Saturday, 4 May 2013

GREEN JUICE / GROEN SAP




GROEN SAP

Baie gesondheids voordele!
1 komkommer
1 suurlemoen
2cm stukkie gemmer (ongeveer 1 teelepel)

4 tot 5 stukke seldery
1 Brocoli of koolkop

2 granny smith appels

Drink soveel
jy wil deur die dag
(Gaan kyk gerus Joe se video op u-Tube ) Bron: Joe Cross*Henriette Wessels

No comments:

Post a Comment