Wednesday 3 April 2013

BLACK FOREST CAKE'S / SWARTWOUD KOEKE



Berie Vd Velden Smith
BLACK FOREST "QUICKIE":
 [MR FOOD]
Just three ingredients? Is that possible? With this easy cake recipe it is! Our Black Forest "Quickie," is the fastest way to re-create the classic German recipe.
Serves: 18
Cooking Time: 35 min

What You'll Need:
1 (18.25-ounce) package devil's food cake mix
1 (21-ounce) can cherry pie filling
•4 eggs
What To Do:
1.Preheat oven to 350 degrees F. Coat a 9- x 13-inch baking dish with cooking spray.
2.In a large bowl, combine all ingredients; mix well. Pour batter evenly into prepared baking dish.
3.Bake 35 to 40 minutes, or until a wooden toothpick inserted in center comes out clean. Serve as is or with simple topping below.
Note
•Here's a great topping idea: In a medium bowl, combine 1 (4-serving) package vanilla instant pudding and pie filling mix with 1 pint sour cream. That's all there is to this "homemade" topping that's perfect for this or almost any cake. Why, it even works as a dip for holiday fruit platters!*3/4/13   http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/black-forest-cakes.html
 
Elsa Maria Dreyer
SWARTWOUD KOEK
Hier is My heerlik Swartwoud Koek resep!
1-3/4 Koppies suiker
2 koppies Kersie sap
1/2 koppie Appelsous (onversoet)
1/4 koppie canola olie
2 eiers
2 eetlepels appelasyn
3 teelepels vanilla ekstrak
3 koppies meel
1/3 koppie kokao
2 teelepels koeksoda
1 teelepel sout
1-1/2 koppie vetvrye melk
1 pakkie suiker vrye kits sjokolade poeding mengsel
1 blik Kersie pie vulsel
1-1/2 koppie styf geklopte room

Metode:
In n groot mengbak, klop die Kersie sap, suiker,appelsous, olie, eiers en vanilla tot romerig. Meng meel, kakoa, bakpoeier en sout saam. Meng dit stadig in die kersie mengsel tot goed gemeng.
Gooi mengsel in n gesmeerde koekpan. Ek gebruik ronde springform pan. Dit is makliker om die vulsels in te sit nadat die koek af gekoel het. Bak by 350° vir 35-40 minute. Toets met n tandestokkie om te sien of dit gaar is. As stokkie skoon uit kom is dit die ware Jakob. Laat heeltemal afkoel op n draad rakkie.
In n kleinerig mengbak, klits die melk en poeding vir 2 minute.Laat staan vir 2 minute tot dit sag gestol is. Smeer poeding bo op afgekoelde koek. Maak toe en plaas in Yskas vir 15 minute. Smeer nou met Pie Vulsel op en plaas terug in Yskas tot voor opdiening. Bedien met room en Vars ontpitte Kersies of as dit nie bekombaar is nie, sommer geblikte kersies
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/black-forest-cakes.html

BABA SE BLACK FOREST     

KOEK


125 ml kakao
250 ml kookwater
4 groot eiers (geskei)
375 ml strooisuiker
125 ml kookolie
5 ml vanielje geursel
450 ml koekmeelblom (ongesif afgemeet)
15 ml bakpoeier
2 ml sout

Voorverhit oond tot 180° c.
Smeer 2 ronde of vierkantige koekpanne
Meng kakao en warm water tot opgelos
Laat afkoel
Klits eiergele en strooisuiker saam tot liggeel en sponsagtig
Roer kakao mengsel, kookolie en vanielje by eiermengsel
Sif droё bestanddele saam en roer by
Klits eierwitte net tot styf en vou in deeg met metaal lepel giet in koekpanne.
Bak vir 25 – 30 min op middelrak tot gaar.
VULSEL:
1 middelslag groote bottel marachino kersies
500 ml vars room
50 ml strooisuiker
75 g sjokolade (gerasper of gevlok)

VERSIERING
Sny elke koek met gare draad deur sodat jy 4 lae het
Sprinkel 40 ml kersie sous oor elke laag koek voor jy die room opsmeer.
Klits room en strooisuiker styf en smeer dik oor 1ste laag koek.
Snipper kersies op room en plaas volgende laag koek op. Herhaal die proses tot al vier lae Koek gestapel is.
Smeer room op boonste deel en garneer ruim met heel of halwe kersies en gerasperde sjokolade.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/black-forest-cakes.html

No comments:

Post a Comment