TUNA SAMPIOEN GEBAK
1 blik tuna, dreineer,
½ k gerasperde kaas,
1 blikkie sampioene, dreineer,
1 klein gekapte ui,
3 k gaar noodles,
3 k witsous en
sout en peper na smaak.
Oond 180 gr C. Meng saam in mengbak.
Skep in diep tert bak en strooi halwe k gerasperde kaas bo-oor. Bak tot
goud bruin, 30 minute.
Bron: Radion Namakwaland
Geplaas deur: Dalene Brits
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/pasta-en-tuna-geregte.html
PASTA EN TUNA GEREG
Sunet Oosthuizen
Vinnige aandete-
1. Kook pasta
2. Braai 2 blikke tuna, 1ui, 1 blik pitmielies, 1 greenpepper.
3. Maak n pakkie witsous en n pakkie pasta sous (tomato & herb) aan met bietjie water verder room.
4. Gooi die sous by die tuna mengsel...nou is dit n dik romerige affere ne.
5. Meng die mengsel by die pasta in. Skep in oondbak net tot in die helfte rasper kaas oor skep bak vol rasper weer kaas oor en laat dit smelt.*27/4/13 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/pasta-en-tuna-geregte.html
MAKLIKE EN LEKKERRRR TUNA GEREG
~ Pieter Mans1 - 2 Blikkies Tuna (gedreineer)
1 Groot ui, gekap
(Opsioneel kan ook peppers en/of sampioene en knoffel ingesit word)
3 k gaar noedels
Sous:
½-1 Koppie Mayonaise
1 Pakkie Cream of Mushroom sop aangemaak met 500ml kookwater
1 Koppie Cheddar Kaas
Meng al die sous se bestandele lekker saam.
(Opsioneel bietjie blatjang as daarvan hou)
Metode:
Braai ui (en opsionele bestanddele) in bietjie olie tot sag en gaar, voeg tuna by – braai net vir ‘n kort rukkie saam.
Meng dan met gedreineerde gaar noedels, gooi dan sous bo-oor en meng lekker deur. Strooi bietjie kaas bo-oor en bak in oond by 180° C vir ±30-40min. of in die mikrogolf vir 10-15min op hoog.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/pasta-en-tuna-geregte.html
No comments:
Post a Comment