Wednesday 2 October 2013

TAMATIEBLATJANG




LEKKER TAMATIEBLATJANG
*eie resep*
8 Tamaties
2 groot uie
2+1/2 k Suiker
2 k Asyn
1t Sout
1 t Kerriepoeier
Kap jou Tamaties in mooi klein blokkies en kerf jou uie ook in mooi klein blokkies
Meng alles en kook vir +-1h stadig..So maklik en baie lekker as jy hou van n soeter smaak kan jy 1e Appelkooskonfyt byvoeg..Helena Kruger1/10/13**http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/tamatieblatjang.html

No comments:

Post a Comment