Tuesday, 23 April 2013

PIESANG EN KARAMEL BROODJIE



 
Mikrogolf Piesang en Karamel Broodjie


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/piesang-en-karamel-broodjie.html

Ancoise Strydom

3 eiers
I koppie sagte bruin suiker
8o ml kookolie
1 koppie Piesang moes
1 koppie koekmeel
15 ml bakpoeier
2ml sout
100 gr makadamianeute of pekan neute of walnuts.
Klits eiers en suiker tot romerig.
Klits die piesangmoes by tot lig en sponsig
Klits olie in dun straaltjie by eier en piesangmengsel.
Meng 1 koppie koekmeel , 15 ml bakpoeier en 2 ml sout en neute en vou in piesangmengsel tot als gemeng.
Bak vir 7 minute op hoog in mikrogolf.
Smeer karamel kondensmelk oor .22/4/13

1 comment: