MOSTERD SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
4 Eiers - Klits goed saam en voeg by:
190 ml Asyn
1 ml Sout
135 ml (108 g) Suiker
38 ml Mosterdpoeier -
METODE:
Klits baie goed
Klits baie goed
Kook mengsel oor kookwater en roer aanhoudend
Kook todat mengsel dik
is.Gebruik saam met koue vleis en tong. Kan taamlik lank in die yskas gehou word.
Dalene Brits
Foto> Helena Kruger
MOSTERD SLAAISOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
60ml kondensmelk
60ml tamatiesous
60ml voorbereide mostert
METODE
Meng bestandele
Indien dikker mengsel verkies word , plaas in yskas vir n paar uur voor bediening
Bedien saam blaarslaai of n groenteslaai*** Elda Lombard
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
Ipv mayonaise.
Maak soos witsous.
125 gram Botter
1 koppies Meel
2 t Sout
3 t Mosterd
Halwe koppie Suiker.
5 koppies Melk (bietjie verhit.)
4 Eiers. (Goed geklits)
1 koppie Asyn.
METODE
Meng droeë bestandele
Smelt Botter
Roer droeë bestandele in
Roer melk geleidelik in.
Voeg bietjie van die warm sous by eiers, meng vinnig en goed
Voeg eiermengsel mengsel terug by witsous
Meng goed en kook tot glad.
Laat afkoel.
Voeg asyn by en meng goed.
Dit is goed vir enige slaai ipv regte mayonaise.
Hou goed in yskas**Helena von Rönge**07/12/2016

NINA TIMM SE SLAAISOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
Nina Timm
2 k Griekse yogurt
1 kp mayo
2 huisies knoffel
2 hande vol vars mint en basieliekruid
Sap en zest van 1 suurlemoen
1 Klein rissie - opsioneel
Bietjie sout en swart peper
Sit in menger en blits tot glad en lig groen!
Heerlik op vis, slaai, hoender en hemels op 'n gebakte aartappel
Franse Slaaisous
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
Vir die slaaisous
2 eetlepels paprika
1 teelepel mosterdpoeier
½ eetlepel knoffel, fyngemaak
1 teelepel sout
¼ teelepel peper
3 eetlepels suiker
1 koppie bruinasyn
1 koppie olie
Meng alles en laat rukkie staan vir die geure om te meng!!Helena 17/9/10
Helena Kruger
RASBERRY SLAAISOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
2e Asyn
1 knoffelhuisie gekneus en fyngekap
1e Dijon Mosterd
1/2 t peper
2t Heuning
1/2k Rasberry Yoghurt
2t Olyfolie
knippie sout
Meng alles en plaas in yskas om lekker koud te word!!Helena 18/9/10 ♥
Helena Kruger
STEAK SLAAISOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
1t Heelkorrel Mosterd
1t Horseradish
1/2t Suiker
2t Olyfolie
1e Asyn
3e Vars Room
Meng alles en gebruk op enige vleis slaai 18/9/10 Helena ♥
STEAK SLAAISOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
2 t Heelkorrel Mosterd
2t Mayonnaise
1t Bruinsuiker
60ml Olyfolie
1e Asyn
2e Sweet-Chilli sous
80ml Vars Room
Meng goed en plaas in yskas.Gebruik oor enige vleis slaai of Hoender 18/9/10 Helena
TUISGEMAAKTE MAYONNAISE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
2 eiergele
2ml mosterdpoeier
5ml suiker
2ml sout
knippie witpeper
10ml suurlemoensap of asyn
250ml olyf of kookolie of ʼn mengsel daarvan
Klits die eiergele, mosterd, suiker, sout, witpeper en suurlemoensap of asyn saam in ʼn mengbak.
Hou aan met klits en voeg die olie druppel vir druppel by. Sodra die mengsel begin verdik, kan meer olie op ʼn slag bygevoeg word. (Gewoonlik na 60-75ml) Hou aan met klits totdat al die olie bygewerk is. Kosmater!!!!!April 2010
ROOI-SLAAISOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
80ml soetrissiesous
30ml rooiwynasyn
30ml olyfolie
Meng goed.
SLAAISOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
15 ml Dijon-mosterd
30 ml Olyfolie
45 ml Asyn
45 ml Koue Beesvleisaftreksel
5 ml Suiker
2 ml Sout
1 ml Vars Gemaalde Swartpeper
Klits alles saam in ’n mengbak tot goed gemeng.
Maak n lekker slaai van “Russian” in stukkies gesny, gekookte eiers, Blaarslaai, uie, Radyse, Agurkies, Tamaties en so hier en daar n paar “Peppedews” vars gekapte Pietersielie, paar Feta kaas blokkies en gooi oor.
Baie lekker!!!!! Helena 5/12/10
Carol Elliott Claassen
ROOIBOSTEE SLAAISOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
45 ml suurlemoensap
45 wit druiwe asyn
1 rooibostee sakkie
45 ml sonneblomolie
5 ml Dijon mosterd
10 ml heuning
Sout en peper na smaak
Verhit suurlemoensap, asyn en teesakkie saam tot kookpunt. Bedek en laat staan vir n paar minute. Meng dit met die olie. Laat afkoel tot kamertemperatuur en klits mosterd , heuning en geurmiddels by. Jou gaste gaan beslis terugkom vir n tweede skeppie slaai. Heerlik.
KARRINGMELK SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
[Aartapels]
Sous:
½ koppie goeie mayonnaise
½ koppie karringmelk
Sout en peper na smaak
Meng die bestanddele vir die sous saam,
Bokkie En Anita Marais
Sousbonesous
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
Laat sousbone oornag in water lê.
Kook tot gaar – ( l½ uur)
Sous:
1 koppie suiker
1 koppie asyn
1 eier
2 eetlepels meelblom
Klits alles saam.
Gooi oor afgewaterde bone.
Kook sous saam met bone totdat sous dik is.
Gooi in bak en laat afkoel.
Broccolli-slaaisous
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
125 ml (½ k) mayonnaise
15 ml (1 e) melk
30 ml (2 e) parmesaankaas, fyn gerasper
5 ml (1 t) suurlemoensap
Meng en gooi oor slaai
Marietjie Hattingh Wiese
Slaaisous vir Koolslaai.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
Kan ook vir artappelslaai gebruik word
1 bottel
(750 gr) mayonnaise, Slaaisous vir Koolslaai.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
Kan ook vir artappelslaai gebruik word
1 bottel (250 gr) sandwich spread,
1 blikkie kondensmelk,
125 ml asyn,
5 ml mosterd poeier.
Meng mosterdpoeier met asyn. Voeg res van bestanddele by en meng. Gooi in bottel en bêre in yskas. Dis heerlik.
CROUTON SLAAISOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
Gerhard Breed
Braai die croutons klaar....
Slaai sous:
klits saam en kook die volgende oor stadige hitte:
4 eiers,
1.5 koppie suiker,
1.5 desert lepel droee mostert,
1 koppie asyn,
laat afkoel en voeg by,
3/4 koppie room,
3/4 koppie mayonaise.
Net voor bediening, meng die brood en sous saam.
Gerhard Breed Sous kan gemaak word, en in yskas gehou word. Geniet
DRIE BONE SLAAI-SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
125 ml asyn
125 ml olie
80 ml suiker
peper
5 ml droe basil
Meng en gooi oor bone
n Baie Lekker slaaisous
SOET EN SUUR SLAAISOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
3 E Mayonaise
1 t Paprika
2 t Suiker
3 Druppels Tobasco sous
1 E Chilli Sous
½ t Sout
⅓ k Asyn
1 k Olie
1 Huisie knoffel gekneus
⅓ k Fyngekapte soet rissie
METODE:
Meng alle bestanddele behalwe rissie wat net voor bediening bygegooi word. Hierdie slaaisous kan lank voor die tyd gemaak word !!!13/10/11*Helena Chilli Kruger*
Helena Kruger
BEETSLAAI-SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
Basiese Slaai-Sous!
1k Olyfolie
2 knoffelhuisies gekneus
80ml asyn
1e Dijon Mosterd
sout en gemaalde swartpeper
Verwerk alles in jou in jou voedselverwerker tot gemeng
Verwerk dan 100g Beet en 1 Ansjovisfillet ook in jou voedselverwerker tot ruweg gekap en meng dit deur jou Basiese slaai-sous !!!Helena Kruger 2/11/11.
Helena Kruger
Poppiesaad-Slaaisous
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
1t Poppiesaad
15 ml Heuning
15 ml Olyfolie
5 ml Suurlemoensap
Sout en Swartpeper
Meng alles 23/11/11 Helena Kruger
Helena Kruger
Homemade Miracle Whip
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
2 egg yolks
1/2 teaspoon salt
1 tablespoon powdered sugar
3 tablespoons lemon juice or 3 tablespoons vinegar
1 1/2 cups oil
1 1/2 tablespoons flour or 1 1/2 tablespoons cornstarch
1 teaspoon dry mustard
1/2 cup boiling water
2 tablespoons vinegar
salt
Using a blender or electric mixer, blend egg yolks, salt, sugar and 1 tablespoons of the lemon juice.
Slowly pour in 1 cup oil, a few drops at a time, mixing thoroughly.
Add remaining 1/2 cup oil a little faster, carefully blending in each bit before adding the remaining 2 tablespoons lemon juice.
Mix the flour, mustard, boiling water and vinegar together until smooth.
Pour into a small saucepan and cook until smooth and paste-like (but not too thick).
Slowly add this hot mixture to the mayonnaise and blend well.
Pour in a container and cool in the refrigerator.”MIRJ”22/11/11
Groenslaaisous
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
150ml gewone jogurt
1 huisie knoffel (fyn gemaak)
sout en peper na smaak
3ml aangemaakte mosterd
25ml gerasperde ui
50ml gekapte pietersielie
25ml vars suurlemoensap
25 ml agurkies (fyngekap)
Meng in voedselverwerker goed..Helena
Helena Kruger
KERRIE-NOEDELSLAAI-SOUS
KERRIE-NOEDELSLAAI-SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
[dip]
250 ml tamatiesous
200 ml witsuiker
125 ml olie
125 ml wit asyn
25 ml kerriepoeier [Ek het net10ml gebruik]
sout en peper na smaak
Metode
Meng al die bestanddele Plaas in yskas tot benodig!!Helena 21/12/11
Lida Pieterse
Slaaisous vir piesangs
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
3 eiers,
125 ml wit asyn,
250 ml suiker,
10 ml mostertpoeier,
sout,
250 ml idealmelk.
Klits eiers, asyn, suiker, mostert en souit in 'n kastrolletjie tot goed gemeng. Verhit oor matige hitte totdat dit dik is en begin kook. Roer dikwels. Laat afkoel. Voeg idealmelk by en meng. Gooi in 'n fles en bewaar in yskas. Lewer sowat 700 ml sous
Alida Siebert
Creamy Garlic Salad Dressing
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
van All Recipes
2 cups sour cream
1 cup mayonnaise
1 teaspoon steak sauce
3/4 teaspoon lemon juice
3/4 teaspoon white wine vinegar
3/4 teaspoon vegetable oil
1 teaspoon monosodium glutamate (MSG)
2 teaspoons garlic powder
1 teaspoon mustard seed
Directions
Whisk together the sour cream, mayonnaise, steak sauce, lemon juice, vinegar, oil, monosodium glutamate, garlic powder and mustard seed. Refrigerate until chilled.
Pomegranate Dressing
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
3 tablespoons pomegranate molasses
1 lemon juiced + zest (30 ml)
2 teaspoons honey
100 ml cold pressed olive oil
fresh ground pepper
Combine all the dressing ingredients until creamy.
Maré Nieuwoudt
Thousand Island Salad Dressing
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
Thousand Island dressing made with mayonnaise, chili sauce, olives, bell pepper, and onion.
Ingredients:
1 cup mayonnaise
1/2 cup chili sauce or ketchup
2 tablespoons chopped pimiento-stuffed olives
2 tablespoons finely chopped green bell pepper
1 tablespoon chopped onion
1 teaspoon minced pimiento
Preparation:
Blend all ingredients well and refrigerate. Makes 2 cups of Thousand Island salad dressing. - Southernfood
Maré Nieuwoudt
A craemy salad dressing for green salads
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
Ingredients:
1/4 teaspoon salt
dash white pepper
1/4 teaspoon paprika
1/4 teaspoon sugar
1/8 teaspoon garlic powder
3 tablespoons vegetable oil
1 tablespoon cider vinegar
1/4 cup sour cream
Preparation:
Whisk together the salt, pepper, paprika, sugar, garlic powder, oil, and vinegar until sugar is dissolved. Add sour cream; whisk briskly to combine. Cover and refrigerate. - Southernfood.about.com
Maré Nieuwoudt
French Dressing
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
French dressing with lemon juice, sugar, dry mustard, pepper, garlic, and olive oil, among other ingredients.
Ingredients:
3/4 cup vegetable oil or olive oil
1/4 cup lemon juice
1 tablespoon sugar
3/4 teaspoon salt
1/4 teaspoon paprika
1/4 teaspoon dry mustard
1/4 teaspoon pepper
1 clove garlic, halved
Preparation:
Put all ingredients in a jar with a screw-top lid. Cover jar and shake vigorously to blend well. Chill dressing for 8 hours or overnight and remove garlic before serving. Shake well before using. - Southernfood.
Jana Maritz van Dyk
Lekkerste slaaisous
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
mayo, kondensmelk, bietjie sout, peper as jy wil en italian spice en so bietjie asyn. .
Note: mens kan ok bietjie mosterd bysit, yummi
Maré Nieuwoudt
Quick Creamy Salad Dressing http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
cup mayonnaise
1 teaspoon Dijon mustard
1 to 2 cloves garlic, grated
2 ½ teaspoons freshly squeezed lemon juice
3 tablespoons water
Kosher salt
Freshly ground black pepper
Blend together the mayonnaise, mustard, garlic, lemon juice, and water in a small bowl. Season to taste with salt and pepper.
Makes about ¾ cup. My personal preference for a brand of mayonnaise is Best Foods/Hellmann’s. This simple salad dressing is very versatile. Try adding minced fresh herbs such as Italian parsley, chives, or basil. Add a minced anchovy and grated Parmegiano to turn it into a Caesar-style dressing. Keeps for a day or two tightly sealed in the refrigerator.
Maré Nieuwoudt
BASIC VINAIGRETTE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
1 ½ CUPS OLIVE OR SUNFLOWER OIL
¾ CUP RED WINE VINEGAR OR CIDER VINEGAR
3 TABLESPOONS DIJON MUSTARD
1 TABLESPOON HONEY
1 TEASPOON DRIED ORIGANUM
1 CLOVE GARLIC, PEELED
1 ½ TEASPOONS EACH SALT AND BLACK PEPPER
METHOD:
Place the oil, vinegar, mustard, honey, origanum, garlic, salt and pepper in a sterilized 1-litre preserving jar and shake well to blend. Keeps in the refrigerator for 3 weeks.
Shake well before using. Discard garlic.

CREAMY VINAIGRETTE VARIATION
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
Prepare as directed, adding 1/3 cup buttermilk or plain low-fat yoghurt or sour cream or fresh cream. Keeps in the refrigerator for 10 days. Shake well before using. Makes 3 1/3 cups.
Per tablespoon: Kilojoules 272
Vanuit my Readers Digest ONE DISH MEALS boek
CREAMY LOW-KILOJOULE DRESSING
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
This mustard-flavoured dressing is so rich and tasty you’d never guess that it’s low in fat, cholesterol and kilojoules. Use it to dress almost any kind of green salad.
2 CUPS BUTTERMILK
¼ CUP GRATED PARMESAN CHEESE
2 TABLESPOONS DIJON MUSTARD
2 TABLESPOONS OLIVE OIL
1CLOVE GARLIC, PEELED
2 TEASPOONS SUGAR
1 TEASPOONS EACH PAPRIKA, DRIES CHIVES AND ORIGANUM
½ TEASPOON BLACK PEPPER
METHOD:
Place all the ingredients in a 1-litre preserving jar and shake well to mix. Keeps in the refrigerator for 10 days. Shake well before using and discard garlic.
Readers Digest ONE DISH MEALS
Gail Daniell
Sweet chilli Dressing
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
Mix together:
150ml sweet chilli sauce
50ml vegetable oil (I suppose you can use olive as well)
Juice of one lime (I’m sure lemon juice will be ok too)
Any lettuce leaves
Some rocket leaves
Avo (sliced)
Biltong sprinkled (chopped)
Cashew nuts (chopped….
Dressing over the top (dribbled)
Abri van Vuuren
GRONDBOONTJIE BOTTER-SLAAISOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
Gebruik Ultra Creamy Yum-Yum-grondboontjiebotter.
Metode/bestanddele:
* 30 ml lemoensap;
5 ml strooisuiker;
sout en peper;
60 ml olie/olyfolie;
30 ml grondboontjiebotter.
* Klop alle bestanddele goed saam tot glad.
Bedien oor piesangslaai, kool-en- piesangslaai of net koolslaai.
Abri van Vuuren
TRADISIONELE AARTAPPELSLAAI SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
Aartappels in blokkies gesny, nadat dit sag gekook en geskil is . Plus minus vyf of ses groteriges wat ‘n middelmatige glasbak redelik vol sal maak.
Een of twee uie fyn gekap
Voldoende gekookte eiers
Sous
750 mg gram mayonnaise 250 ml
Een blik kondensmelk
Kwart koppie olie 62 ml
Kwart koppie bruin druiweasyn 62 ml
Twee teelepels fyn mostert
Twee leelepels suiker
‘n Half koppie melk 50 ml
Kook aartappels en eiers en laat goed afkoel. Sny in blokkies en meng dan met sous hierbo. Laat oornag in yskas staan. Onthou genoeg eiers en dalk bietjie paprika bo op vir kleur
Petra Pretorius
BILTONG-SLAAI-SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
~maroelamedia~
Slaaisous:
60 ml balsem-asyn
125 ml olyfolie
1 knoffelhuisie, gekneus
5 ml suiker of na smaak
5 ml Dijon-mosterd
1 stingel sprietui, fyngekap
sout en varsgemaalde swartpeper
Plaas al die bestanddele vir die slaaisous in ‘n skroefdekselbottel en skud goed. Hou in die yskas tot benodig. Marineer jou biltong slaai .
SPEK EN EIERSLAAI-SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
100ml Mayonaise van goeie gehalte.
· 5ml Dijon mostert.
· 25ml Gerasperde parmesaan.
· 35ml Melk.
· 25ml Sonneblomolie.
Meng al die bestanddele vir die slaaisous saam
Cais En Hantie Smit
BROODSLAAI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
Sous:
4 eiers,
1 1/2k suiker,
1t droee mosterd,
1k asyn,
sout en peper
klits alles saam,
kook vinnig en roer gedurig. Laat koud word.
Voeg 1/2k room en 1/2k mayonaise by net voor opdiening.
Meng 1 brood in blokkies gebraai met 1k kaas blokkies. Gooi sous oor net voor bedien.
Helena Kruger
PIEKELGEMMER-SLAAISOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
*Idees*
30 ml vars lemmetjie- of suurlemoensap
1 klein knoffelhuisie, fyngedruk
10 ml ligte sojasous
15 ml heuning
40 ml sonneblomolie
1 ml sesamolie
7 ml gekapte piekelgemmer
Meng goed en plaas in yskas na gebruik*6/12/12 Helena Chilli Kruger N.S>Selfs oor n lekker groenslaai met baie feta in net so lekker*
Heuning-en-mosterd-slaaisous
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
SARIE
Dié slaaisous is ’n ideale geskenk, of jy kan dit self gebruik om ’n aartappelslaai te maak
125 ml wit balsemasyn
75 ml heuning
75 ml olyfolie
15 ml korrelmosterd
2 ml sout
Voeg al die bestanddele saam in ’n bottel en skud goed. As jy dit vir ’n aartappelslaai wil gebruik, kook die aartappels sonder skil tot sag. Dreineer die aartappels en gooi die slaaisous oor terwyl hulle nog warm is. Geur met sout en vars gemaalde swartpeper en laat afkoel.
Helena Kruger ek maak sommer my eie*
HEUNING-MOSTERD-SLAAISOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
1/4 k Dijon Mosterd
2e Heuning
80ml Suurlemoensap
1/2 k Olyfolie
Meng alles behalwe die olie
Klits nou bietjie vir bietjie die olyfolie by tot glad..[yskas]
MOSTERT SLAAISOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
[Broccolli]
125ml suiker
1t mosterdpoeier
kwart k asyn
2t mielieblom
2 eiers
kwart k water
meng alles goed kook in mikrogolf tot dik roer kort kort laat afkoel en voeg by 125ml mayonaise gooi bo oor slaai.
KONDENSMELK-EN MOSTERD SOUS:
2 eetl mosterd
1 blik kondensmelk
Meng alles goed en bere in die yskas
Adéle Matthee Visser
TUISGEMAAKTE KONDENSMELK MOSTERD
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaai-souse.html
1 blikkie kondensmelk,
125ml bruin asyn,
2-3 teelepels gelykvol mosterd poeier
Meng goed en laat staan oornag
WENK
Wil net gou byvoeg. Moenie dit weg
gooi na n paar dae as dit ni opgeeet word nie. My ma het Kersdag laasjaar vir
ons dit gemaak en dit staan nou al 3mnde goed geseel in my yskas en dit kom
niks oor nie.
Ek gebruik suurlemoensap ipv die asyn en koop die botteltjie "English
mustard mild". Meng die helfte van die mostert met die kondensmelk en
suurlemoensap. En dit hou regtig maande in die yskas. Heerlike soet mostert
saam met vleis, veral varkvleis.
No comments:
Post a Comment