Thursday 16 May 2013

MODDERKOEKIES



MODDER KOEKIES

125g margarien;
2k suiker;
1/2k coco;
125ml melk
kook vir 5min saam.
voeg dan 750ml oats + 250ml klapper +1t vanilje by.
Skep lepels vol op 'n gesmeerde bak plaat en laat afkoel. * Benhet Nieuwenhuis
hier is nou 'n lip lekker resepie!!!http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/modderkoekies.html





GROOTMAAT MODDERKOEKIES
Fredalaine Greeff Harmse
Modderkoekies:
1kg suiker
250ml melk
250ml kakao
250g margarien

Kook alles 5 minute saam vandat dit borrel.
Haal af, en meng vlgde by:
1250-1500ml hawermout
500ml klapper
10ml vanilla
Meng goed en skep teelepels vol op borde om af te koek en te stol*17/5/14 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/modderkoekies.html




SKURWE JAKKIES
[Dit kom nog van my skooldae af]
Kook alles saam>>>>
1Kop Botter
2K Suiker
1/2K Melk
1T Vanila
1/4K Kakao
Laat net opkook en haal van hitte af
Voeg by
2K Klapper
3K Hawermout...
Meng baie goed, Skep Teelepelsvol op waspapier......Laat staan tot gestol is!!!.....Glo my ons het dit elke Sondag aand gemaak vir die Koshuis!!!!Baie lekker...en vinnig..Helena*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/modderkoekies.html


No comments:

Post a Comment