Monday 25 March 2013

ADVOKADOPERE - INGELE




INGELEGDE AVO'S
Helena Kruger
My Avo's wat ek ingele het, linkerkant met Mexikaanse speserye, 

regterkant met *French Salad dressing Poeier..in die plek van die Garlic en Herb spice**3/8/12 Helena Chilli Kruger.

INGELEGDE AVO'S
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/advokadopere-ingele.html
Sousie:
175ml Olyfolie
18 Teelepels Suurlemoensap
175ml Appelasyn of witasyn
30ml Country garlic en herb (Robertsons)
Gemaalde swartpeper

Skud bogenoemde goed saam.
Berei avo's voor en sny in kwarte of in blokkies soos verkies. Bedruip liggies met suurlemoensap om te verhoed dat dit verbruin. Mikrogolf op hoog vir 1 minuut. Laat effens afkoel en gooi in bottel met sousie. Kan tot 2 maande bere...**
Hier is 'n beproefde resep van Madri Cordier vir Inle van Advokadopere, hierdie is ook een van haar EIE RESEPTE.**

TERUGVOERING**Baie Dankie Margo Kruger>11/1/2015
Margo Kruger.
Hier is ‘n beproefde resep van Madri Cordier vir Inle van Advokadopere, hierdie is ook een van haar EIE RESEPTE
Nota: Sit die avo’s in kookwater met skil en al vir 1 min, haal uit en laat afkoel, dan verkleur dit nie en laat dan die suurlemoensdap heel weg, dit het dit te suur gemaak na ons smaak.
Sousie:
175ml Olyfolie
18 Teelepels Suurlemoensap (teveel dink ek, maak minder of laat heel weg)
175ml Appelasyn of witasyn
30ml Country garlic en herb (Robertsons)
Gemaalde swartpeper
Skud bogenoemde goed saam.
Berei avo’s voor en sny in kwarte of in blokkies soos verkies. Bedruip liggies met suurlemoensap om te verhoed dat dit verbruin. Mikrogolf op hoof vir 1 minuut. Laat effens afkoel en gooi in bottel met sousie. Kan tot 2 maande bere…


 Myne na dat dit gestaan het ..Bietjie suur..so volgende keer bietjie suiker byvoeg**Maar pragtig en lekker Helena Kruger>>*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*










AVOS INGEMAAK

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/advokadopere-ingele.html
Na amper n jaar het ek nog een van die boonste bottels oopgemaak..en kyk net hoe mooi is hulle nog..bietjie suur maar ek het toe bietjie suiker en 1t Wholegrain Mustard en 2 e Sweet Chillie sous bygevoeg en dit in n koolslaai in gemeng en ek se vir julle dit is baie baie lekker***


 

AVOS INGEMAAK

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/advokadopere-ingele.html
Na 2jr en 8mde maak ek vanoggend die 2de laaste botteltjie Avos oop wat ek ingemaak het op **03/08/2012**en ja dit is vandag** 24/04/2015**al die tyd in my yskas gebere om dit te toets.
Dit is die een aan die Regterkant met die *French Salad dressing Poeier* wat ek in die plek van die Garlic en Herb Spice ingegooi het.
Weer eens bietjie suur maar ek het net bietjie suiker bygevoeg en dit smaak nog net soos die eerste bottel wat ek oopgemaak het**Helena Kruger

 

AVOS INGEMAAK>>>2jr..8mde in die yskas



   AVOS INGEMAAK>>>2jr..8mde in die yskas 




VRIES VAN ADVOKADOPERE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/advokadopere-ingele.html

Hoe om avo te hou:
3 Avos
2 t Suurlemoen sap
Maak die avo fyn me 'n vurk, meng die suurlemoen sap in.
Skep die mengsel in sakkies. Druk die suurstof uit.
En vries dit.
Ontvries wanneer jy dit wil gebruik.**Anel Bence Mitchley*
(Ek het nie geweet mens kan avo vried nie, maar ek het die resep my 'n dame by die werk gekry)



Koolslaai gemeng met die Ingelegde Avo's

    

  





No comments:

Post a Comment