Thursday 19 September 2013

BEESSTERT IN BAKSAKKIE




BEESSTERT IN BAKSAKKIE
Stefaans Blaauw
Ek het nou vanaand n ander manier getoets om n OXTAIL lekker sag te kook.

Ek het dit met bietjie asyn ingesmeer, en net "chicken spice" daaroor gestrooi. daarmee saam het ek n halwe ui, en 2 groot aartappels geskil en in n bak sakkie geplaas. Nou het ek dit in die prutpot geplaas om te kook tot more oggend toe. ( Ek het al n oxtail potjie gekook met net hoender speserye in, en dit was een van die lekkerste wat ek nog ge eet het)

Kom ons kyk maar more na die resultaat...http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/beesstert-in-baksakkie.html

  

                                                Mooi in sakkie gepak en in Slow-cooker gepak
 

                                                                   Klaar gaar>Oornag



My opinie op die resultaat.......
Die "slow Cooker" of prut pot is die baas...as dit by oxtail kom. EN my pot is steeds skoon, so ek hoef nie potte te skrop vandag nie..en die oxtail is so sag soos MURG...ek het natuurlik weer soos gewoonte, nou eers weer n bietjie vars room oorgegooi, net om daai lekker roomsous saam met die rys te eet.



So het die bord "baksakkie oxtail" gelyk vir middag ete...ONTHOU om die olie van die oxtail af te gooi voor die roompie oorgegooi word anders is die sous baie geil...19/9/2013http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/beesstert-in-baksakkie.html

                                                             Heerlike Bord Kos>

                                                            * Stefaans Blaauw*



No comments:

Post a Comment