MICROWAVE FUDGE:
Easy Flop Free Fudge
1 tin Condensmilk (Nestle)
500g Castor Sugar
1t Vanilla
125g Butter (I only use Storke Bake)
1t Vinegar (White)
Put all ingredients together (EXCEPT VINEGAR) in deep microwave bowl.
Microwave for 2 mins.
Remove & stir well.
Microwave for 14 mins, stiring every 2mins.
As soon as colour turns dark, add vinegar & pour into greased dish.
Allow to cool slightly before cutting
Diane Roode Hancox
Was
nou so lus vir "Fudge". Nou net gemaak!!
Hier gaan die gewig alweer!!!! http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/microwave-fudge.html
MIKROGOLF FUDGE
500 ml Strooisuiker
1 Blik Kondensmelk
25 ml Vanielje geursel
15 ml Asyn
Knypie sout
Mikrogolf botter 1 minuut by 100% krag
Roer deeglik met houtlepel
Voeg strooisuiker en Kondensmelk by moenie roer nie en mikrogolf oop by 100% krag
Roer dit deeglik met houtlepel
Mikrogolf die fudge 10 min oop by 100% krag en roer elke 3 minute goed.
Voeg die vanielje geursel, asyn en sout by en klop die fudge met houtlepel tot dit begin styf word
Skep dit dadelik in pan en bak en maak dit Bo-op gelyk
Laat dit bietjie afkoel
Sny die fudge in blokkies en laat heeltemal koud word.
Ek Onthou Soos ek Altyd gemaak Het,
Smelt botter 1Min, By 100% krag
Voeg Dan suiker en kondensmelk By,mikrogolf 1 Min By 100%,
Roer Dan Goed, mikrogolf 10 Min, Roer Elke 3 Min, voeg Dan asyn, vanilla en Sout By, roeg vinnig en Goed ,
STOL Gou, gooi Dan in pannetjie
Bron: Mikrogolf Wenner
Plasing: Henriette Wessels
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/microwave-fudge.html
Hier gaan die gewig alweer!!!! http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/microwave-fudge.html
MIKROGOLF FUDGE
Hilda Bedja
500g versiersuiker
100g botter
blikkie kondensmelk.
gooi versiersuiker en botter in n mikrogolf bak en sit in mikrogolf vir 2min. dan gooi kondensmelk in en mikrogolf vir 8min gooi dan in n plaat bak tot gestol en sny in blokkies. ek het dit probeer en dit was baie leka
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/microwave-fudge.html100g botter
blikkie kondensmelk.
gooi versiersuiker en botter in n mikrogolf bak en sit in mikrogolf vir 2min. dan gooi kondensmelk in en mikrogolf vir 8min gooi dan in n plaat bak tot gestol en sny in blokkies. ek het dit probeer en dit was baie leka
MIKROGOLF FUDGE
125gr botter of Margarien
500 ml Strooisuiker
1 Blik Kondensmelk
25 ml Vanielje geursel
15 ml Asyn
Knypie sout
Mikrogolf botter 1 minuut by 100% krag
Roer deeglik met houtlepel
Voeg strooisuiker en Kondensmelk by moenie roer nie en mikrogolf oop by 100% krag
Roer dit deeglik met houtlepel
Mikrogolf die fudge 10 min oop by 100% krag en roer elke 3 minute goed.
Voeg die vanielje geursel, asyn en sout by en klop die fudge met houtlepel tot dit begin styf word
Skep dit dadelik in pan en bak en maak dit Bo-op gelyk
Laat dit bietjie afkoel
Sny die fudge in blokkies en laat heeltemal koud word.
Ek Onthou Soos ek Altyd gemaak Het,
Smelt botter 1Min, By 100% krag
Voeg Dan suiker en kondensmelk By,mikrogolf 1 Min By 100%,
Roer Dan Goed, mikrogolf 10 Min, Roer Elke 3 Min, voeg Dan asyn, vanilla en Sout By, roeg vinnig en Goed ,
STOL Gou, gooi Dan in pannetjie
Bron: Mikrogolf Wenner
Plasing: Henriette Wessels
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/microwave-fudge.html
PASELLA FUDGE
Vir almal wat sukkel met fudge hierdie een is heerlik! Hierdie foto is van
my dogter wat vir die eerste keer fudge gemaak het en dit is HEERLIK! Baie
maklike resep so hier is hy vir julle
Amor Engelbrecht is nie net die vervaardiger nie, maar ook Pasella se
onthaal-ghoeroe en sy deel graag haar passie vir kosmaak en onthaal met Pasella
kykers. So, probeer gerus hierdie smullekker resep van haar.
As jy graag wil fudge maak sonder al die tierlantyntjies van temperatuur
toets en ingewikkelde tegnieke, is dié een vir jou.
(maak sowat 36 lippe-aflek-stukkies)
125 g botter, gesmelt
2 k strooisuiker
1 blik kondensmelk (397g)
1t vanielje-ekstrak
Meng botter en strooisuiker in ʼn mikrogolfbak. Voeg kondensmelk by sonder
om te roer. Mikrogolf 10 minute op hoog (stop elke een minuut om te roer – jy
begin dus eers na een minuut se mikrogolfhitte roer en herhaal die proses 10
keer of totdat dit goudbruin is. Laat effens afkoel en klop met ʼn houtlepel
totdat die fudge begin ferm word. Gooi in ʼn vierkantige bak wat met waspapier
uitgevoer is en laat stol voordat jy dit in happies sny.
Bron: Pasella
Plasing: Henriette Wessels
Foto: Kyla
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/microwave-fudge.html
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/microwave-fudge.html
English version of PASELLA FUDGE
If you would like to fudge
without all the trappings of temperature test and complicated techniques, this
one is for you.
(makes about 36 lip lick
pieces)
125g butter, melted
2 cups caster sugar
1 can condensed milk (397g) (Nestle)
1t vanilla extract
Mix butter and sugar in a
microwave dish. Add condensed milk without stirring. Microwave 10 minutes on
high (stop every one minute to stir - you starts only after one minute of
microwave heat stir and repeat the process 10 times, or until golden brown.
Cool slightly and beat with a wooden spoon until the fudge begins firm is .
Pour into a square dish lined with wax paper and leave to set before you cut
into pieces.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/microwave-fudge.html
Irene Conradie
Microwave fudge.
1 Tin condensed milk.
2 cups light brown sugar.
1 teaspoon vanilla essence.
125g yellow margarine.
Mix 2 cups sugar with condensed milk,put margarine on top. Cook for 13 minutes on full power. Stir very well every 3 to 4 minutes. When finish stir well again add 1 teaspoon vanilla essence then stir well again.Grease flat pan pore mixture into pan. Leave to cool off before cold cut into squares. Leave in fridge to set. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/microwave-fudge.html
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/microwave-fudge.html
Irene Conradie
Microwave fudge.
1 Tin condensed milk.
2 cups light brown sugar.
1 teaspoon vanilla essence.
125g yellow margarine.
Mix 2 cups sugar with condensed milk,put margarine on top. Cook for 13 minutes on full power. Stir very well every 3 to 4 minutes. When finish stir well again add 1 teaspoon vanilla essence then stir well again.Grease flat pan pore mixture into pan. Leave to cool off before cold cut into squares. Leave in fridge to set.
No comments:
Post a Comment