Tuesday 18 June 2013

GEBAKTE SKAAPKOP




ELIZMA SE SKAAPKOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/gebakte-skaapkop.html
Skaapkop

Bestanddele
Skaapkop
Sout
Metode:
1. Vryf skoon gekrapte skaapkop goed in met klam sout (verkieslik moet die sout effe grof wees).
2. Bak vir 4 ure teen 160 grade C (ROER Resep)*16/6/13**

Dalene Brits*
Foto*

Skaapkop Gilde Oudtshoorn


En dit na 186 comments op ons Blad ..negatief en positief HA -HA Dit bly maar lekker* Helena Kruger**
Rene Reyneke
Dink hierdie spesifieke skaapkop het die Wall of Fame gehaal....ongefloste tanne,Botox lippe en al. Lekker slaap almal.

Paula Du Preez Kritzinger
 Ek is seker hierdie SKAAPKOP slaan die rekord vir die meeste kommentaar!!!! Julle almal het my nou lekker laat lag!

Corrie Van Rooyen
 hehe - hierdie skaapkoppie bly maar boontoe dryf.. gewoonlik aangehelp deur diegene wat dit negatief sien.
Mens kry nie goeie kos onder nie!


No comments:

Post a Comment