WONDERTERT
Moira Botha Dyer
Die Wondertert:
3 eiers;
50ml margarien;
250ml suiker;
125ml meel;
2ml sout;
3ml bakpoeier;
500ml melk;
25ml klapper;
5ml vanilla;
5ml gemmer;
5ml kaneel en so titseltie nutmeg.
METODE:
meng alles saam, meng goed en giet in
gesmeerde langwerpige pyrex bak. Bak by 180g vir so 40-50min of tot vulsel
gestol is en kors ligbruin is. Los in oond na afgeskakel vir so 15min. Bedien
met warm vla of 'n warm karamel sous
No comments:
Post a Comment