PETRA SE GEEN KNIE BROOD
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/petra-se-geen-knie-brood.html
MAKLIKE ROER WITBROOD
Jy kan sommer met jou huiswerk aan gaan met die brood ! Hier is die resep weer :)
Toe verander my hele lewe met die resep!
7 koppies meel (Dis presies 1Kg)(Koekmeel)
4 Koppies Water(lou water)
2 teelepels sout
1 Pakkie suurdeeg.(10g)
Meng alles goed deur, gooi in panne, laat rys, bak vir omtrent 1 uur tot gaar by 180°C
Dis dit, niks knie, af knie nie, net meng goed deur, laat rys en bak.19/7/12*Petra Pretorius
Dave se GEEN KNIE BROOD* 17/11/2015
N.S>Helena Kruger>so het myne uitgekom HEERLIK*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/petra-se-geen-knie-brood.html
Helena Kruger
Pappie het die *Petra Se Geen Knie Brood * in sy buite braaier [met braaier deksel op] oop gebak en dit was JAMMIES**22/10/2014
Elizabeth Benedito Freitas Basson
Tip my mom gave me: if you not sure when bread has risen enough (proved) to go in oven..when you finished mixing everything and ready for pans, take a small ball from the mixture and place in a glass of water, when the dough floats to the top, your bread is ready for the oven.16/10/2015
Marlene Minderon se GEEN KNIE BROODJIES> 14/10/2015
Erica Theron
Ek het die "geen knie brood" gemaak en gebruik om die ertjie sop in voor te sit. Dit was heerlik! http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/petra-se-geen-knie-brood.html
1 2 3 JAPTRAP BROOD
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/petra-se-geen-knie-brood.html
Carmen Willem Engelbrecht
7 cups off all purpose flour.
4 cups luke warm water.
1 packet of instant yeast.[10gr]
1 table spoon of salt.mix .
put on uou allreasy greases pans and let it rise to then bake for 1 hour and enjoy.for variation you can put on anything u like i used garlic and cheese **16/10/2015
Hier het Pappie die *Geen Knie Broodjie * gebak Vervang net 1k Meel met 1k Nutty Wheat en voeg 1 t Suiker by jou mengsel**Baie baie lekker >>Helena Kruger**2/05/2017
Die Wonderlikste *Brood**Baie Dankie Petra Pretoruis**
ReplyDelete