Monday 1 April 2013

BOVRIL HOENDER




Botter gemeng met Bovril en onder die hoender se vel gesmeer asook binne-in
Uie,wortels, en groenbone onder in bakskottel geplaas met bietjie swartpeper en so n 1k water
Hoender op groente geplaas met pre-cooked aartappels en wortels om hom en n bietjie Sweet Chilli sousie oorgegooi..oond 180*C vir so1+1/2H
Klaar na 1h..en HEERLIK**XXXXX STERRE*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*














No comments:

Post a Comment