Wednesday 2 October 2013

BRUIN RYS SLAAI


                                                         http://thefoodpornographer.com

BRUIN RYSSLAAI
Tania Beukes
1+1/2 K bruin rys.
1 tl sout.
4 k hoender stock.
1 eetl roosmaryn.
3 eetl olie.
300g bruin sampioene in skywe gesny.
1 groen/rooi pepper in blokkies gesny.
2 eetl soya sous.
Halwe koppie gekerfde pietersielie.
6 gekerfde uie.
Swart peper.
Kook rys is chicken stock en voeg roosmaryn by.
Verwarm olie in pan en braai uie, green pepper en sampioene tot sag.
Voeg soya sous by.
Dreineer rys.
Gooi in bak voeg rea van bestandele by.
Roer sampioene met n vurk deur die rys.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/bruin-rys-slaai.html


BRUIN RYSSLAAI
Corrie Oppermann
Ek gooi seldery, rooi en geel peppers, pitlose rosyne, uie, gebraaide mushrooms (kan ook rou wees)komkommer, ingelegte perskes en avo in. Ek sny alles nogal klein. Dan meng ek mayonnaise met bietjie kerriepoeier, meng dit in die slaai. Baie lekker.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/bruin-rys-slaai.html


No comments:

Post a Comment