Wednesday, 8 May 2013

KAASSMEER TUISGEMAAK



                                                                   
KAASSMEER


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html.
en dit het wonderlik gekom..

1kg Processed kaas

1lt Volroom Long Life Melk
1e Rama [toe dit alles klaar gesmelt is]
Ek het 5 botteltjies van 400g elk uitgekry.

Plain**Biltong**Chilli**Bacon**Biltong+Chilli+Swartpeper.

*Helena Chilli Kruger*6/7/12
— at Die Grasdak Bultfontein*

Foto>Helena Kruger

TUISGEMAAKTE SMEERKAAS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html.
Neem 500 g Rama margarien(die duur een) sit in pot saam met 

3 en 1/2  kop vars melk. 
Sit op stoof en laat margarien smelt.
 Intussen rasper jy 1 kg Processeskaas ( Spar verkoop kg pakke met chedder of biltong) dis maar n morsserige affere. Ek vries gewoonlik die kaas dan rasper dit makliker. Sodra margarien gesmelt het gooi jy gerasperde kaas bietjies vir bietjies by terwyl jy dit aanhoudend roer op stoof. As dit lyk of kaas gesmelt het, klits jy dit goed en bottel in gesteriliseerde potjies*Leane Visser le Roux

KAASSMEER

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html.
1kg Bergkaas,
1 liter Longlife melk en
1 pk Patato Bake. Bacon & cheese is baie lekker.
Meng bietjie patato bake met melk en hou eenkant.
Smelt gerasperde kaas in melk op die stoof en meng patato bake mengsel by. Kook tot romerig.*
Marius de Beer* 30/6/2016**Nice



TUISGEMAAKTE BILTONG KAASSMEER

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html.
baie eenvoudig.
1kg Rama Margerine
1kg Processed Cheese
1 Liter Full Cream Long Life Melk
Smelt botter, voeg melk by, sny kaas in klein blokkies en voeg by. Wag vir als om te smelt. Maak seker jy sit dit in skoon glas botteltjies terwyl dit nog warm is en maak toe. Hou uit tot dit afgekoel het en dan kan jy in yskas sit daarna.10/5/14 .**Neville Louise JV Rensburg

MAKLIKE KAASSMEER

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html.

1 kg Berg kaas (processed)
2 kop Melk
500 g Rama botter

METODE:
Rasper kaas.
Kook alles saam oor lae hitte tot glad en geen klonte, hou aan roer.
NB. ‘n Ekstra ½ kop melk kan eenkant gehou word as kaassmeer te dik is, kan dit bietjies vir bietjies bygegooi word, sodat nie te dik is nie.
Gooi dadelik in botteljies, laat afkoel voordat deksels opgesit word.
Hou in yskas.
Ongeveer so 6-8 medium botteljies.*

SMEERKAAS
1kg geprosesseerde kaas,
125g Rama margarien,
1 liter langlewe melk.
Verhit melk, smelt margarien in melk, smelt dan gerasperde kaas hierby in.
 Roer aanhoudend. Gooi in gesteriliseerde bottels.*
Renee Bornman
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html.




KAASSMEER
1 kg processed cheese

1 liter langlewe melk
1 eetlepel Aromat

1 eetlepel botter
Rasper die kaas

Verhit die melk in kastrol met botter en aromat tot kookpunt

Oor lae hitte, roer gerasperde kaas by melk en roer totdat kaas heeltemal gesmelt is

(Ek klits dit so bietjie met vurk tot lekker glad voordat ek bottel)
Bottel warm en seel.

Laat heeltemal afkoel voordat jy dit in die yskas sit.

Dit hou lank in die yskas* Stienie Muller
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html.


KAASSMEEREk het gelyke dele kaas en melk gemaak.
My eerste baksel was 630g gram, en ek het 630ml volroom boksie melk gebruik.
Net 'n skyfie margerine daarin laat smelt, en toe die geraspeerde kaas stelselmatig bygevoeg terwyl daar HEELTYD geroer word.
 My 2de baksel was 1kg biltong gegeurde kaas en 1 litre volroom melk.
 Altwee baie suksesvol*
Gillian Logan Bredenhann
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html.

No comments:

Post a Comment