Wednesday 6 February 2013

RATATOUILLE




RATATOUILLE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/ratatouille.html
*ingele*
*Eie Resep Helena*
2 groot eiervrug in blokkies gesny[ sout oorgegooi vir 10min. dreineer en goed afgespoel
6 Tamaties blokkies gesny
2 groen brand chillies fyngerf
2 Uie blokkies gesny
1 knoffelhuisie gekeus en gekerf
1 Groot groen Soetrissie blokkies gesny
1k Sampioene gekerf
Braai uie en soetrissie vir so 3min in 1t olyfolie
Voeg jou Tamaties by en kook vir 5min.
Voeg jou afgespoelde Eiervrug blokkies by en sampioene en kook 10min.
Maak n Sous van:
2k suiker
2k asyn
50g Tamatiepaste
20 ml Worcestersou
10ml Heelkorrel-mosterd
sout en peper
2t Mielieblom
Meng goed en voeg dit by die gekookte groente en kook vir 10min.
Bottel warm en verseel goed..
N.S> ek dink as dit koud is gaan dit Heerlik smaak***Helena Kruger *5/02/13***En dit is vreeslik lekker julle kan maar maak**
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*


 Lekker vanoggend gou weer bietjie gekook..net met baie tamaties by..Helena Kruger 28/02/2015

 




 

No comments:

Post a Comment