BILTONGTERT
STEMMET SE STOUTE SOUTTERT
1 rol gekoopte skilferkors, ontvries
1 koppie gerasperde cheddarkaas
1 koppie nat of droog beesbiltong, in skywe gesny
2 wiggies fetakaas, gekrummel
swartpeper
4 eiers, geklits
375ml room
METODE
Voer 'n glasbak uit met die skilferkors.
Sprinkel die cheddarkaas op die bodem.
Bedek met die biltong en dan die fetakaas.
Gooi baie swartpeper oor.
Meng die eiers en room en voeg bo-oor.
Sprinkel weer so bietjie cheddarkaas oor en ook biltong.
Bak in oond teen 180 grade vir 'n halfuur.
Bron: RSG Resepte
BILTONGTERT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/biltong-pie-biltongtert.html
Meng saam :
1 koppie meel,
1 koppie gerasperde kaas & 'n halwe koppie gesmelte botter.
MAAK DAN SO:
Druk van op bodem van glasbak.
Gooi dan 1 lagie gekerfde biltong,

1 lagie feta kaas &
1 lagie
biltong poeier.
Meng di volgend saam & gooi dit bo-oor :
3 eiers,
250ml room & 250g plain maaskaas.
Bak in die oond vir 30 min by 180*, Haal uit & eet lekr!!**: [Lizette Peyper]*
Meng di volgend saam & gooi dit bo-oor :
3 eiers,
250ml room & 250g plain maaskaas.
Bak in die oond vir 30 min by 180*, Haal uit & eet lekr!!**: [Lizette Peyper]*
Berie Vd Velden Smith
*
No comments:
Post a Comment