Tuesday 18 June 2013

ROOI FLUWEELKOEK / RED VELVET CAKE


ROOI FLUWEELKOEK
Helena Kruger
625 ml (2½ k) koekmeel
375 ml (1½ k) suiker
5 ml (1 t) koeksoda
5 ml (1 t) kakao
5 ml (1 t) sout
250 ml (1 k) karringmelk
2 eiers, by kamertemperatuur
375 ml (1½ k) olie
5 ml (1 t) witasyn
25 ml (5 t) rooi voedselkleursel
5 ml (1 t) vanieljegeursel


Roomkaasversiersel
1 houer (250 g) ferm roomkaas
250 g sagte botter
500 ml (2 k) versiersuiker
5 ml (1 t) vanieljegeursel


Metode:
1. Voorverhit die oond tot 180 °C. Berei 3 koekpanne van 18 cm voor. Sif meel, suiker, koeksoda, kakao en sout saam in ’n groot mengbak.
2. Plaas karringmelk, eiers, olie, asyn, kleursel en geursel in ’n aparte mengbak.
3. Meng die meelmengsel by die karringmelkmengsel. Verdeel die beslag tussen die voorbereide panne en bak vir 35-40 minute. Versier met die roomkaasversiersel en organiese roosblare.
Versiersel
1. Plaas roomkaas en botter in die mengbak van ’n elektriese menger en klits tot lig en donsig.2. Voeg die versiersuiker by en klits tot gemeng. Voeg die vanieljegeursel by en klits tot net gemeng. Verkoel vir 20 minute voor dit gebruik word.
29 January 2010 ♥
NOTA:  Lidia Theron het hom gebak en kan hom regtig aanbeveel.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/rooi-fluweelkoek.html

VERSIERSEL WENK
Elsie Moller 

Hierdie is die oorspronklike versiersel wat ek 1978 gekry het saam met die Rooi Fluweelkoek Versiesel en vulsel 
250ml melk 
75 ml koekmeel 
Maak meel pasta met bietjie melk en roer in kookmelk Kook tot dik (Ek laat dit afkoel en vryf dan die pap deur n sif om heeltemal glad te maak ) 
250ml margarine/Botter 
250ml Strooisuiker 

Verroom die margarine en strooisuiker tot lig 
Roer 5ml vanilje geursel by 
Vou die koue melkpap by die suikermengsel Sny elke koek in middel deur dat jy 4 lae het Smeer vulsel tussenin en pak opmekaar Smeer bo-op en rasper pepermint chrisp sjokolade oor (Moet nie versiersuiker gebruik nie )
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/rooi-fluweelkoek.html


                                          Heerlik groot geskenk* gebak deur Zanelle van Wyk*


                                               En was dit nou lekker>Helena Kruger

RED VELVET CAKE  (BEET)
Ingredients

few sweets to decorate, we used jelly hearts from a sweet shop (optional)
For the sponges
250g butter, plus extra for greasing                               

200g dark chocolate, broken into chunks
500g plain flour
500g golden caster sugar
2 tbsp cocoa powder
1 tsp bicarbonate of soda
½ tsp salt
2 large eggs
200g natural yogurt
400g cooked beetroot in natural juices (not vinegar)
4 tbsp or 2 x 28ml bottle red food colouring (optional- a natural liquid colouring will not work; we used Scarlett Langdale)
For the frosting
200g full-fat soft cheese, at room temperature
250g butter, softened
400g icing sugar, sifted
2 tsp vanilla extract
Method

Heat oven to 180C/160C fan/gas 4. Make the first batch of sponges by greasing and lining 2 x 20cm round tins. Gently melt half the butter and chocolate together in a saucepan. Mix half the flour, sugar, cocoa, bicarb and ¼ tsp salt in a large mixing bowl. Whizz one egg and half the yogurt and beetroot in a food processor or blender until fairly smooth. Put the kettle on.
Tip the beetroot mix into the dry ingredients along with the melted chocolate mixture and 150ml boiling water, then stir to combine. Stir in half the food colouring, if using, and divide the mixture between the tins. Bake for 25 mins until a skewer poked into the centre comes out clean. Leave the cakes on a wire rack to cool completely.
Repeat Steps 1 and 2 to make 2 more sponges or if you're lucky enough to have 4 x 20cm sandwich tins you can bake in a big batch all at once.
To make the frosting, briefly beat together the soft cheese and butter, then beat in the icing sugar and vanilla. Use a little to sandwich the cooled cakes together, then swirl the rest all over the sandwiched cakes and decorate with sweets, if you like. Sit the cake somewhere cool (not the fridge) to set a little before serving.

Recipe from Good Food magazine, February 2012 


BEET-RED VELVET CAKE
1 ¼ cup -  Granulated Sugar
¾ cup - (1 ½ sticks) unsalted butter, softened
3 - large eggs
1 ¾ cup - all-purpose flour
¾ cup - unsweetened cocoa powder
1 ½ tsp. - baking powder
½ tsp. - baking soda
1 tsp. - salt
1 cup - buttermilk
1 tsp. - white vinegar
2 tsp. - vanilla extract
2 cup - beets (from 1 ½ cans, or use fresh cooked beets), drained (reserve liquid)

Instructions
Preheat oven to 350°F. Grease two 9-inch cake pans or two cupcake tins (or line cupcake tins with paper liners) and set aside.
In a large mixing bowl, cream the sugar and butter until light-colored. Add eggs one at a time, beating well after each addition.
In a medium bowl, sift flour, cocoa powder, baking powder, baking soda, and salt.
In another medium bowl, combine buttermilk, vinegar, and vanilla. Whisk to blend well. Pureé the beets in a food processor. Fold into buttermilk mixture.
Add sifted dry ingredients and buttermilk-beet mixture alternately to butter mixture, scraping down the sides of the bowl and mixing well after each addition. Pour into prepared cake pans or cupcake tins. (Fill cupcake tins 2/3 to 3/4 full.)
Bake about 25 minutes (cupcakes) to 45 minutes (cake layers), or until a toothpick inserted into the center of the cupcake or cake comes out clean.
Remove from oven and allow to cool completely before frosting with Cream Cheese Frosting. Add a little of the reserved beet liquid to make pink frosting.
Serving size:Two 9-inch cake layers or 24 cupcakes.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/rooi-fluweelkoek.html  


                                   
Beste Red Velvet Koek resep ooit.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/rooi-fluweelkoek.html 
2 Koppies koekmeel                                           
1 teelepel koeksoda
1 teelepel bakpoeier...
1 teelepel sout
2 Eetlepels cocoa poeier
2 Koppies suiker (ek halveer graag suiker in resepte, dan is dit nie so soet nie)
1 koppie olie
2 eiers
1 koppie buttermilk
2 teelepels vanilla extract
30 ? 60ml rooi voedsel kleursel (ek gebruik die gel, maak dit lekker donker rooi en mens gebruik nie baie nie)
1 teelepel wit asyn
1/2 koppie voorbereide warm koffie (ek gebruik Nescafe Gold / MOENIE HIERDIE BESTANDDEEL OORSLAAN NIE)

Aanwysings:

Voor verhit die oond tot 160 grade.
Meng die meel, koeksoda, bakpoeier, cocoa en sout saam. Sit een kant.
Meng suiker en olie saam.
Meng eiers, buttermilk, vanilla en rooi voedsel kleursel by die suiker mengsel.
Voeg die koffie en asyn by.
Voeg die droeë bestanddele by ?n bietjie op ?n slag tot net gemeng.
Smeer 2 oond panne of cupcake pannetjies.
Gooi die deeg in.
Bak op die middelste rak vir 30-40 minute, of tot ?n tande stokkie skoon uitkom. Moenie koek te lank in los nie aangesien die koek steeds gaar word nadat jy hom uitgehaal het om af te koel.
1Laat afkoel tot pan warm is as jy daaraan raak.
1Haal die koek uit om af te koel. As jy cupcakes bak, los net so in die cupcake hourtjies..
Versier sodra die koek / cupcakes afgekoel het.

HEERLIKE VERSIERSEL OP DIE STOOF

250ml Melk
90ml Koekmeel
150ml suiker
250g margarien
5ml vanilla

Meng die melk en koekmeel in ?n bekertjie en gooi deur ?n siffie in kastrol. Voeg suiker by en verhit oor lae hitte tot kookpunt, jy moet die hele tyd roer. Kook vir so minuut tot dik en gaar, maak seker daar is geen klontjies in nie. Skep in bakkie en sit in die yskas om heeltemal af te koel.Klop margarien met klitser tot sag en voeg nou die afgekoelde mengsel in twee dele by, terwyl jy die hele tyd klits.. Dit sal slap lyk maar hou jy maar net aan met klits. Dit sal die tekstuur van geklopte room kry dan weet jy dit is amper reg. Klits nou die vanilla by en proe, indien jy dit soeter wil he kan jy 50ml strooisuiker by voeg.
Hierdie is n fantastiese versiersel vir die rooi fluweelkoek. Die versiersel is op sy lekkerste as hy so uur of wat gestaan het.

No comments:

Post a Comment