a food processor and process until finely chopped. (Alternatively, place ingredients in a mortar and pound with a pestle until well combined).
Step 2
With the motor running, gradually add the oil in a thin, steady stream until well combined and a smooth paste forms. Season to taste with salt and pepper.

Step 3
Transfer to an airtight container and pour over a little extra oil to cover the pesto surface (this will prevent the basil from oxidising and turning black).**taste.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*





BEET PESTO

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pesto-jelly.html
Rooster twee rooi soetrissies. Trek die velletjies af en krap die pitte uit. Sny die soetrissies in kleiner stukkies en sit dit saam met 100 g gekookte, geskilde en gekapte beet, vier fyngedrukte knoffelhuisies, 50 g geroosterde kasjoeneute, 50 g gerasperde parmesaan, 10 ml suurlemoensap en 100 ml olyfolie in ’n voedselverwerker. Pols tot alles goed gemeng is. Geur met sout. Gebruik dié pesto om geur en kleur te verskaf aan southappies en toebroodjies, pastageregte en geroosterde vleis.
uit Idees!!!Helena junie 2010

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
 
Helena Kruger
Lekker Pesto saam met lekker Fillet Steak.
Flat leaf parsley, coriander, chilli en garlic....devine
Dankie" Cattle Baron"
Maart 2010 !!!!

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*


 






OLIVADA

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pesto-jelly.html
200g groen olywe ontpit
3 ansjovisfilette
3groenrissies opgekap
15ml knoffel gekneus
50ml olyfolie
5ml swartpeper
Metode:
Plaas die olywe, anjovis,rissies en knoffel in n menger en klop
Giet die olie by en hou aan klop tot die regte tekstuur bereik is.
Geur met sout en peper
Skep dit in n mooi flessie en plaas in die yskas[so kan jy dit vir twee weke bewaar]
Heerlik saam met vars broodjie of crostini's en ook lekker saam met Pasta!!!
11/2/11 Helena Kruger" foto geleen

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

BASIL PESTO

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pesto-jelly.html
4 Knoffelhuisies
2e Geroosterde grondboontjies
2k Vars Basil blare[styf ingedruk]
4e Olyfolie[ miskien bietjie meer as jy dink dit is te droog]
2e Gerasperde parmesaan kaas
Metode:
Plaas in jou voedselverwerker en pols tot alles fyn vermeng is
Skep in botteltjie en gooi n bietjie olyfolie bo-op en plaas in yskas
N.S jy kan dit ook vries Drup lepelsvol op bakpapier en vries oop in vrieskas en bere dit dan in ziplock sakkies vir weer gebruik in pasta of souse  “Helena” 19/4/11
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*


Helena Kruger
Hierdie Chutney moet n wenner wees ...Wie gaan hom eerste maak???en laat weet..wens ek het nou koljander gehad dan het ek dit dadelik gemaak**
Fresh Coriander Chutney

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pesto-jelly.html
A bunch of fresh coriander leaves
1 medium size tomato (sour variety)
1 green chilly
D cloves of garlic (optional)
½ tsp of cumin seeds (jeera)
Salt as required
pinch of asafoetida (hing) ????
Method: Pluck the coriander leaves and wash under running water. Mix all ingredients and grind it to a fine paste. Store in a glass bottle and keep in refrigerator. Stays good for a week.”Lite Bite” 4/2/1I
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

                                               Foto> ruralmom.com

Marietjie Swart
Appeljellie


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pesto-jelly.html
uit Lekker vir Later Annette Human
Gebruik pas ryp Granny Smith appels waarvan ‘n paar nog aan die groen kant is. Moenie die appels skil of ontkern nie. Sny slegs die stingel en blomogies uit.
Kap die appels op en weeg die stukkies af. Voeg 250 ml water by elke 500 gram appelstukkies. Sit die deksel op en verhit die appels vinnig tot kookpunt. Verlaag die hitte en prut die appels vir 20 – 25 minute tot sag.
Plaas ‘n klam jeliesak in ‘n vergiettes. Skep die appels en hul vloeistof in die sak en laat die vloeistof oornag deurdrup in ‘n houer. Moenie die sak druk nie want dit gaan die jellie laat vertroebel. Meet die heoveelheid filtraat die volgende dag af.
Voeg 600 gram tot 800 gram wit suiker en 30 ml suurlemoensap by elke 1 liter filtraat.
Verhit dit stadig tot kookpunt en roer dita an die begin totdat al die suiker opgelos is. Kook dit vinnig verder totdat dit jel as ‘nklein bietjie van die stroop op ‘n koue piering getoets word. Die warm stroop moet ok nie in ronde drupels van die lepel val nie maar moet soos ‘n gordyn van die kant van die lepel afgly en wanneer ‘n drupel val moet dit nie oopsprei nie.
Tel die kastrol van die stoof af. Skuim die jellie versigtig af. Geen skuim moet oorbly nie want dit sal soos vlekkies in die jellie lyk.
Giet die warm jelie in inmaakflesse tot 1 cm van die bo-rand af, laat dit afkoel en verseel die flesse die volgende dag.
Variasies:
Kook vars roosmalva, suurlemoenmalva, sitroenverbena of kruisementblare aan die begin saam met die appels, haal dit uit en gooi dit weg as die appel fyngemaak word. Gebruik nagenoeg 6 blare vir elke 1 kg appels.
Voeg kruitwygies of gekapte kruie soos salie, roosmaryn of ment by die afgekoelde jellie
Voeg gekapte kruisement en ‘n paar drupels groen voedselkleursel by die jellie net voor dit gebottel word
Voeg saam met die suiker 250 ml port by elke 1 liter appelfiltraat
Kook ‘n pypkaneelstokie, ‘n knoets gedroogde gemmerwortel of ‘n reep suurlemoenskil saam met die appels



 

                                                    Foto> myjogstyle.com


Marietjie Swart
Onversoete Appelmoes 


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pesto-jelly.html
Annette Human

Skil die appels, sny dit in kwarte en sny die klokhuisie uit.
Weeg appelstukke af.
Voeg 175 ml water by elke 1 kg appelstukke.
Stowe die appels tot gaar en geblus.
Verpulp die appels en skep die warm appelmoes in inmaakflesse en verseel dit.
Plaas die flesse op 'n rakkie in 'n kastrol met stadig kokende water, die flesse moet driekart diep in die water staan.
Tel die kastrol na 5 minute van die stoof af maar laat die flesse 'n verdere 10 - 15 minute in die water staan voordat dit uitgehaal word.
Draai die skroefringe dadelik styf vas
*l



                                                  Foto>lottieanddoof.com

Apple Jellieshttp://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pesto-jelly.html
  • 3 pounds of apples (about 8), washed, quartered and cored
  • 1 cup water
  • 1 1/2 cups sugar
  • Juice of 1 lemon
Start by lightly rubbing an 8-by-8-inch square baking pan with a flavorless vegetable oil (canola or safflower). Line pan with parchment and lightly oil parchment.
In a large pot combine the apples and the water and cook over medium heat until soft, about 20 minutes.
Pass the mixture through a food mill or sieve. [I hope you have a food mill because I think trying to get this through a sieve sounds like hell. Although, Supper in Stereo tried this and they survived so maybe you will too.] Return the puree to the pot and stir in the sugar and lemon juice.
Simmer over low heat, stirring often, for about 1 hour. As the mixture cooks and reduces, it starts to thicken and bubble. Scrape the bottom of the pan while stirring to make sure nothing is sticking and burning. The puree is done when it holds a mounded shape. To be sure, you can chill a small amount on a plate in the freezer. It should appear and feel jellied.
Spread the mixture evenly in the prepared pan. Cool for several hours or overnight. When cooled completely, invert onto a parchment lined baking sheet. Remove the top layer of parchment paper. Leave to dry, uncovered, overnight. The paste should be firm enough to cut. If for some reason it is not, put the paste in a 150° F oven for an hour or more until firm. Let cool completely before cutting. The paste can be stored whole, wrapped tightly in plastic. Or trim the edges and cut into 1-inch pieces before wrapping. Store at room temperature or refrigerated for up to a year. Before serving toss the pieces in granulated sugar to serve* lottieanddoof.com.



HERB JELLIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pesto-jelly.html
Piquant herb jellies are versatile accompaniment to roast meats, poultry and game, cold cuts, and raised pork or game pies.
BASIC APPLE JUICE STOCK – BASIS TO MOST JELLIES
25 large cooking apples (about 5kg) washed and roughly cut up incl. peel and cores
10 cups water
10 cups distilled white vinegar.
METHOD:
To make the basic apple juice stock, put the prepared apples and water in a stainless-steel or enamel preserving pan. Simmer for 45min, or until soft and pulpy. Add the vinegar and cook for 5min. Meanwhile line two large nylon sieves or colanders with several layers of scalded muslin or scalded tea towels and place them over two large bowls. Pour the apples and the liquid into the lined sieves and allow to drain overnight undisturbed. Do not press the fruit or squeeze as this will make the jelly cloudy.

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

FOR MINT OR SAGE JELLY

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pesto-jelly.html
( about 4 jars of 250ml each)
3 tablespoons fresh mint or sage leaves
4 cups basic apple juice stock
3 cups sugar
Natural green food colouring (Optional)
Dip the mint or sage in boiling water for 2-3 seconds, then rinse them under cold water. Pat the leave dry with paper towel and chop them finely. – there should be about a tablespoon. Pour the apple juice stock into a large heavy-based saucepan, add the sugar and stir over low heat until all the sugar has dissolved. Bring the mixture to a full rolling boil and boil for 5-10min. Remove the pan from the heat and test if the setting point has been reached.. When the jelly will set, quickly skim the scum from the surface, stir in the chopped mint or sage and a few drops of green colouring, if used. Pour into clean, warm jars and cover immediately with waxed paper discs. When the jelly is cold, label and date the jars and store them in a cool, dark airy cupboard.

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

FOR ROSEMARY OR THYME JELLY

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pesto-jelly.html
8-10 small fresh rosemary or thyme springs do not chop, keep in sprigs, rest same as for mint or sage jelly. Do not use the green colouring. *Truly delicious*
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*





KRUISEMENT JELLY
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pesto-jelly.html

1 Pakkie Groenpruim jelly
Water
Asyn
Kruisement fyngekap
groen koekkleursel
Kap Kruisement lekker fyn
Maak jou jellie aan met helfte water en helfte asyn
Laat bietjie afkoel en meng jou Kruisement by
Plaas in bakkies en in yskas N.S kap jou kruisement lekker fyn..myne was bietjie te grof gewees asb. Helena Chilli Kruger 2012*

No comments:

Post a Comment