Saturday 29 June 2013

WITUIESOP BROODJIE




WITUIESOP BROODJIE


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/wituiesop-broodjie.html
Ek het 'n lekker vinnige brood resep gekry sonder om die brood te knie of te laat rys. Het sopas die broodjie gemaak.
500ml karringmelk
500gr selfraising flour
1pakkie wit uie sop
Meng alles goed saam. Die beslag gaan bietjie styf voel, spoel dan die karringmelk houertjie uit met bietjie melk en voel by die beslag.
 Bak by 180 grade vir 1uur.
Mens kan kaas, uie, greenpepper, wat ookal by voeg as jy wil anders net so.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* 29/6/13 **

Wilma Nefdt*

No comments:

Post a Comment