Tuesday, 23 April 2013

VIS SOUFFLE



VIS-SOUFFLE
(Mev. Hobby le Roux - Eggenote van Minister van Binnelandse Sake) uit: Fynproe vir Meneer LV - 1966
(genoeg vir 6 persone)
1 blikkie Sandanha (Middle-cut met of sonder tamatie)
1 eetlepel botter
2 eetlepels meelblom
Smelt botter.
Voeg meelblom by.
Voeg dan genoeg melk by on 'n dik wit sous te maak.
Kook tot meelblom gaar is.
Voeg by ½ koppie gerasperde cheddar kaas.
1 eetlepel gerasperde ui
¼ teelepel rooi peper
sout na smaak
1 tot 2 eiers.
Klits en voeg dit by die mengsel voordat u dit bak in 'n matige oond 400° - 350°.
U kan dit of in individuele bakkies bak of in 'n groot bak.*Gerrie van Antwerpen

No comments:

Post a Comment