Monday 11 March 2013

POTGROND POEDING / OREO'S





Rene Truter Wessels                            
Kitsnagereg of te wel
Potgrond poeding
Oorsprong VSA

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/potgrond-poeding-oreos.html
4 pakkies Oreo koekies fyn gemaak
2 pakkies vanilla kitspoeding aangemaak met 4 koppies melk
2 bakkies gladde maaskaas [ongegeur]
Meng goed deur saam met die aangemaakte kits Vanillapoeding
Neem n middelslag glasbak en bou lae: koekies, kitspoeding-mengsel, koekies, kitspoeding mengsel en eindig met koekies.
Verkoel in die yskas en bedien saam met roomys of styf geklopte room.

#kitsnagereg  #kitspoeding  #potgrondpoeding

No comments:

Post a Comment