DIK GROENTESOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
500g Vars sop groente pakkies (seldery, wortel, aartappel blokkies)
500g Soupmix droog (gort, ertjies ens)
500g Bene met vleis
50 ml Worcestersous
Kook vir 2 uur lank stadig met 5 L water
Haal bene uit en roer vleis lekker fyn
500g Maalvleis
Kook maalvleis in 1 koppie water tot los van mekaar
Meng 1 E Bisto poeier by
Gooi by sop mengsel
1 pakkie Sampioensop poeier
1 pakkie Whit uie soppoeier
Meng soppoeier en voeg by Sop mengsel
Top op met water tot kastrol weer vol is
GEEN SOUT word ooit bygevoeg nie
Hierdie behoort ‘n goeie 5L – 6L sop te wees
Sop vries baie goed *lrika Lesch
GROENTESOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
1 of 2 sopbene
Stoom vir 30min of kook tot gaar.
Kap fyn in die voedselvewerker:
1 bossie pietersielie
1 bossie sopseldery
1 bossie leeks
2 bosse rape
halwe bossie wortels
en gooi by die vleis. Die groente kan ook in groterige stukke gekap word en net so in die stoompot gegooi word. Stoom nou vir nog 10 min.
Meng nou 2 pakkies soppoeier, ek verkies Minestrone of Dik groentesop en 1 wituiesop met so 500ml water. Gooi dit by die groentemengsel en kook nou deur. Sorg dat daar genoeg water in is. Die sop kan nou verdun word na jou smaak.
As jy groterige stukke groente insit kan jy dit met die 'masher' fynmaak agterna.
Die sop kan ook in 'n Prutpot gemaak word.
Bedien met lekker vars tuisgebakte brood.* Dalene Brits
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
500g Vars sop groente pakkies (seldery, wortel, aartappel blokkies)
500g Soupmix droog (gort, ertjies ens)
500g Bene met vleis
50 ml Worcestersous
Kook vir 2 uur lank stadig met 5 L water
Haal bene uit en roer vleis lekker fyn
500g Maalvleis
Kook maalvleis in 1 koppie water tot los van mekaar
Meng 1 E Bisto poeier by
Gooi by sop mengsel
1 pakkie Sampioensop poeier
1 pakkie Whit uie soppoeier
Meng soppoeier en voeg by Sop mengsel
Top op met water tot kastrol weer vol is
GEEN SOUT word ooit bygevoeg nie
Hierdie behoort ‘n goeie 5L – 6L sop te wees
Sop vries baie goed *lrika Lesch
GROENTESOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
1 of 2 sopbene
Stoom vir 30min of kook tot gaar.
Kap fyn in die voedselvewerker:
1 bossie pietersielie
1 bossie sopseldery
1 bossie leeks
2 bosse rape
halwe bossie wortels
en gooi by die vleis. Die groente kan ook in groterige stukke gekap word en net so in die stoompot gegooi word. Stoom nou vir nog 10 min.
Meng nou 2 pakkies soppoeier, ek verkies Minestrone of Dik groentesop en 1 wituiesop met so 500ml water. Gooi dit by die groentemengsel en kook nou deur. Sorg dat daar genoeg water in is. Die sop kan nou verdun word na jou smaak.
As jy groterige stukke groente insit kan jy dit met die 'masher' fynmaak agterna.
Die sop kan ook in 'n Prutpot gemaak word.
Bedien met lekker vars tuisgebakte brood.* Dalene Brits
GROENTESOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Kook
murgbene/ beesskenkels=(shin)
sout en peper
bietjie koljander
naeltjies en
neut
water
tot vleis van die bene afval en al die murg uit is. Braai uie in bietjie olie tot deurskynend, voeg vleis by en baie vars groente soos aartappels, wortels, blomkool/rape as jy daarvan hou, vars pietersielie... kook tot die groente papsag is of as jy wil, druk dit fyn.. Ek voeg net voor opdiening 'n blikkie bone in tamatiesous/baked beans by vir ekstra geur in my egte groentesop..
Dankie Ria. Ria N. Pieterse
MURGPAMPOENTJIE-ROOMSOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Die sop kan ook koud bedien word
800 g murgpampoentjies, gewas en in groot stukke gesny
15 ml hoender-aftreksel-poeier
100 ml water
200 ml melk
250 ml room
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Plaas die murgpampoentjies, aftreksel-poeier en water in ’n groot kastrol.
Bring tot kookpunt en kook tot sag.
Haal van die hitte af.
Laat afkoel tot kamertemperatuur voor jy dit in ’n versapper gooi, versap tot glad.
Gooi in ’n mengbak en voeg die melk en room by. Meng goed.Adriana Kutcher
Selma Alberts '
Tomato and carrot soup
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
15g butter
10ml sunflower oil
1 onion, peeled and finely chopped
2 cloves garlic, peeled and finely chopped
2 medium carrots, peeled and finely chopped
500g tomatoes, skinned and roughly chopped
1 apple, peeled, cored and chopped
Bouquet garni of thyme, marjoram and 1 bay leaf
1 litre vegetable or chicken stock
salt & freshly ground black pepper
GARNISH
60ml cream
60ml croutons
1. Heat the butter and oil in a large saucepan, add the onion and garlic, and cook over a low heat for 10 - 15 minutes, until soft and transparent
2. Add the carrots and stir over a low heat until all the fat has been absorbed
3. Add the tomatoes, apple, bouquet garni and stock, season with salt & pepper and bring to the boil
4. Cover the saucepan and simmer for 45 minutes
5. Remove and discard the bouquet garni and pass the soup through a fine sieve or a blender
6. Return it to a clean pan, heat through and adjust seasoning
7. Pour the soup into warm bowls and garnish each with a spoonful of cream and some croutons
Valerie Heyman
LEKKER DIK GROENTESOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Henriette Wessels
3-4 Lekker sopvleise met been (dik gesny vra die slagter maar)
Ek braai my vleisie net vining en sit hom dan in my slowcooker of stoompot
Vul met water en so 2 teel sout
Dan laat ek dit kook tot die vleis van die been afval en sommer maklik in fyn stukkies breek. Haal die bene uit. Dan braai ek bacon (maar baie fyn gesny dis net vd rook smaak) tot crispy en voeg dit by.
Dan rasper ek die volgende in: (als klaar skoon en geskil)
4-5 lekker groot wortels
4-5 meduim Aartappels
2 middelslag uie
Sny 1 seldery in dunnerige skyfies (opsioneel)
Ek laat dit dan kook tot die groente sag is... vul pot tot so 3/4 met water want dit kook tog weg dan meng ek 2 pakkies sop 1 x Tamatie sop en 1 x Oxtail sop met bietjie koue water tot pasta en roer dit in die sop in ( dit verhoed maar net klonte soppoeier. Ek voeg lekker varsgemaalde swartpeper by, proe jou sout en voeg by indien nodig dan 4 eetl Nandos Garlic Chili Suace of enige hot sauce, so 2 eetl Worchestersauce roer hom goed deur en laat so 15 min kook op lae hitte en jou sop is gereed! As die sop nie vir jou dik genoeg is nie kan jy altyd nog 'n pakkie oxtail sop inmeng! Vir my is hy heerlik! .
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Henriette Wessels
3-4 Lekker sopvleise met been (dik gesny vra die slagter maar)
Ek braai my vleisie net vining en sit hom dan in my slowcooker of stoompot
Vul met water en so 2 teel sout
Dan laat ek dit kook tot die vleis van die been afval en sommer maklik in fyn stukkies breek. Haal die bene uit. Dan braai ek bacon (maar baie fyn gesny dis net vd rook smaak) tot crispy en voeg dit by.
Dan rasper ek die volgende in: (als klaar skoon en geskil)
4-5 lekker groot wortels
4-5 meduim Aartappels
2 middelslag uie
Sny 1 seldery in dunnerige skyfies (opsioneel)
Ek laat dit dan kook tot die groente sag is... vul pot tot so 3/4 met water want dit kook tog weg dan meng ek 2 pakkies sop 1 x Tamatie sop en 1 x Oxtail sop met bietjie koue water tot pasta en roer dit in die sop in ( dit verhoed maar net klonte soppoeier. Ek voeg lekker varsgemaalde swartpeper by, proe jou sout en voeg by indien nodig dan 4 eetl Nandos Garlic Chili Suace of enige hot sauce, so 2 eetl Worchestersauce roer hom goed deur en laat so 15 min kook op lae hitte en jou sop is gereed! As die sop nie vir jou dik genoeg is nie kan jy altyd nog 'n pakkie oxtail sop inmeng! Vir my is hy heerlik! .
Marieta van Bladeren Ek
sit sopmengsel - 4 in 1. En ook droë erte by. Ek rasper wortel, ui en wortel by
en 'n blikkie tamatiepasta. Dis nou by daai 3-4 sopbene. Laat dit lank en
stadig kook tot alles sag en gaar is. Roer elke halfuur. Lekker swartpeper
ingemaal
GROEN GROENTESOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
(Mikrogolf).
SOP:
1 ui,
2 knoffelhuisies fyngedruk,
2-3 repe spekvleis gekap,
300g brokkolie,
200g babaspinasie,
750mlgroente/hoenderaftreksel,
sout&peper,
125ml natuurlike jogurt,
15ml roketpesto.
AFRONDING:
Paar repe spekvleis, skeppie Griekse jogurt & ekstra roketpesto
SOP: Plaas ui, knoffe l &spekvleis in groot glasbak & mikrogolf 5min tot uie sag is. Voeg groente & aftreksel by.
Bedek met kleefplastiek, maak paar gate bo-in & mikrogolf 15min tot groente sag is. Geur met sout & peper. Pols met staalmenger fyn. Roer jogurt & pesto deur.
AFRONDING: Plaas spekrepe op handdoekpapier & mikrogolf vir so 2min tot bros. Skep in bakkies en rond af met jogurt, roketpesto & bros spekvleisrepe.Moira Botha Dyer
LEEKS AND POTATO-SOUP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
1 1/2 TBS butter
3 leeks, washed thoroughly, trimmed and then thinly sliced
2 stalks of celery, washed and thinly sliced
12 ounces boiling water
3 medium potatoes, peeled and chopped
1 (420g) tin of light evaporated milk (14 ounce), diluted with an equal amount of water
sea salt and ground white pepper to taste.
Melt the butter in a large, heavy bottomed saucepan. Add the leeks and celery. Cook over moderate heat for 10 minutes, stirring occasionaly. Do not brown. Add 8 ounces (1 cup) of the boiling water and cover. Simmer for 10 more minutes. Add the chopped potato and the remaining boiling water. Cover and simmer for 10 more minutes. Add the tinned milk and water. Cover and simmer for another 10 minutes, until the potatoes are tender. Season to taste with salt and pepper. Blitz with a stick blender until smooth. You can leave a few lumps for texture if you wish. Delicious!*The English Kitchen*23/4/12 N.S Baie lekker resep**Helena Chilli Kruger**
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
METODE
500 ml room
3 liter melk
750 ml kookwater
1½ ui
1 eetlepel olyfolie
2 pakkies repiespek
3 groot aartappels - grof gerasper
1½ kop blaarslaai
2 pakkies hoenderroomsop
Hoenderaftreksel - aangemaak met water
Kook melk en water saam
Gooi aartappels by en kook tot sag
Braai uie apart in olyfolie
Braai repies spek in dieselfde olie
Gooi uie en spek in melk en kook
Gooi ook blaarslaai by
Voeg hoenderaftreksel by en laastens die room
Kook vir sowat 1 uur.* RSG - Christine se blaarslaaisop
Ek se mos altyd ..Mens kan van ALLES sop kook...
AGV. te veel
BLAARSLAAI gekerf vir 70 Burgers kan ek dit mos nie in die asblik gooi
nie..en niemand wou my glo nie toe kook ek maar vir hulle SOP.en ja tot
die laaste bietjie het my Kattekinders ge-eet.Helena Kruger Hier is die resep probeer dit is baie lekker..
BLAARSLAAI SOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/07/blaarslaai-sop.html
*eie resep Helena*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/07/blaarslaai-sop.html
*eie resep Helena*
1 Kop Blaarslaai fyngekerf
1 wortel gerasper
1 Groot Aartappel gerasper
1 klein uitjie gerasper
1 groot Spinasie blaar baie fyn gekerf[opt]
1 blokkie hoenderaftreksel opgelos in 1k warm water
Sout en Peper na smaak
METODE
Plaas alles in kastrol en gooi genoeg kookwater oor en kook tot sag en lekker**Lekker Resepte vir die Jongergeslag*26/07/2016
******************************************************************************
SPINASIESOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
250 g spinasie
1 groot uie
sout en peper
500 ml hoenderaftreksel of 2 ekstrak blokkies, opgelos in 500 ml kookwater
2 e botter
2 e meelblom
3 medium geskilde aartappels, in blokkies gesny
500 ml melk
125 ml dun room
Strooi meelblom oor gesnyde ui en braai in gesmelte botter tot sag, nie, bruin. Voeg aartappels, sout en peper by. Voeg hoenderaftreksel en melk by. Laaste die spinasie. Kook vir ½ uur, tot groente sag is. Versap of druk deur sif. Gooi klein bierjie room in elke individuele bakkie warm sop net voor bediening.
SJINESE EIERSOP:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
[YUMMY en baie gesond]
Hoenderekstrak, 1½ liter
Eier, 1
Koue water, 2 eetlepels
Laat `n goeie, sterk hoenderekstrak vinnig kook.
Klits eier en water deeglik saam met `n vurk en gooi dit stadig by die kokende sop terwyl u fluks roer.
Dis dadelik op, of verhit later soos nodig.
L.W. Die eier kan deur `n vergiettes gegooi word om die draadjies ewe dik te maak Berie Smith
MURGPAMPOENTJIESOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Linda Nel
Braai 1 groot ui
Gooi 4 aartappels en n pakkie murgpampoentjies opgekap by .
Smelt een hoenderblokkie in 1 l kookwater water.
Gooi saam met aartappels.kook tot sag
Liquidice of vryf deur sif .
Gooi 250ml room by.
Kook vir 30min
Frummel Feta by tot smaak reg is.Swartpeper! 12/6/12*
Helena Kruger
MINESTRONE SOUP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
WEIGHT WATCHER
2 tsp. olive oil
2 c. shredded cabbage
1/2 c. sliced onion
4 garlic cloves, minced
1 1/2 c. canned beef broth
1 c. each chopped tomato & water
1/2 c. each carrot & celery
4 oz. (1/2 c.) cannellini beans
1/2 c. diced zucchini
1 tbsp. fresh basil
1/2 tsp. salt
Dash pepper
1 c. cooked macaroni
1 tbsp. fresh parsley
2 tsp. grated Parmesan
In 3 quart saucepan heat oil over medium heat; add cabbage, onion and garlic. Saute about 10 minutes. Add broth, tomatoes, water, carrots and celery; cook 15-20 minutes. Add beans, zucchini, basil, salt and pepper. Simmer about 15 minutes. Add macaroni and cook until heated; serve sprinkled with parsley and cheese Maré Nieuwoudt #Groentesop
WORTEL-EN-KOMYNSOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
MET KLAPPERMELK
Landbouweekbald –Arina du Plessis
10 porsies
60ml olie
6 uir fyn gekap
4 knoffelhuisies
5cm vars gemmer
1 rooi brandrissie fyn gekap
10ml komyn
1 ml vinkelsaad
5ml borrie
1kg wortels, skoongeskraap en gerasper
500ml water of groente of hoender aftreksel
750ml klappermelk
Koljanderblare vir garnering
Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
Verhit die olie en braai die uie en knoffel daarin tot sag. Voeg die gemmer, rissie, komyn, vinkel en borrie by en braai vir ‘n paar minute tot geurig. Voeg die wortels en vloeistof by, verhit tot kookpunt en laat prut tot sag. Voeg die klappermelk by, kook deur en verpulp. Geur na smaak met sout en peper en roer die koljanderblare deur.
ROMERIGE SAMPIOENSOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Landbouweekbald –Arina du Plessis
8-10 porsies
60ml botter
1 ui fyngekap
750g gemengde sampioene gesnipper
125ml sjerrie
60ml koekmeel
750ml ligte hoenderaftreksel
500ml melk
Sout en peper na smaak
250ml room
60ml ekstra sjerrie
Verhit die botter en braai die ui tot sag. Voeg amper al die sampioene by en braai tot gaar en droog. (Hou ‘n handvol een kant) Voeg die sjerrie by en kook tot die meeste daarvan afgekook is. Sprinkel die meel oor en laat die mengselborrel. Voeg die aftreksel en melk by en verhit tot kookpunt terwyl geroer word. Prut vir drie munite. Puree die sop met ‘n staafmenger of in die voedselverwerker. Giet terug in die kastrol en geur na smaak. Verhit tot net onder kookpunt en roer die room en ekstra sjerrie by. Braai die orige sampioene in ‘n klein bietjie botter tot goudbruin en rond die sop daarmee af Sit warm voor
Make asparagus soup.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Delicious Eats and Treats
Asparagus goes great with leeks and shallots. In a large soup pot, saute some leeks and/or shallots in olive oil. Throw in some minced garlic, salt, pepper, (and if you love spicy, cayenne!) and saute a little longer. Add 4 cups of chicken or veggie broth and a bunch of asparagus (chopped into 1-inch pieces). Bring to a boil and then simmer for 15 minutes or until asparagus is tender. If you have a food processor, the soup can even be pureed... if not, it will still taste great. This is a basic recipe, so feel free to add anything you might like to spice it up. (Hint: Goat cheese and basil make for a great garnish for this soup.)
ROASTED AUBERBERGINE, PEPPER AND CHILLI SOUP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
1 large aubergine
2 garlic cloves, chopped
2 red onions, chopped
500 ml vegetable stock
1 can chopped tomatoes
1 red pepper, diced
1 small chilli, sliced
Pre-heat the oven to 200 degrees C.
Chop the aubergine into chunky dice and place in a roasting tin with the chopped garlic.
Roast open in a preheated oven for 10 minutes or until soft, leave longer to brown if you prefer a stronger flavour.
Spoon into a saucepan and add the remaining ingredients and simmer for 20 minutes to cook. Serve with crusty bread.
Jenny van der Westhuizen
SWEET POTATO AND LEEK SOUP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
2 large leekes, chopped
300g sweet potato, peeled and diced
2 garlic cloves, crushed
1 L vegetable stock
300ml semi skimmed milk
fresh chives, to garnish
In a non-stick dry-fry the leeks for 1-2 minutes until soft. Add the potatoes, garlic and stock and bring to a gentle simmer. Cook until the potato is soft.
Add the milk and bring back up to near boiling. Sprinkle with chives and serve.
Jenny van der Westhuizen
SWEETCORN SOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Debbie die ene het ek op die internet gekry van Bushveld online.
1middelgroot ui fyngekap en braai 5 minute in 25g botter.
Voeg dan 15ml meelblom by en roerkook oor lae hitte vir 1 minuut.
haal pot van plaat af en voeg by ; 450ml warm melk, 450ml hoenderaftreksel, 1blik room suikermielies, selderysout,peper,
klop heeltyd terwyl jy byvoeg(soos witsous). plaas terug op plaat en roer totdat dit begin kook. stel hitte laer en voeg room by.verhit deeglik. Jy kan 10ml brandewyn en2ml suiker meng en bysit net voor opdiening!!!
Liana Barnard Claassen
Creamy sweetcorn soup
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
This creamy sweetcorn soup is perfect for a weekend lunch, serve with slices of cheese on toast to make it more filling.
Ingredients
2 tbsp olive oil
50g/1¾oz unsalted butter
1 garlic clove, finely chopped
1 onion, finely sliced
150g/5½oz potato, cut into small cubes
200g/7oz sweetcorn
600ml/20fl oz hot vegetable stock
50ml/2fl oz double cream
salt and freshly ground black pepper
1 tsp fresh chives, finely chopped
Preparation method
1.Heat the olive oil with the butter in a frying pan over a medium heat. Once the butter has melted add the garlic, onion and potato and sauté for five minutes, until softened.
2.Add the sweetcorn and continue to cook for two more minutes.
3.Add the stock, bring to the boil, then reduce the heat to simmer for five minutes, until the potato has cooked through.
4.Stir in the cream and season, to taste, with salt and freshly ground black pepper, then pour into a food processor and blend until smooth.
5.To serve, pour into a warm bowl and garnish a sprinkle of chives.
Ronel Steynberg
SWEETCORN SOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Ek maak 'n pakkie/blikkie hoenderroomsop soos op pakkie en voeg dan net voor die einde 'n blikkie sweetcorn en bietjie room(opsioneel) by en bedien met suurlemoenpeper!
Dalene Murdoch Kruger
LEKKER SWEETCORN SOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Gebruik 'n pakkie uiesoppoeier,
1 hoender aftreksel blokkie, meng met 500 ml water, 500 ml melk, 1 t aangemaakte mosterd, raspertjie neut , gekapte pietersielie en een blik room mielies, kook tot dik en voeg bietjie room by. Eet saam korserige brood.
Martie Fourie Moolman
Spicy Peanut Soup
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
4tbs butter,
1 cup creamy peanut butter,
3tbs flour,
3tbs finely chopped onion,
1 clove garlic minced,
4 cups chicken broth,
1tsp grated fresh ginger,
1/4tsp hot pepper sauce,
1/4tsp salt,
1/8tsp white pepper,
1 cup fresh cream,
1/4 cup finely chopped peanuts for garnish.
Melt the butter in a large saucepan over medium heat. Add peanut butter, flour, onion, garlic and mix well.
Cook mixture stirring continually, until smooth. Add chicken broth, ginger, pepper sauce, salt and pepper. Whisk well. Cover and cook over a low heat until thickened about 20min.
(Blend if preferred) Add cream and mix well. Heat through. Ladle soup in to bowls, garish with chopped peanuts. Soup is to die for!!!Salome Kirsten Reyneke
Kits (20min) tuisgemaakte sop.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Vir die van julle wat op 'n Sondagaand lus is vir 'n koppie tuisgemaakte sop.
Ek sit die hele week alle oorskietkos in bakkies in die yskas.
Sop.
Begin deur 2 blikkies bone (enige soort) te versap of met jou langsteel Braun te versap. Voeg nou alle oorskiet groente by en klits nog 'n bietjie. Besluit self oor die tekstuur. Selfs rys by help. Nou klits ek niks verder nie. Ek gooi nou 'n blikkie van WW se lensies by vir tekstuur. Nou klits ek niks verder nie.
Nou kom stukkies vleis of gesnipperde worsies by. Indien nog te dun voeg 2 min noedels by en laat net opkook. Laat staan so'n rukkie dat die noedels sop intrek.Roer nou bietjie room of Ideal melk by. Geur na smaak.Gerda Potgieter
Mieliesop
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
1 pakkie Hoenderroomsop aangemaak soos op pakkie aangedui met so 50-100ml minder water.
Voeg 'n blik Sweetcorn by as die sop gaar is.
Bedien met suurlemoenpeper en bietjie room(opsioneel). Omtrent genoeg vir 3-4 mense.
Dalene Murdoch Kruger
CREAM OF ONION SOUP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
(.food.com)
2 tbsp butter
5 cups sliced onions
2 cloves garlic, peeled and halved
5 cups chicken stock
200 g potatoes, peeled and diced
125 ml whipping cream
1 tbsp dry sherry
1 tsp fresh thyme, minced or finely chopped
Finely chopped chives
Melt the butter in a large pot over medium heat
Add the onions and sauté until tender and brown
Add the garlic, stir and cook about 1 minute
Add the stock and potatoes and bring to the boil
Reduce the heat and simmer until the potatoes are very tender
Cool slightly and puree in a blender
Return to the pot and stir in the cream, sherry and thyme
Simmer about 10 minutes
Season to taste with salt and freshly ground pepper
Serve piping hot with chopped chives sprinkled on top*8/9/12**Marthie Clark
BEETROOT SOUP WITH GOAT'S CHEESE CROUTONS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
1 large onion,diced
2 tbsp extra virgin olive oil
1 garlci clove, crushed
500g cooked beetroot, cut into chunks
750 ml hot vegetable stock
1 tbsp balsamic vinegar
For the croutons:
4 slices of baguette
Olive oil, for brushing and drizzling
1 garlic clove,peeled and cut in half
1 small goat's cheese,cut into 4 rounds
4 sage leaves, finely sliced.
Pre-heat the oven to 200 degrees C. In a large saucepan, sweat the diced onion gently in die olive oil for about 10 mins, until softened. Be careful not to burn the onions - you don't want to caramalise them.
Meanwhile,start the croutons. Brush the baguette slices on both sides with olive oil, and bake them in the oven for 10 mins, or until they are crisp and dry.
When the onions are soft, add the crushed garlic and gently fry for a further 1 min. Add the beetroot,stock and balsamic vinegar. Bring to the boil and simmer for 2 mins.
Using a liquidiser or stick blender, blend the soup until smooth. Keep warm while you finish making the goat's cheese croutons.
Rub the garlic clove over one side of the now-dry baguette slices and top each with a round of goat's cheese. Sprinkle with the sliced sage leaves and a drizzle of olive oil. Put back in the oven for a few mins until the cheese has begun to melt.
Pour the soup into warmed bowls and float a crouton on top of each.
Jenny van der Westhuize
Curried Broccoli Soup
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
(Cynthia Koning - Kings Cooking)
(serves 4)
30g Butter
1 Large Onion, chopped (200g)
5ml Mild Curry Powder
1 Large Potato, cut into very small dice (200g)
450g Broccoli, washed
500ml Water
2 Tablespoons Ina Paarman Chicken Stock Powder
5ml Aromat
375ml Milk OR 250ml Milk and 125ml Cream
Freshly Ground White Pepper
Melt the butter and fry the onion very gently until soft and transparent, but totally uncoloured. This should take 10 – 15 minutes.
Add the curry powder and fry over low heat for a few minutes.
Add the potato and toss around for a minute or two.
Add the water, stock and Aromat. Bring to the boil. Add the broccoli, placing the stems in the liquid with the florets on top. Cover and simmer for 8 – 10 minutes.
Test the broccoli. If it is not tender, then simmer for another minute or two. Do not overcook the broccoli or both the taste and colour of the soup would be spoilt.
Remove from heat and liquidise. Add pepper, milk and/or cream. Reheat gently and serve immediately.
Notes:
1) This soup is great to serve as a starter when having a dinner party. Serve with crusty white bread.
2) Garnish with a swirl of cream or yoghurt, sprinkled with bright green chopped parsley or chives.
Sampioenroomsop
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
250 g Sampioene
5 e Botter
3 e Meelblom
1 k Melk
2 k Hoenderaftreksel
Sap van klein suurlemoen
½ k Room
Sout en Peper
Kap 200g sampioene fyn.
Smelt Botter.
Voeg meel by, kook vir 'n paar minute en roer gedurig.
Voeg hoenderaftreksel geleidelik by.
Bring tot kookpunt.
Voeg melk, gekate sampioene en suurlemoensap by.
Bedek en prut vir 5 minute.
Roer room in en voeg sout en peper na smaak by.
Sny res van sampioene in dun skywe.
Braai in botter en garneer die sop daarmee.5/4/11Helena Kruger
BROCCOLI SOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Ek het n vriendin in Kanada en sy maak altyd hierdie vinnige sop, en as mens nie van Broccoli hou nie, sal jy definitief die een eet! En dis 'n vinnige en lekker voorgereg in die winter!
1 Liter melk
1 pakkie wit uiesop
1 medium ui fyngekap en gebraai
1 kop Broccoli sag gekook in soutwater
Metode:
Kook melk en uiesop tot dik, gooi gaar broccoli en uie by en liquidize dit alles saam. Jy kan 'n titseltjie room ook by gooi .
Daleen Benade
ROMERIGE SOETPATAT-EN-PAMPOENSOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
(4 porsies)
15ml botter
2 groot soetpatats geskil en in blokkies gesny
50g pampoen geskil en in blokkies gesny
750ml hoenderaftreksel
250ml witsous
Sap van ½ suurlemoen
Geroosterde franse brood om mee voor te sit
Verhit die botter in ‘n groot kastrol. Soteer die patat en pampoen vir ‘n paar min. tot dit net-net bruin word. Gooi dan die aftreksel by en bring tot kookpunt. Kook dit todat die groente sag is. Skep die groente in ‘n voedselverwerker en meng tot glad. Gooi die witsous by en meng goed. Skep die sop terug in die kastrol en verhit tot deurwar,. Roer die suurlemoensap by en sit voor met geroosterde Franse brood.. *Idees
GROENTE-EN-GORTSOP MET LAMSKENKELS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
(8 porsies)
250g skaapskenkels skywe gesny
2 uie gekap
15ml olie
3 liter water
250ml perelgort oornag geweek
4 groot wortels gerasper
1 blik gekapte tamaties (410g)
1.5liter skaapvleis aftreksel
Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
60ml fyngekapte vars pietersielie
Gerasperde suurlemoenskil na smaak
Plaas die vleis, uie en olie saam in ;n groot kastrol en braai oor lae hitte tot die uie sag is. Roer voortduend. Voeg die water by en verhit tot kookpunt. Bedek en laat prut 1 ½ uur stadig. Skep skuim af terwyl sop kook. Voeg die gort, wortels, tamaties en aftreksel by en verhit weer tot kookpunt. Prut nou 1 ½ - 2 uur of tot die vleis van die been afval. Skep die vleis uit, sny dit fyner, verwyder die bene en plaas die vleis terug in die sop. Geur na smaak en roer die pietersielie en suurlemoenskil by. Bedien warm. *Huisgenoot
OUTYDSE GORTSOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
500g sopvleis
300g gort
1 ui fyn gekap
1 geelwortel, fyn gekap
3 kruienaeltjies
Sout en peper na smaak
Kook die vleis 45min lank. Voeg die gort by en kook stadig sag. Voeg dan die ui, geelwortel en naetjies by, geur met sout en peper en kook stadig verder totdat die groente lekker sag is. Dien dadelik op. Bron onbekend
GEELWORTELSOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
(4 porsies)
8 middelslag geelwortels geskil en gesny
1 liter melk
1 blokkie bief of hoenderaftreksel gekrummel
‘n paar takkies pietersielie
Sout en peper
Selderysout na smaak
Kook die geelwortels in kookwater tot sag. Haal wortels uit die water en hou eenkant. Verhit melk en ekstrak tot kokpunt en laat effens afkoel Versap geelwortels, pietersielie en melkaftreksel en geur met sout, peper en selderysout. Gooi in kastrol en verhit net tot kookpunt. Garneer met pietersielie en dien dadelik op.
ROMERIGE BROCCOLI EN AMANDELSOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
(4 porsies)
5ml groente olie
1 groot ui gekap
2 preie gesny
1 kop broccoli in blommetjies gebreek
100g amandelsplinters gerooster
500ml hoenderaftreksel
500ml witsous
room, amandels en brood om mee voor te sit
Verhit die olie en soteer die uie to sag. Voeg die preie by, maak seker dat jy dit nie te donker kook nie. Voeg die broccoli en amandels (hou bietjie eenkant) by en roerbraai dit vir drie min. Voeg die aftreksel en witsous by en kook dit tot dit begin borrels maak. Haal die pot van die stoof af en maak die sop glad met 'n handmenger. Geur na smaak met sout en gemaalde swartpeper. Sit voor met room, amandels en geroosterde brood. *iDEES*
Aartappel en sampioensop
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
SARIE Junie 2011 (4 – 6 porsies)
60 ml botter
45 ml olyfolie
1 ui, fyngekap
2 knoffelhuisies, gekap
250 g spek, gekap
400 g gemengde sampioene, grofgekap
5 aartappels, geskil en grofgekap
500 ml melk
500 ml water
sout en varsgemaalde swartpeper
Verhit botter en olyfolie in ’n middelslag-pot. Voeg ui en knoffel by en braai vinnig vir sowat 2 minute of tot ui begin verbruin. Sit spek en sampioene in en braai verder vir nog 5 minute.Voeg aartappels, melk en water by.Verlaag hitte en laat stadig vir sowat 10 – 15 minute kook tot aartappels sag en gaar is. Verwerk mengsel in voedselverwerker tot gladde puree. Indien die sop te dik is, kan jy ekstra warmmelk byvoeg om dit te verdun. Geur goed met sout en swartpeper.
Adri van Zyl
SMAAKLIKE AARTAPPEL EN SELDERYSOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
7 selderystingels
liter water
6 middelslag aartappels
Sout na smaak
25g margarine
Kap seldery in klein stukkies en soteer in gesmelte margarien. Skil en kap of rasper die aartappels en voeg by seldery en water. Bring tot kookpunt en laat prut totdat al die groente gaar is, voeg sout by. Kan in voedselverweker nog fyner gemaal word. Dien warm op met pietersielie of strooi paprika bo-oor gestrooi, of koud met `n bietjie joghurt 30/9/11 Helena Kruger..
SELDERY SOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Selderyblare en lote, 6 koppies fyngekap
Hoenderekstrak, 10 koppies
Sout en peper
Selderylote, 1 koppie fyngekerf
Stowe 6 koppies seldery met die ekstrak `n uur lank, en syg dan deur.
Geur met sout en peper na smaak, voeg koppie seldery by en kook net genoeg om dit sag te maak. Dis op 30/9/11 “Boerekos”
Dawie Kruger
Cold Spinach Soup recipe
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Ingredients:
16 oz of plain yogurt.
9 cups of fresh spinach.
2 cups of milk.
1 cup of diced cooked chicken.
½ cup of chopped onion.
2 ½ tablespoons of fresh dill, chopped.
Preparation Instructions:
In a blender, combine 3 cups of fresh spinach, 1 cup of milk, the onion, dill and any additional seasoning.
Cover and process until almost smooth, then pour into a large serving bowl.
Again in the blender, mix the remaining milk and spinach with the yogurt; then cover and blend until smooth.
Stir the new mixture into the serving bowl, and then stir in the cooked chicken.
Refrigerate, then when serve when ready
Esmerilda Hanekom
Chicken and Spinach Soup recipe
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Ingredients:
6 oz of chicken breasts.
6 oz of fresh spinach.
4 cups of chicken stock.
2 tablespoons of soy sauce.
2 tablespoons of spring onions, chopped finely.
2 teaspoons of sugar.
Preparation Instructions:
Remove the spinach stems and wash the spinach.
Blanch the leaves for a few seconds in boiling water, until they are just wilted.
Pour cold water over the spinach leaves.
Slice the breasts chicken fairly thinly.
In another pot of boiling water, cook the chicken slices for about 2 minutes, until they are white and have gone slightly firm.
Drain both the spinach and the chicken.
Bring the chicken stock to a simmer. then add the the soy sauce and the sugar.
Add the cooked spinach and chicken.
Bring the soup back to a simmer; then add the spring onions.
Serve hot.
Esmerilda Hanekom
BROCCOLLI SOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Ek het nou nie hoeveelhede nie, maar my dogter maak die lekkerste broccoli sop..kap en braai uie en pakkie bacon.. Kap brokkoli fyn.. Voeg 'n blokkie hoenderaftreksel in 3 koppies kookwater in kastrol, voeg gebraaide uie en brokkoli by, wanneer sag krummel fetakaas na smaak by, swartgemaalde peper en 'n houertjie room.. Verpulp die sop tot glad, sprinkel gebraaide baconblokkies bo-oor en bedien met vars snytjies brood.. Jy moet maar speel met bestanddele..maardis baie lekker!
Ria N. Pieterse
Broccoli and cheddar soup -
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Pick n Pay
Bright green and delicious! Each portion provides two servings of vegetables.
2 leeks, chopped
2 cloves garlic, chopped
1 glug oil , for frying
4 cups broccoli florets
2 cups chicken stock
1 cup PnP low fat milk
375 ml PnP cheddar cheese , grated
• Fry leeks and garlic in oil until soft
• Add broccoli, stock and milk
• Bring to the boil. Cover and simmer for 5 minutes or until broccoli is tender.
• Add cheese and mix well
• Blitz until smooth using a stick blender
Good idea
• Replace broccoli with cauliflower
Carin Ras Wilson
BROKKOLISOP / BLOMKOOLSOP / BUTTERNUTSOP / SPINASIESOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Dit is amper weer winter en tyd vir sop voor die kaggelvuur. Probeer hierdie basiese resep en gebruik dit om 4 verskillende soppe te maak.
(4 porsies)
PUREE
1 kg brokkolie,OF blomkool, OF butternut of spinasie(gekap)
4 aartappels,geskil en grof gekap
2 medium uie, geskil en grof gekap
1.2 lt hoenderaftreksel(gebruik 3 blokkies aftreksel)
WITSOUS:
200 ml margarien of botter
250 ml meel
750 ml melk
500 ml hoenderekstrak(2-3 blokkies aftreksel)
neutmuskaat,
sout,
grofgemaalde peper na smaak(‘n moet)
gemengde kruie
knoffel (werk by butternut)
250 ml room (of melk)
METODE:
1. Kook groente in aftreksel tot sag en gaar. Maak seker dat die water(ekstrak) nie wegkook nie. Moet souserig wees.(sit deksel op-anders verdamp vloeistof)
2. Verpulp tot baie glad saam met vloeistof waarin dit gekook het.
3. Smelt botter in skoon kastrol en voeg meel by.Voeg melk en hoenderekstrak bietjie vir bietjie by en roer aanhoudend. ‘n Whisk werk goed.Kook tot gaar en verdik.
4. Voeg groentepuree by en geur. Die smaak van neutmuskaat werk goed saam met al hierdie soppe.
5. Voeg room by.
WENKE/IDEES:
1 Soms proe dit nog nie geurig genoeg nie en daar is daar heel moontlik te min sout in. Sout laat al die geure in ‘n gereg bymekaar kom. Moet egter nie sout byvoeg voor jy nie geproe het nie, want die hoenderekstrak is alreeds sout.
2 Bedien die brokkolie en blomkoolsop met bietjie gekrummelde feta/bloukaas en geroosterde amandelvlokkies as jy gaste wil beïndruk.
3 Vir ‘n bietjie van ‘n byt by die butternutsop, kan jy ‘n knippie kerriepoeier/cayenne peper byvoeg.
4 Pulp kan gevries word, maar die witsous vries nie goed nie.
5 As jou mense op ‘n dieet is of as jy dit goedkoper wil maak vir bv. jou selgroep, kan die room verminder word.
6 Die neutmuskaat gee ‘n heerlike geur aan die sop.
7 Jy kan klaar butternutblokkies by die meeste plekke koop,as jy tyd wil spaar.
8 Gebruik bulgaarse joghurt as jy individuele porsies wil garneer-dit werk beter as room bo-op sop,want dit is dikker.
Hannalie Kitshoff
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
BRASSICA SOUP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.htmlTo all my soup lover friends out there,
PLEASE try this one. It is AMAZING!!!
2 Tbsp coconut oil2 broccoli, heads and stems roughly chopped
1 cauliflower, heads and stems roughly chopped
1 onion
2 stalks celery, chopped finely
4 cups veg stock
1 handful parsley
1 handful mint
1 can coconut milk
1. In a large saucepan melt
coconut oil and cook onion and celery on a low heat until soft and translucent.
2. Add broccoli and cauliflower including the
stems. Bring to boil with veg stock then reduce heat and cook for further 15
min.
3. Add some sea salt, chopped herbs and stir in
coconut milk.
4. Blend in a food processor or blender until
smooth and pour back into the saucepan for reheating if needed.
The texture is creamy and smooth!! Very YUM!
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
(Hot, chilled or at room temperature: This soup is so-o-o-o easy to make, lovely and mourish at any temperature! It's super yummy and the added bonus: It's totally healthy!! Coming from a generally NON-healthy food-lover, I can DEFINITELY recommend this one!)
INGREDIENTS:
6 cups (1.5 liters) prepared Chicken Stock
[Ina Paarman's Chicken Stock Powder is amazingly tasty, but if you're on a budget the usual & much cheaper "Knorrox" stock cubes are just fine. Don't stress about it!]
1 head Broccoli, cut into florets (Discard the very thick white stalky bits).
[The largest Broccoli head you can find].
1 cup Chopped Onion
[Again, find a the largest onion you can].
1 tablespoon chopped Tarragon
[If you are using DRIED tarragon, do not use more than 1 tablespoon as the flavour can be very overwhelming. If using FRESH tarragon, I sceem you can safely use 2 chopped tablespoons. No more].
Salt & Pepper
[As much as you like until it tastes "Yes!"]
1 Pinch Nutmeg
[About 1 ml. Again, be careful of adding too much, as this flavour can be very overwhelming as well.]
1 Cup plain yoghurt or Sour Cream
[I ALWAYS use low-fat Bulgarian/Plain yoghurt and 2 CUPS thereof for a creamier consistency, but it's up to you. Taste as you go along! If you're not counting calories like me, use full-cream Greek yoghurt or Sour Cream for a traditional & very creamy "like grandma used to make" option].
METHOD:
1. Bring prepared Chicken Stock to the boil in a large pot.
2. Add Broccoli & Onion and cook for 6-8 minutes, or until broccoli is just tender.
("Aldenté": aka. Cooked, but still "just-just" crunchy to the bite. Thus nót mushy!!! Remember that you will reheat the soup again in step 4 and the broccoli will then cook some more).
3. Pureé soup
(If you're limited with kitchen-gadgets: Just mash with a potato-masher or if you reálly want to "impress", press the soup through a sieve with the bottom of a spoon... Whatever you prefer, remember the soup will still taste the same whatever you do ;)
4. Reheat (until just starting to bubble again) and add Tarragon, Salt, Pepper & Nutmeg. Mix well.
5. Remove from heat.
6. Now add the Yogurt (or Sour Cream) and mix well.
7. If you are serving the soup hot, DO NOT LET IT BOIL AFTER YOU HAVE ADDED THE YOGHURT / CREAM — it will curdle!! Only reheat gently, on a low heat until it is just hot enough to serve.
Serves 4-6 people.
To serve more people, simply double or tripple all the ingredients.
The recipe further adds that it can be served with sliced tomatoes and garlic mayonnaise Lana Groenewald
AARTAPPELSOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
Geskik vir Vegetariers
(soos gekry in Aartappelmosaiek, uitgegee deur Aartappel Produsente Organisasie)
10 Aartappels
1L water
40ml botter/margarien
3 uie, fyn gesnipper
10ml sout
2ml peper
knippie gemaalde neutmuskaat
15ml pietersielie (of meer indien verkies)
2 eiers
375ml room of melk (opsioneel)
10ml Worcestershire sous
1. Skil aartappels en sny in blokkies. Kook in die water tot sag.
2. Druk aartappels fyn in die water.
3. Braai die ui in die botter/margarien tot bruin. Voeg by die fyn aartappel en meng.
4. Voeg die sout, peper, neut en pietersielie by.
5. Klop die eiers en room saam. Voeg by die aartappel en meng.
6. Voeg die Worcestershire sous by. Laat die sop kook. As die sop te dik is, verdun met melk.
7. Bedien die sop saam met roosterbrood.
MIKROGOLF
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
1. Volg stap 1 vir konvensionele kookmetode en mikrogolf op HOOG totdat die aartappels sag is.
2. Volg stap 2 vir konvensionele kookmetode.
3. Mikrogolf uie in die botter vir 3min op HOOG.
4. Volg stappe 4 - 6 en mikrogolf vir 2 - 3min op MEDIUM HOOG
5. Volg stap 7 vir konvensionele kookmetode.
(vry vertaal uit oorspronklike Engels, woordeliks oorgetik...)
Jaco Redelinghuys
WARM KNOFFEL-SOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
4-6 knoffelhuisies, gekap
2 preie [kap die wit gedeeltes]
30 ml olyfolie
1 liter groente aftreksel
4 aartappels in blokkies gekap
150 ml room
grasuie
100 ml wit wyn
sout en peper
Roerbraai knoffel en uie in olie en voeg dan die aftreksel en aartappels by. Kook tot sag. 'n Lourierblaar kan daarby ingegooi word en verwyder word na die kookproses. Versap die sop, geur en voeg die room by. Herverhit die sop, maar moet dit nie laat kook nie. Strooi gekapte sprietuie oor en bedien met ‘croutons’.Gabrielkolbe* 10/4/12Helena Kruger
Nou-ja hierdie een het ek nog nie gemaak nie**Maar daar is altyd n eerste keer**Helena Chilli Kruger*
CARROT POTATO CREAM SOUP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/groente-soppe.html
*Chef de Paprika*
500 g carrots
250 g potatoes
1 medium onion
5 garlic cloves
100 g butter
100 ml white semisweet wine
1 tablespoon shopped fresh ginger
some hard rind matured cheese
a few parsley leaves
croutons
Chop the onion and garlic.
Slice the carrots into 1 cm thick .
Dice the potatoes into 2 cm cubes.
Melt half of the butter in a pot and fry lightly the chopped onion and garlic for 5 minutes.
Add the carrots and the other half o the butter, cover and saute over medium heat for about 10 minutes
Add the potatoes, ginger and plenty of water to cover and cook for about 45 minutes until the vegetables are done.
Let it cool down for 30 minutes.
Using an immersion blender puree the vegetables until smooth.
Add the wine to the soup pot, reheat it and cook for a few minutes over low heat. Optionally you can add creme but I have left it out.
Serve the soup hot in a bowl or a saucer. Grate some hard rind matured cheese over the soup, I used some polish Old Poland – Bursztyn cheese.
Garnish with some chopped parsley leaves and croutons on the side*12/02/13...
No comments:
Post a Comment