Friday 8 February 2013

PLATTER IDEES


PLATTER IDEES
<Foto>Helena Kruger


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/platter-idees.html
Magda Coetzee 
Soet platters
Klein gevulde pannekoekies
Koeksisters
Hertzogies
Cupcakes
Dip-a-cookie met choclate dip
Marshmallows met choclate dip
Room horingkies
Caramel doppies
Melktertjies
Peppermint crisp tertjies
Gevulde merang

Sout Platters
Frikkadelle
Pasteitjies (kaas, bees of hoender)
Vetkoekies
Ham rolletjies
Gevulde eiers
Koekies en mossels
Sout tertjies
Biltong tertjies of happies
Bees, skaap of vark worsies
Vis of hoender nuggets met dip
Pizzatjies

Vegeterian
Samoosas (kaas of groente of aartappel)
Veggie vingers
Koekies en phillidelphia kaas met sweet chilli
Crumbed mushrooms met dip
Crumbed chips
Kaas pasteitjies

Kiddie plater
Spinnekop worsies
Pasteitjies
Pizzatjies
Vis of hoender nuggets met dip
Marshmallows met choc dip





Elizma Engelbrecht Olivier
wortelstokkies en komkommer strokies jy kan blomkool en brocolli boompies ook bysit met 'n lekker mayonaise dip. Ham kaas en agrurtjie stokkies is ook altyd 'n treffer

Elsie
ek gebruik oorskiet pap,rys dan maak ek pofferjtiedeeg gooi pap of rys ,spek fyn gesny /koue vleis/oorskiet vleis.kaaspoeier en gerasperde kaas,uieblaar fyn gesny peppers fyn gesny bietjie speserye soos ek voel.leppels vol in warm olie soos gewone pofferjies tot bruin.....en dan somme net oor ek lus is doop ek appel of piesang in die mensel en braai ook in olie as die vrugte poffertjies gaar is strooi ek strooisuiker oor.nogal lekker..

Maritha Horn
Kook spinasie, uie en aartappel sag. Dreineer en bind met eier en meel. Maak bolletjies en braai in diep olie. Baie lekker warm of koud.

Wilna Dorfling
Ek't hierdie ook bedien met my man se 60 st verlede naweek. Dit is so maklik en n wenner my hele platter was opgeeet en daar was heelwat lekker disse .Perske gevul met kerrie boontjies. Maak 'n platter met die gevulde perkes, aspersies, en ghergins op 'n ronde skinkbord met gesniprde slaai blare. Atyd lekker saam met koue vleise of braaivleis

Wilna Dorfling
o ja ek't nog gevulde olywe bygesit



                                     >Foto>Helena Kruger>
Magda Serfontein
Peppadews gevul met roomkaas

Sandra Visagie
Vat vars peppadews en vul dit met rou hoender lewertjies gegeur met sout en peper, draai dit heeltemal toe in repies-spek en bak dit in die oond tot gaar

Carmen Meyer
Sny daai piepklein cocktail hotdog-buns, smeer met roomkaas & sit 'n stuk droëwors daarin. Kan in die helfte gesny word. Nog 'n wenner was klein bunny-chows.

Belinda Brand Theart
viennas gesny in 3, draai spek om die worsie steek vas met toothpick en braai in pan met sweet chilli sous.

Louise Groenewald 
Oe Sandra dit klink heerlik! Toe ek nog platters gemaak het het ek gevind die springrolls vlieg eerste. Baie gewild en mens kan dit ook self maak, maar deesdae kry jy wat gevries is wat tog te lekker is. Bedien natuurlik saam met 'n lekker sousie.
  

                                     >Foto>Helena Kruger
Belinda Brand Theart
Fillo pastry gevul met ge pekelde jalapeno's en brie kaas en kook in olie. so selfgemaakte springrole. is baie lekker. Nog n wenner is rocket en baba spinasie blare bemekaar gesit, smeer met dik maaskaas, sprinkel met parmasaan. rol carpachio velle om dit met blare wat effe aan kante uitsteek. sprinkel swart peper bo oor en klein bietjie suurlemoen sap. is bietjie duur mar vrek lekker.

Peggy Devine
Crumbed mozarella cheese blokkies, klein stukkies sticky ribs, hoender boudjies, stukkies winglets, cherries met bacon omgedraai...

Belinda Brand Theart
 n mini frikkedel was nog noooit sleg nie. ek gaan altyd eerste vir hulle. :-)


                                    >Foto>Helena Kruger

Janecka Kruger 
Stukkies vienna in vetkoekdeeg. met 'n dip sousie

Jeani Strauss
 Gesnyde (nie te dun) biltong, gaar boerewors in stukkies gesny of gaar steakrepies met 'n avokado dip. Groot treffer.

Carmen Meyer
Het eenkeer die Kyknet kookprogram gekyk met Jack Parrow - hy het 'n stuk steak medium/rare gebraai, in blokkies gesny & dieselfde grootte blokkies camembert kaas & avo op 'n stokkie gesit. Lyk heerlik!

Carmen Meyer
My ma sny haloumi in blokkies, draai toe in spek & braai dit op die vuur as 'n voorgereg. Bedien met sweet chili sous.

Loraine Van Wyngaardt Botha 
Rol 'n pak gekoopte deeg dun uit en sny in blikkies van so 5x5cm. Bak net so in kookolie. Sal binne sekondes uitpof. Haal uit en gooi sommer op 'n papiervel om die ergste olie te dreineer. Sprinkel aromat oor. Vinnig en lekker.

Belinda Brand Theart
 joh, dis n blink idee. of chilli aromat! en natuurlik gan sit al die lekker dinge dadelik om die middel lyf en heupe. ai, hoekom hoekom?

Sureta Olivier 
Iets gesond maar lekker. Sny 'n spanspek in blokkies en feta kaas. Sit op klein sosatie stokkies. Sit 'n rocket blaar tussen die kaas en spansek. Sprinkel met 'n bietjie balsamic asyn oor. Sit die kaas aan die onderkant sodat dit kan regop staan.

Sureta Olivier 
Braai ribs en sny dit op en dien op. Die klein vark ribs wat mens kry dis lekker vinnger kos

                                      >Foto>Helena Kruger
Louise Groenewald 
Ek het al blokkies bobotie opgesit en ook hoender fillet strips wat in cajun spice gebraai is. As dit land...gone!

Louise Groenewald
Nou dink ek darem ver terug. Ek het altyd 'n bakkie met heerlike Coronation hoender in die middel van die platter gesit met beskuitjies en broodjies rondom, met lepeltjie by. Dan skep elkeen van die hoender op 'n broodjie. Die consistency van dit is soos stywe hoendermayo, dit werk lekker. En dan die patees, my GUNSTELING!

Gerdie van Zyl 
SALM & MURG VAN GROENTE ROLLETJIES.
Baie deftig, maklik en baie komplimente. Mense kan nie ophou daaraan eet nie. Ek het ook al as voorgereg bedien. 'n Tannie Ina Paarman resep. http://www.paarman.co.za/recipe


 

                                         >Foto>Helena Kruger
Alida Siebert
Die outjies by die skool het vandag heerlike platters gemaak - pannekoek rolletjies met roomkaas en gerookte salm. Aartappel wiggies met spek toegedraa en gebak in die oond, Mini hamburgertjietjiestjies (so groot soos 'n N$ 5., Hoender winglets, vegetariese sushi, mini suurlemoen tertjies, koeksistertjies, mini koftas op tande stokkies, vye met camembert gestop, chinese lepeltjies met gemarineerde kingklip en vleis pastytjies.


Maré Nieuwoudt
Hi Divas! Here is a fab way to WOW your party guests if you are going to entertain this weekend. My antipasto platter is always a hit! Here is what I do:
Enterprise antipasto platter
Ham and asparagus rolls
10 slices of Enterprise Smoked Ham
100 ml Crosse & Blackwell mayonnaise
zest of 1 orange (optional)
1 x 410 g can asparagus
chives
1. Flavour the mayonnaise with the orange and spread the ham slices with the flavoured mayonnaise.
2. Thoroughly drain the asparagus.
3. Place an asparagus shoot on each of the ham slices and roll up like a Swiss roll, showing the tip of the asparagus shoot on the outside of the ham roll.
4. Wilt the chives in hot water. Drain.
5. Secure rolls with the chives.

*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
                                      >Foto>Helena Kruger

COATED HAM BALLS
250 g Enterprise Traditional Picnic Ham, grated
125 ml gouda cheese, grated
1 hard-boiled egg, very finely chopped
5 ml Colmans Hot English mustard
5 ml Worcestershire sauce
10 ml Crosse & Blackwell mayonnaise
sesame seeds, linseeds or chopped parsley for coating
1. Mix all the ingredients together, except those for the coating.
2. Roll into small balls and chill in fridge.
3. Roll in sesame seeds, linseeds or chopped parsley.
4. Place in fridge until needed.
5. Serve as is, as a party snack, or to be spread on savoury biscuits or Melba toast..
Serves + / - 10 people - ENTERPRISE DELI DIVA*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*

                                    >Foto>Helena Kruger

Marleen Meintjes Kerstin -
IDEES VIR PLATTERS
Wortelkoek met piesang in en 

klein Doughnuts met appelkoos vulsel gerol in versiersuiker dit moes doen as die nagereg; in die 3 trays was - 
Mini Pizzas; 
worsrolletjies; 
mini vetkoekies met mince vulsels; 
springrolls met fyn skaapvleis en ander met fyn spicy hoender in en ook fyn kool en wortel kerrie (so vigetariese een); 
skilferkorswielle met bulliebeef en uie n rooi en groen peper en kaas vulsel; tuna koekies; 
mini spek en kaas quiche; 
spicy mincebolletjies; 
mini( "toothpic") sosaties met worsie, dille agurtjieringtjie blokkie kaas en rooi en wit uitjies: 
pork chipilatas; 
ham met "Tia roomkas gesmeer en aspersie boop rol op en steek met stokkie vas; 
halwe eiers gevul met speserye ; 
in die klein bakkie was n doopsous met kookeier fyn gemaak met room kaas, room, mayonnaise en chilly sous, met bietjie aromat met chilly in, dis vir die pork chipilatas en ook die aartapel skyfies wat ook nog daar sou wees, dis al ....


PLATTER IDEES
Maria Liebenberg
Vir filodeeg - jy gebruike vel op vel wat jy liggies met gesmelte botter smeer. Dan pak jy soveel velle soos jy opmekaar. Die res van die velle bedek jy net met n klam doek. dien sny jy dit in blokke (4 velle gesmeer bo-op mekaar) en druk dit in 'n baba muffinpannetjie. Dan gooi jy whate ever in en bak dit (aanwysings op die box) Dis nie so vetterig soos skilferkors nie en ek hou meer daarvan omdat dit kamertempertuur geeet kan word. Ek hou nie van skilferkors-goedjies wat karmertemp is nie. Die mense begin nou al meer hul quiches met filo maak. 4 lae met die punte wat oor die rand uitsteek maak 'n pragtige quiche.

Sunet Oosthuizen
Buffalo wings, biltong broodjies, gevulde eiers, ontbeende ribs in repies gesny, coctail sosaties, stokkies (uitjie kaas gerkhin vienna)

Joanie Vermaak Schutte
1. jy kan 1 bakkie maaskaas ook vat & meng met 1k rice crispies. maak klein balletjies daarvan & rol in fyn biltong
2. jy kan snye brood se korsies afsny & platrol, dan sny jy dit oorkruis in 4 driehoekies. dan vat jy 'n worsie & sny hom amper deur, sit 'n stukkie kaas daarin. smeer jou broodjie met mosterd / chutney / wat jy ookal wil aan die binnekant & botter aan die buitekant & plaas worsie op brood. vou dit toe & steek vas met 'n tandestokkie. Bak 10 - 15 minute
3. jy kan 1 pakkie marie beskuitjies fyn maak & meng met 1 blikkie kondensmelk. dan maak jy balletjies & rol dit in klapper

Sharon Joubert
This is what I served :Meatballs (mini) and sweet chill dip, Guacamole and tortilla chips, devilled eggs, Peppadews, olives and feta platter, cherry tomatoes and cucumber dip, Marinated mushrooms (in vinagarette), Tuna mousse and biscuits, Salmon & cream cheese bites on cucumber, Tuna pinwheels, Tzatziki dip and cut up veg en cocktail sausages. Will glaly help with any recipe fom this list that you might need!
 

                                    >Foto>Helena Kruger

Sharon Joubert
Creamy devilled eggs (Martha Stewart)
Ingredients:
• 8 large eggs
• 1/3 cup of light mayo
• 1 tbsp. of Dijon mustard
• 1 tsp. white wine vinegar
• 1 tbsp. minced shallots
• ¼ tbsp. hot sauce, such as Tabasco sauce
• Coarse salt and ground pepper
• Paprika, for garnish
Directions:
1. Place eggs in a medium saucepan; add cold water to cover by 1 inch. Bring to a rolling boil. Remove from the heat, cover and let it stand for 13 min. Drain and run eggs under cold water to cool them.
2. Meanwhile, in a medium bowl, mix together mayo, mustard, vinegar, shallot and hot sauce.
3. Peel eggs and halve them lengthwise, remove yolks, leaving whites intact. Transfer yolks to a bowl with mayo mixture and season with salt and pepper. Mash with fork until smooth.
4. Mound the yolks into whites. Sprinkle with paprika just before serving, or cover with plastic wrap and refrigerate for up to 8 hours.*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*



Soutplatter - Sonia de Jongh

********************************************************************************
                                                 Platter Fotos>>HELENA KRUGER
 







No comments:

Post a Comment